Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Berig in De Aar se plaaslike koerant
Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53967] Ma, 26 November 2001 06:18 na volgende boodskap
Gh0$t  is tans af-lyn  Gh0$t
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
'n Vriend my wat op De Aar woon het vir my die berig deur gefaks wat in die plaaslike koerant was. Ek moet dit net hier plaas om julle opinie oor die saak te hoor.

------------------------------------------------------------ --------------------

Steel Papsak
De Aar - Die polisie ondersoek 'n geval van roof in Barcelona. Die klaer is beroof van 'n papsak. Niemand is nog in verband met die voorval gearresteer nie.

------------------------------------------------------------ --------------------

Dis nou kort en kragtig.

Groete
Spook

"Only two things are infinite, the universe and the human stupidity, and I'am not sure about the former -- Albert Einstein "
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53969 is 'n antwoord op boodskap #53967] Ma, 26 November 2001 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dom goed - vir daai prys behoort hulle op 'n doos aan te dring;))
Annette

--

Spook skryf in boodskap news:9tsn9o$hsi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jip Annette
> Jy het reg. Die papsak is 'n silwer sak met 'n kraantjie aan met suur witwyn
> daarin. Op 'n Sondag sal die bruinmense maklik tussen R50 en R75 betaal vir
> so iets by 'n shebeen.
>
> Groete
> Spook
>
> A wise man can see more from a the bottom of a well than a
> fool can from a mountain top.
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9tsl50$4leuc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ons rooiwyndrinkers dink nie eers aan iets paps nie;))
>> Ons sakke word houers genoem.
>> Nee, definitief, 'n papsak is 'n sak sonder 'n doos.
>> Rerag.
>> Dit werk so - die goedkoop wit wyn is vir 'n plaaslike mark - en dit
moet
> so
>> goedkoop moontlik wees.
>> Dus word die wyn net in die papsak ( met 'n kraantjie) verkoop - die doos
>> moet die koper self vind.:))
>> Annette
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Davie Davis wrote in message
>> news:1os20uskiq2eunfkne34l3756ejmduj0tj@4ax.com...
>>> On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Issie.
>>>> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
>>>> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
>>>> Annette
>>>> .
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>> En ek was so seker dat ek reg is
>>> en ek is nou nog nie seker dat
>>> ek verkeerd is
>>> Dink dit hang af van waar dit
>>> gebruik word - seker noem
>>> die rooiwyn drinkers 'n
>>> sak wyn 'n papsak :-)))))
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53970 is 'n antwoord op boodskap #53969] Ma, 26 November 2001 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 09:06:07 +0200, "Annette" wrote:

> Dom goed - vir daai prys behoort hulle op 'n doos aan te dring;))
> Annette

As jy vir daai prys 'n doos ook kry
is dit van miderwaardige gehalte :-)

DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53971 is 'n antwoord op boodskap #53970] Ma, 26 November 2001 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm - wie gee nou om vir die gehalte van die doos as jy net vir die
witwyn lus is?
En wat dink jy, DD, behoort die prys van 'n goeie gehalte wyndoos te
wees?:))
Annette - wat wonder of DD 'n doosinspekteur is.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:rrq30ukhqol7e1okf0dnkd8cqhd7ch8d22@4ax.com...
> On Mon, 26 Nov 2001 09:06:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dom goed - vir daai prys behoort hulle op 'n doos aan te dring;))
>> Annette
>
> As jy vir daai prys 'n doos ook kry
> is dit van miderwaardige gehalte :-)
>
> DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53979 is 'n antwoord op boodskap #53967] Ma, 26 November 2001 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...en vanoggend se News24 het 'n beriggie getiteld, "Woman swaps
fiance for pig." Ek gaan dit nie lees nie want ek wil aanhou wonder
wat daar aangaan,

groete
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53983 is 'n antwoord op boodskap #53979] Ma, 26 November 2001 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man - laat ons weet:)))
Ek weet dat varkies boeie liefderyke troeteldiertjies is:)

Ek het toe vanoggend my eerste roekeloos nuusbrief gekry .
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111260048.58635fc2@posting.google.com...
> ...en vanoggend se News24 het 'n beriggie getiteld, "Woman swaps
> fiance for pig." Ek gaan dit nie lees nie want ek wil aanhou wonder
> wat daar aangaan,
>
> groete
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53990 is 'n antwoord op boodskap #53971] Ma, 26 November 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 09:40:32 +0200, "Annette" wrote:

> Mmmmmmm - wie gee nou om vir die gehalte van die doos as jy net vir die
> witwyn lus is?
> En wat dink jy, DD, behoort die prys van 'n goeie gehalte wyndoos te
> wees?:))
> Annette - wat wonder of DD 'n doosinspekteur is.

Inteendeel Annette, die jare toe ek op 'n loopbaan besluit
het, het ek besluit dat my ambisies beslis twee beroepe
uitsluit. Daarvan is een 'n tandarts en die ander 'n doosinspekteur.

DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53994 is 'n antwoord op boodskap #53971] Ma, 26 November 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 09:40:32 +0200, "Annette" wrote:

> Mmmmmmm - wie gee nou om vir die gehalte van die doos as jy net vir die
> witwyn lus is?
> En wat dink jy, DD, behoort die prys van 'n goeie gehalte wyndoos te
> wees?:))
> Annette - wat wonder of DD 'n doosinspekteur is.

Die witwynlus kan natuurlik die smaakgehalte vir die doos beinvloed
Annette, en die prys van 'n goeie gehalte wyndoos behoort beinvloed
te word deur die hoeveelheid wyn in die doos.

DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #54012 is 'n antwoord op boodskap #53983] Ma, 26 November 2001 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ag nee man - laat ons weet:)))

Annette, mens moet altyd iets oop los. Vir die wonder. Jarrrre gelede
toe ry ek eendag alleen King William's Town toe. Van Alice af. Net so
buite die dorp kry ek toe 'n heel netjiese swart man, pak aan en 'n
tassie. Daai tyd, nou nog, laai ek hulle altyd op.

Toe ek hom oplaai begin hy dadelik in 'n boekie skryf. Dis
konsentreeer, buite toe kyk, en dan in die boekie skryf. Aanmekaar.
Toe ons so die laaste bultjie na King toe afsak toe maak hy die
venster oop en gooi sy boekie uit. Met potlood en al.

Ons het so vir 'n oomblik na mekaar gekyk. Nogal ernstig. Waaroor was
dit alles?
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #54013 is 'n antwoord op boodskap #53983] Ma, 26 November 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Drom:
> ...en vanoggend se News24 het 'n beriggie getiteld, "Woman swaps
> fiance for pig." Ek gaan dit nie lees nie want ek wil aanhou wonder
> wat daar aangaan

Annette
Ag nee man - laat ons weet:)))
Ek weet dat varkies boeie liefderyke troeteldiertjies is:)

Wouter
'n Plaasvark in boeie? Is jy Kinky, of wat?
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #54023 is 'n antwoord op boodskap #54013] Di, 27 November 2001 05:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of wat natuurlik:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c02c3ac.0@news1.mweb.co.za...
> Drom:
>> ...en vanoggend se News24 het 'n beriggie getiteld, "Woman swaps
>> fiance for pig." Ek gaan dit nie lees nie want ek wil aanhou wonder
>> wat daar aangaan
>
> Annette
> Ag nee man - laat ons weet:)))
> Ek weet dat varkies boeie liefderyke troeteldiertjies is:)
>
> Wouter
> 'n Plaasvark in boeie? Is jy Kinky, of wat?
>
Vorige onderwerp: "Outspan" deur JOHAN MYBURG
Volgende onderwerp: Waar kom dit vandaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:20:32 MGT 2024