Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jongensfontien
Jongensfontien [boodskap #53861] Do, 22 November 2001 20:13 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit was vanoggend 'n besonderse lekker oggend in Jongensfontien.
--
----------------------------------------------------
SMILE! it adds to your face value.
----------------------------------------------------
Re: Jongensfontien [boodskap #53870 is 'n antwoord op boodskap #53861] Do, 22 November 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir daardie smile. Vanmiddag toe ek my seun by die skool gaan haal toe sê een van die ouers "Smashing day isn't it?" - dit was 5°C! - die rede hoekom dit 'n "smashing day" was, was omdat die lug helderblou was en die son heerlik geskyn het met geen reën vir die hele dag nie!
Re: Jongensfontien [boodskap #53871 is 'n antwoord op boodskap #53861] Do, 22 November 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is so lekker daaraan as daar geen jong meisies was nie?:))))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9tjm48$f2l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit was vanoggend 'n besonderse lekker oggend in Jongensfontien.
> --
> ----------------------------------------------------
> SMILE! it adds to your face value.
> ----------------------------------------------------
>
Re: Jongensfontien [boodskap #53928 is 'n antwoord op boodskap #53871] Sa, 24 November 2001 02:52 Na vorige boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Tobie het vir Ma besoek!!! 'n Openbare dankie, Tobie! Jammer weereens oor
die moerkoffie wat toe in 7 jaar in Engelse tee verander het... En noulat
jy weet hoe my wille broer lyk, kan jy die mense hier waarsku om nie met my
moeilikheid te soek nie... En wie gee om vir jong meisies as jy die
grootste voël in die dorp het -:)))

"Annette" skryf in boodskap news:9tjs0f$3717j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is so lekker daaraan as daar geen jong meisies was nie?:))))
> Annette
>
>
> Tobie wrote in message
news:9tjm48$f2l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Dit was vanoggend 'n besonderse lekker oggend in Jongensfontien.
>> --
>> ----------------------------------------------------
>> SMILE! it adds to your face value.
>> ----------------------------------------------------
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina is nou 'n Roger?
Volgende onderwerp: My liefste Moedertjie (Helena Steyn)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:04:41 MGT 2024