Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Virus Waarskuwing.
Virus Waarskuwing. [boodskap #54054] Wo, 28 November 2001 05:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
oor sake waaroor ons tans praat.
Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
nog deur Norton afgelaai moet word?
Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
word.
Annette

Happiness is a state of Mind.
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54056 is 'n antwoord op boodskap #54054] Wo, 28 November 2001 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2001 07:33:49 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
> oor sake waaroor ons tans praat.
> Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
> Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
> ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
> Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
> Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
> nog deur Norton afgelaai moet word?
> Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
> word.
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
>

Yikes! Ek het nou NET vir jou 'n boodskap geskryf. :-) Jammer hoor,
dit was al klaar gestuur voor ek hierdie ene van jou gesien het.
In elkgeval - kontak my gou privaat.
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54061 is 'n antwoord op boodskap #54054] Wo, 28 November 2001 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sien:
www.fsecure.com - internasionaal
VIRUS ALERT: BadTrans.B and Aliz
www.gas.co.za - plaaslik

www.symantec.com - Norton
W32.Badtrans.B@mm is a MAPI worm that emails itself out as one of several
different file names. This worm also drops a backdoor trojan that logs
keystrokes.

http://www.mcafee.com/ - Dr Solomon
W32/Badtrans@mm is a High Risk virus for consumers

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54212 is 'n antwoord op boodskap #54054] Sa, 01 Desember 2001 08:34 Na vorige boodskap
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek update Norton se virusprogram elke keer as ek op internet gaan - en
voorkom sodoende baie probleme

Daar is tans 'n epidemie van virusse in omgang ..

Ek het nounet weer een gekry , opskrif: "Gebedsversoek" ... !

Harry

Annette skryf in boodskap news:9u1t2p$5dp75$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
> oor sake waaroor ons tans praat.
> Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
> Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
> ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
> Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
> Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
> nog deur Norton afgelaai moet word?
> Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
> word.
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
>
Vorige onderwerp: Vir diegene wat ver woon
Volgende onderwerp: sulfnbk.exe virus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 20:01:36 MGT 2024