Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tertius Bosch
Tertius Bosch [boodskap #53726] Di, 20 November 2001 15:34 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou net oor die nuus gehoor dat daar geen spore van enige vorm van
vergiftiging gekry is nie. Slegs oorblyfsels van die medikasie waarop hy
was.
Re: Tertius Bosch [boodskap #53743 is 'n antwoord op boodskap #53726] Wo, 21 November 2001 02:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag sjeim man.
Nou gaan ons weer Huisgenoot artikels kry van die suster wat dit nie gaan
glo nie, en die weduwee wat nog steeds breed glimlag.
En wat van die PI wat oortuig was daar was vergiftiging - is hy nou bekend
genoeg?
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3bfa77c8$0$235@hades.is.co.za...
> Nou net oor die nuus gehoor dat daar geen spore van enige vorm van
> vergiftiging gekry is nie. Slegs oorblyfsels van die medikasie waarop hy
> was.
>
Vorige onderwerp: Re: Who are they?
Volgende onderwerp: Iets lekker lafs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:30:20 MGT 2024