Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wrong economic policies contributed to Zim crisis: Mbeki
Re: Wrong economic policies contributed to Zim crisis: Mbeki [boodskap #54300] Di, 04 Desember 2001 10:03 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:9uaq2b$2v2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> JOHANNESBURG, Nov 28 (AFP) - Wrong economic policies over the
> past two decades contributed to the crisis currently taking place in
> Zimbabwe, South African President Thabo Mbeki said here Tuesday
> night. ((Knip-Knip))
> Mbeki observed at the launch that the rampant lawlessness taking
> place in South Africa and the entire continent had much to do with
> historical economic imbalances.
> "Whatever is taking place -- the disparities, sexism, horrible
> crimes -- these all emanate from historical economic imbalances," he
> said.

Ek wonder of hy bedoel het dat die rykes net al ryker geword het en die
armes al armer, en of hy bedoel het dat al die geld in die witmense se hande
is/was en dat die swartes sonder geld is/was. Ek sou bitter graag sy eie
opinie wou hoor. Lyk my sy raadgewers het hom nou vertel dat die wêreld
begin gatvol raak vir die standaard "As a result of the ah-part-hide
regime....." en nou moet hy sy bewoording bietjie wysig.
Re: Wrong economic policies contributed to Zim crisis: Mbeki [boodskap #54374 is 'n antwoord op boodskap #54300] Wo, 05 Desember 2001 13:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe op aarde kan jy verwag dat Mbeki die moed moet kry om te sê wat hy
bedoel?
Dit is heeeeeltemal uit sy aard;))))
Annedde

news:3c0ca062$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Tobie" wrote in message
> news:9uaq2b$2v2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> JOHANNESBURG, Nov 28 (AFP) - Wrong economic policies over the
>> past two decades contributed to the crisis currently taking place in
>> Zimbabwe, South African President Thabo Mbeki said here Tuesday
>> night.
> ((Knip-Knip))
>> Mbeki observed at the launch that the rampant lawlessness taking
>> place in South Africa and the entire continent had much to do with
>> historical economic imbalances.
>> "Whatever is taking place -- the disparities, sexism, horrible
>> crimes -- these all emanate from historical economic imbalances," he
>> said.
>
> Ek wonder of hy bedoel het dat die rykes net al ryker geword het en die
> armes al armer, en of hy bedoel het dat al die geld in die witmense se hande
> is/was en dat die swartes sonder geld is/was. Ek sou bitter graag sy eie
> opinie wou hoor. Lyk my sy raadgewers het hom nou vertel dat die wêreld
> begin gatvol raak vir die standaard "As a result of the ah-part-hide
> regime....." en nou moet hy sy bewoording bietjie wysig.
>
Vorige onderwerp: Geselsgroepe
Volgende onderwerp: Middelvlei '98 Rooie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 11:05:03 MGT 2024