Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groot Verkeerskonfyt.
Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54576] Do, 13 Desember 2001 11:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
lekker oop:)))
Annette
Re: Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54596 is 'n antwoord op boodskap #54576] Vr, 14 Desember 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op die N3 gebeur dit (soos op TV vertoon) ten minste eenmaal per dag.
Maar, ek kan verstaan dat dit die nuus haal wanneer dit op die landelike
paaie gebeur ....

"Annette" skryf in boodskap news:9va4es$e1b6m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
> afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
> Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
> kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
> lekker oop:)))
> Annette
>
Re: Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54598 is 'n antwoord op boodskap #54596] Vr, 14 Desember 2001 06:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Jonas - die vragmotor was seker op die N3 - maar die betonstukke het op
die N1 geval - en daardie houer het ook lekker gevaarlik oorgehang;))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9vbvkq$28k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op die N3 gebeur dit (soos op TV vertoon) ten minste eenmaal per dag.
> Maar, ek kan verstaan dat dit die nuus haal wanneer dit op die landelike
> paaie gebeur ....
> "Annette" wrote in message
> news:9va4es$e1b6m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
>> afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
>> Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
>> kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
>> lekker oop:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Terug
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:45:59 MGT 2024