Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geselsgroepe
Geselsgroepe [boodskap #54353] Wo, 05 Desember 2001 08:45 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan verstaan dat mense aan 'n ng. skryf. Dis 'n groep mense wat 'n
sinnelose gebabbel voer oor allerhande oninteressante onderwerpe. ;)

Maar waarom "chat" mense met vreemdes op geselsgroepe? Ken julle iemand wat
'behoort' aan so 'n groep, wat sê hulle daarvan? Wat dink julle daarvan?
Re: Geselsgroepe [boodskap #54358 is 'n antwoord op boodskap #54353] Wo, 05 Desember 2001 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Dec 2001 10:45:47 +0200, "Kekkelbek"
send the following message to space station Earth:

> Ek kan verstaan dat mense aan 'n ng. skryf. Dis 'n groep mense wat 'n
> sinnelose gebabbel voer oor allerhande oninteressante onderwerpe. ;)
>
> Maar waarom "chat" mense met vreemdes op geselsgroepe? Ken julle iemand wat
> 'behoort' aan so 'n groep, wat sê hulle daarvan? Wat dink julle daarvan?
>

Bekkie,

chatrooms is better geskik vir as jy in realtime met iemand wil gesels
oor `n onderwerp. Dit gaan meer oor die gesels as iets anders. `n
newsgroup is eintelik om inligting uit te ruil en anders as `n
chatroom word die artikels gestoor op usenet so jy kan later `n search
gaan doen oor 'hoekom chat mense' en sien wat is al gese.

hierdie spesifieke newsgroup word 90% van die tyd gebruik vir `n
chatroom en 10% as `n newgroup. so met daai aanloop, hoekom chat
mense? verskeie redes, om met mense in ander dele van die wereld
kennis te maak, om oor aktueele goeters te praat. goed en sleg is daar
ja maar dit is `n baie goedkoop manier om met jou vriend, vriendin,
tjommie, ma, pa, whatever te praat wat lithuania toe ge-imegreer het.
vreemd? dink almal hier was of is maar vreemd vir mekaar.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Geselsgroepe [boodskap #54362 is 'n antwoord op boodskap #54353] Wo, 05 Desember 2001 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vra my more weer wad ek daarvan dink, wanneer ek weer die ander d kan
gebruik:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c0ddf24.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan verstaan dat mense aan 'n ng. skryf. Dis 'n groep mense wat 'n
> sinnelose gebabbel voer oor allerhande oninteressante onderwerpe. ;)
>
> Maar waarom "chat" mense met vreemdes op geselsgroepe? Ken julle iemand wat
> 'behoort' aan so 'n groep, wat sê hulle daarvan? Wat dink julle daarvan?
>
Re: Geselsgroepe [boodskap #54366 is 'n antwoord op boodskap #54362] Wo, 05 Desember 2001 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die woord 'Geselsgroepe' het nie 'n enkele 't' in nie, so wat is jou
probleem? Het jy sowaar regtig verkoue en is die 'd' is nie net aansit nie?
;)

Annette skryf in boodskap news:9ul3r9$2jv$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vra my more weer wad ek daarvan dink, wanneer ek weer die ander d kan
> gebruik:)))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c0ddf24.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kan verstaan dat mense aan 'n ng. skryf. Dis 'n groep mense wat 'n
>> sinnelose gebabbel voer oor allerhande oninteressante onderwerpe. ;)
>>
>> Maar waarom "chat" mense met vreemdes op geselsgroepe? Ken julle iemand wat
>> 'behoort' aan so 'n groep, wat sê hulle daarvan? Wat dink julle daarvan?
>>
>
Re: Geselsgroepe [boodskap #54369 is 'n antwoord op boodskap #54366] Wo, 05 Desember 2001 12:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - vandag is my verkeerde "Afrikaanse" dag, wad Gloudina ons
ingedwing hed:)))
Did is nie die woord wad die probleem gaan gee nie, maar wel my ellelange
mening, wad miskied wel 'n enkele verkeerde "d" mag inhê:)))
Annedde

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c0e16f2.0@news1.mweb.co.za...
> Die woord 'Geselsgroepe' het nie 'n enkele 't' in nie, so wat is jou
> probleem? Het jy sowaar regtig verkoue en is die 'd' is nie net aansit nie?
> ;)
>
> Annette wrote in message
> news:9ul3r9$2jv$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Vra my more weer wad ek daarvan dink, wanneer ek weer die ander d kan
>> gebruik:)))
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3c0ddf24.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kan verstaan dat mense aan 'n ng. skryf. Dis 'n groep mense wat 'n
>>> sinnelose gebabbel voer oor allerhande oninteressante onderwerpe. ;)
>>>
>>> Maar waarom "chat" mense met vreemdes op geselsgroepe? Ken julle iemand wat
>>> 'behoort' aan so 'n groep, wat sê hulle daarvan? Wat dink julle daarvan?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Marike de Klerk
Volgende onderwerp: Re: Wrong economic policies contributed to Zim crisis: Mbeki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:15:44 MGT 2024