Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die toekoms van Suid-Afrika
Die toekoms van Suid-Afrika [boodskap #54088] Wo, 28 November 2001 22:06 na volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, elkeen,

Ek sou gaarne julle visie verneem het oor die ekonomiese toekoms van
Suid-Afrika. Ek weet julle land is in 'n ekonomiese krisis en ek het
dieselfde vraag al 'n paar jare gelede op hierdie nuusgroep gestel.
Toe was niemand in SA baie optimisties. Is dit nog steeds so? Is die
situasie verbeter en is daar by julle weer 'n vertroue of gaan alles
nog steeds bergaf? Ek het vandag van 'n reisiger verneem dat oor
vyf jare in SA ditselfde gaan voorval as in Kongo, wat vroeër by
België was en waar ekself ook leef.
Sou baie reaksie wil kry van julle en sal dit seer waardeer.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die toekoms van Suid-Afrika [boodskap #54093 is 'n antwoord op boodskap #54088] Wo, 28 November 2001 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2001 22:06:23 GMT, gd3...@glo.be (*Sterrenkijker*) wrote:

> Hallo, elkeen,
>
> Ek sou gaarne julle visie verneem het oor die ekonomiese toekoms van
> Suid-Afrika. Ek weet julle land is in 'n ekonomiese krisis en ek het
> dieselfde vraag al 'n paar jare gelede op hierdie nuusgroep gestel.
> Toe was niemand in SA baie optimisties. Is dit nog steeds so?
Die Minister van Finansies en die President van die Reserwe is ook
baie optimisties.
> Is die
> situasie verbeter en is daar by julle weer 'n vertroue of gaan alles
> nog steeds bergaf?
Drie jaar gelede het 'n 1$ ses rand en 'n pod R10 gekos en die
regering het gesê dat dit baie goed gaan. Een jaar gelede het 1$
agt rand en 'n pond R8 gekos en die regering het gese dat dit baie
goed gaan Nou kos 'n dolar R10 en 'n pond kos R14 en die regering
sê hulle verstaan dit nie maar eintlik is ons een van die
vooruitstrewendste lande in die wêrels wat finansies betref.
> Ek het vandag van 'n reisiger verneem dat oor
> vyf jare in SA ditselfde gaan voorval as in Kongo, wat vroeër by
> België was en waar ekself ook leef.
> Sou baie reaksie wil kry van julle en sal dit seer waardeer.
Dit gaan baie goed Norbert. Meer mense is werkloos en die rand word
minder en minder werd terwyl misdaad hoogty vier. Ek het vanmôre
daaraan gedink dat 'n brood nou vyf en twintig maal kos wat dit dertig
jaar gelede gekos het en ek kon toe deposito op 'n kar betaal het met
minder as wat ek nou gebruik om petrol in my tenk te gooi maar
die regering sê ons moet nie worry nie, dit gaan al hoe beter en
beter.
Hulle sê alles is apartheid se skuld en dit sal nou beter gaan. Mbeki
het vandag vr die eerste keer in sy lewe gesê Mugabe se regering weet
nie wat hulle doen nie. Die koringlande is so onder die water na die
baie reën dat die boere nie in die lande kan kom nie - miskien sal
Mbeki apartheid die skuld gee daarvoor.

Nee ons hoor dat dit goed gaan Norbert.

Groete uit 'n finansieël vooruitstrewende Suid Afrika

DD

>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die toekoms van Suid-Afrika [boodskap #54095 is 'n antwoord op boodskap #54093] Wo, 28 November 2001 23:52 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Twee korreksies:

> regering het gesê dat dit baie goed gaan. Een jaar gelede het 1$ agt rand en 'n pond R12 gekos.
> Die koringlande is so onder die water na die
> baie reën dat die boere nie in die lande kan kom nie - miskien sal Mbeki en Gloudina apartheid die skuld gee daarvoor.
>
> Nee ons hoor dat dit goed gaan Norbert.
>
> Groete uit 'n finansieël vooruitstrewende Suid Afrika
>
> DD
>

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap:
Volgende onderwerp: Kersfees Blues?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:47:35 MGT 2024