Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ik begin te begryp wat in SA gebeur.
Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54323] Di, 04 Desember 2001 21:27 na volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, elkeen,

Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
me rekenaar in Vlaanderen.
Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
maak.
Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete

is orals. Politiek is 'n smerig spel.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54330 is 'n antwoord op boodskap #54323] Wo, 05 Desember 2001 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert, ons is bly dat jy nou die lig gesien het:)))
Maar jy is nog steeds bietjie verkeerd - ons is nie in dieselfde situasie as
die Israeli's en die Palestyne nie.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c0d325e.27020658@news.online.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
> me rekenaar in Vlaanderen.
> Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
> aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
> toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
> gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
> Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
> rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
> nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
> die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
> aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
> maak.
> Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
> dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete
>
> is orals. Politiek is 'n smerig spel.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54332 is 'n antwoord op boodskap #54323] Wo, 05 Desember 2001 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jane, jy is ook verkeerd. Ons werk mos nou almal mooi saam hier.
Van Filistyn gepraat - in die lig van Gloudina se vurige redevoering t.o.v.
van haar misplaaste rad ( omdat sy so lui is om die woordeboek reg te
gebruik) het ek besluit om van nou af, vir ten minste 'n dag, al my t's d's
te maak, sodat ons Nederlandse vriende en die ou diere in Kanada ook die
verkeerde "Afrikaans" kan verstaan:)))

Annedde

Kathryn Janeway skryf in boodskap news:4cbr0ug49ivkdq9itevu8ar1ujattkgfk9@4ax.com...
> On Wed, 5 Dec 2001 06:44:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Maar jy is nog steeds bietjie verkeerd - ons is nie in dieselfde situasie as
>> die Israeli's en die Palestyne nie.
>
> Ja, dis eerder 'n geval van Israeli's teen die Fillistyne i.p.v
> Palestyne?
> :-))
>
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54343 is 'n antwoord op boodskap #54332] Wo, 05 Desember 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 5 Dec 2001 07:41:19 +0200, "Annette" wrote:

Okay, ek dog amper jy het 'n vreeslike verkoue onderlede! :-))

> Nee Jane, jy is ook verkeerd. Ons werk mos nou almal mooi saam hier.
> Van Filistyn gepraat - in die lig van Gloudina se vurige redevoering t.o.v.
> van haar misplaaste rad ( omdat sy so lui is om die woordeboek reg te
> gebruik) het ek besluit om van nou af, vir ten minste 'n dag, al my t's d's
> te maak, sodat ons Nederlandse vriende en die ou diere in Kanada ook die
> verkeerde "Afrikaans" kan verstaan:)))
>
> Annedde
>
>
> Kathryn Janeway wrote in message
> news:4cbr0ug49ivkdq9itevu8ar1ujattkgfk9@4ax.com...
>> On Wed, 5 Dec 2001 06:44:52 +0200, "Annette"
>> wrote:


>>> Maar jy is nog steeds bietjie verkeerd - ons is nie in dieselfde situasie
> as
>>> die Israeli's en die Palestyne nie.

>> Ja, dis eerder 'n geval van Israeli's teen die Fillistyne i.p.v
>> Palestyne?
>> :-))


>
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54348 is 'n antwoord op boodskap #54323] Wo, 05 Desember 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Welgedaan Norbert. Wil jy nie nou vir 'n paar van ons ander deelnemers hier
'n bietjie van jou logika, insig en begripsvermoeë gee nie. Ek sou graag
die gemors wou sien indien een van die Israelies of die Palestyne swart was
en die ander groep wit.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3c0d325e.27020658@news.online.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
> me rekenaar in Vlaanderen.
> Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
> aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
> toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
> gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
> Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
> rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
> nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
> die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
> aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
> maak.
> Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
> dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete
>
> is orals. Politiek is 'n smerig spel.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54364 is 'n antwoord op boodskap #54332] Wo, 05 Desember 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> - in die lig van Gloudina se vurige redevoering t.o.v.
> van haar misplaaste rad ( omdat sy so lui is om die woordeboek reg te
> gebruik)

Jy leer nooit nie, nè?

Die mense van Swellendam
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54368 is 'n antwoord op boodskap #54323] Wo, 05 Desember 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nooid is 'n lang woord - did is een ding wad ek al geleer hed:))
Annedde.

skryf in boodskap news:3C0E122C.B4C1AB52@home.com...
Annette wrote:

> - in die lig van Gloudina se vurige redevoering t.o.v.
> van haar misplaaste rad ( omdat sy so lui is om die woordeboek reg te
> gebruik)

Jy leer nooit nie, nê?

Die mense van Swellendam
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54421 is 'n antwoord op boodskap #54330] Do, 06 Desember 2001 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, Annette,

Ek stem met jou saam, Annette. Die situasie in SA is uiteraard nie
dieselfde dieselfde as in Israel nie. Maar tog is daar altyd een
wat nie alleen se eie maar ook se ganse volk die ongeluk injaag.
Mense moet leer krities te wees, ook vir mense wat sogenaamd
te betrou is.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Norbert, ons is bly dat jy nou die lig gesien het:)))
> Maar jy is nog steeds bietjie verkeerd - ons is nie in dieselfde situasie as
> die Israeli's en die Palestyne nie.
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3c0d325e.27020658@news.online.be...
>> Hallo, elkeen,

>> Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
>> me rekenaar in Vlaanderen.
>> Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
>> aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
>> toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
>> gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
>> Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
>> rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
>> nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
>> die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
>> aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
>> maak.
>> Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
>> dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete
>> is orals. Politiek is 'n smerig spel.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54422 is 'n antwoord op boodskap #54348] Do, 06 Desember 2001 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, Sakkie,

Dit maak die saak nie of Israeliete dan wel Palestyne swart of wit
wees... Ons het tog al meer dan genoeg gesien dat selfs witmense
onder mekaar nie altyd ooreen kan kom?

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Sakkie" schreef:

> Welgedaan Norbert. Wil jy nie nou vir 'n paar van ons ander deelnemers hier
> 'n bietjie van jou logika, insig en begripsvermoeë gee nie. Ek sou graag
> die gemors wou sien indien een van die Israelies of die Palestyne swart was
> en die ander groep wit.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3c0d325e.27020658@news.online.be...
>> Hallo, elkeen,

>> Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
>> me rekenaar in Vlaanderen.
>> Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
>> aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
>> toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
>> gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
>> Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
>> rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
>> nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
>> die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
>> aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
>> maak.
>> Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
>> dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete

>> is orals. Politiek is 'n smerig spel.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Ik begin te begryp wat in SA gebeur. [boodskap #54444 is 'n antwoord op boodskap #54422] Vr, 07 Desember 2001 07:00 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is heeltemal reg Norbert. Dit behoort nie saak te maak nie. Die punt
wat ek wou maak is dat indien die een wit was en die ander een swart sou die
hele wêreld die wittes bestempel het as apartheidsvarke en rassiste.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3c0faa2a.4037661@news.online.be...
> Hallo, Sakkie,
>
> Dit maak die saak nie of Israeliete dan wel Palestyne swart of wit
> wees... Ons het tog al meer dan genoeg gesien dat selfs witmense
> onder mekaar nie altyd ooreen kan kom?
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Sakkie" schreef:
>
>> Welgedaan Norbert. Wil jy nie nou vir 'n paar van ons ander deelnemers hier
>> 'n bietjie van jou logika, insig en begripsvermoeë gee nie. Ek sou graag
>> die gemors wou sien indien een van die Israelies of die Palestyne swart was
>> en die ander groep wit.
>>
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3c0d325e.27020658@news.online.be...
>>> Hallo, elkeen,
>
>>> Ek lees nou al meer dan 'n jaar die artikels van hierdie nuusgroep op
>>> me rekenaar in Vlaanderen.
>>> Ek het hier al veel geleer oor die land en se probleme. Ek het
>>> aanvanklik die Suidafrikaanse mense nie goed begryp nie veral nie
>>> toe steeds maar weer die probleem van die Apartheid aan die orde
>>> gekom het (of die gevolge van die afskaffing daarvan).
>>> Ons in Europa (en elders) dink gemaklik baie witmense van SA is
>>> rassehaters en onderdrukkers van die swartmense maar ek glo dis
>>> nie die waarheid nie. Ek glo die probleem van SA is so 'n bietjie soos
>>> die probleem onder Israeliete en Palestyne. Dis die opruiing deur
>>> aktiviste en geslepe politici wat mense wreed en sleg teenoor mekaar
>>> maak.
>>> Wat mense steeds weer vergeet is dat politici slegs aan hulle self
>>> dink en nie aan die mense wat hulle vertegenwoordig nie. Valse profete
>
>>> is orals. Politiek is 'n smerig spel.
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Vorige onderwerp: Perskes
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:20:59 MGT 2024