Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersfees Blues?
Kersfees Blues? [boodskap #54100] Do, 29 November 2001 05:33
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan aan?
Wil ons Prez 'n rustige Kersfees hê?
Eers moes ons hoor dat ons net voor Kersfees 'n verslag gaan kry oor die
beweerde moordkomplot wat in April uitgeklaar is. Vir wat?
Dan moet ons hoor dat onse Prez se raadgewers vir hom nou toestemming gegee
het om nou skielik uit die bloute vir arme Zimbabwe uit te vreet oor hulle
ekonomiese beleid en bankrotpolitiek. Het iemand na-aan die Prez se oor vir
hom gefluister dat die besluit oor stille diplomasie nie so lekker werk nie?
Annette
Vorige onderwerp: Die toekoms van Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Blou Willem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:37:49 MGT 2024