Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug
Terug [boodskap #54579] Do, 13 Desember 2001 11:44 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek is nou weer terug, het die oomblik nog lekker gesels en die volgende
oomblik toe word daar vir my gesê ek kan nie meer e-pos stuur nie aangesien
my rekenaar daardie virus het.
Ek het 'n e-pos gekry wat gesê het dat dit per abuis ny my adres toe gestuur
is waarna ek toe die ding net uitgevee het, maar dit was reeds te laat.
My ander helfte het toe weer ingegryp en my hele rekenaar moes her
installeer word, alles afgevee en van voor af begin, gelukkig is hy die
oulike een as dit kom by die wit boks se binnegoed en nou werk als weer!
Re: Terug [boodskap #54582 is 'n antwoord op boodskap #54579] Do, 13 Desember 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet nie dalk watter tipe virus dit was nie?

Patricia skryf in boodskap news:Kt0S7.18114$8s4.82931@news.indigo.ie...
> Ek is nou weer terug, het die oomblik nog lekker gesels en die volgende
> oomblik toe word daar vir my gesê ek kan nie meer e-pos stuur nie aangesien
> my rekenaar daardie virus het.
> Ek het 'n e-pos gekry wat gesê het dat dit per abuis ny my adres toe gestuur
> is waarna ek toe die ding net uitgevee het, maar dit was reeds te laat.
> My ander helfte het toe weer ingegryp en my hele rekenaar moes her
> installeer word, alles afgevee en van voor af begin, gelukkig is hy die
> oulike een as dit kom by die wit boks se binnegoed en nou werk als weer!
>
Re: Terug [boodskap #54595 is 'n antwoord op boodskap #54582] Do, 13 Desember 2001 22:00 Na vorige boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit was 'n e-pos van 'n Mark wat vreeslik verskoning maak omdat hy dit per
abuis na my adres toe gestuur het.

Dit was 'n gemors!

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c18a009.0@news1.mweb.co.za...
> Jy weet nie dalk watter tipe virus dit was nie?
>
> Patricia wrote in message
> news:Kt0S7.18114$8s4.82931@news.indigo.ie...
>> Ek is nou weer terug, het die oomblik nog lekker gesels en die volgende
>> oomblik toe word daar vir my gesê ek kan nie meer e-pos stuur nie aangesien
>> my rekenaar daardie virus het.
>> Ek het 'n e-pos gekry wat gesê het dat dit per abuis ny my adres toe gestuur
>> is waarna ek toe die ding net uitgevee het, maar dit was reeds te laat.
>> My ander helfte het toe weer ingegryp en my hele rekenaar moes her
>> installeer word, alles afgevee en van voor af begin, gelukkig is hy die
>> oulike een as dit kom by die wit boks se binnegoed en nou werk als weer!
>>
>
Vorige onderwerp: Zuma se "verduideliking"
Volgende onderwerp: Groot Verkeerskonfyt.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:56:06 MGT 2024