Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Who are they?
Re: Who are they? [boodskap #52628] Wo, 31 Oktober 2001 11:25 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
En Danielle, wie en van waar is die Kubaan?
Re: Who are they? [boodskap #52642 is 'n antwoord op boodskap #52628] Wo, 31 Oktober 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:4snvtts7u13a99pfm8gaq0ig09kcril6ta@4ax.com...
> En Danielle, wie en van waar is die Kubaan?

Dis maklik Davie, dis triviaal
Poseidon pos van Kanada, Montreal
Bell Sympatico is sy ISP
Ek dink nie dis Gloudina nie ;-)
PP
Re: Who are they? [boodskap #52649 is 'n antwoord op boodskap #52642] Wo, 31 Oktober 2001 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Dis maklik Davie, dis triviaal
> Poseidon pos van Kanada, Montreal
> Bell Sympatico is sy ISP
> Ek dink nie dis Gloudina nie ;-)
>

Ja, ons het lankal vir Sympatico gelos omdat hulle so onbetroubaar was.
Nou
is ons by Rogers Cable en hulle is net
so onbetroubaar. Miskien sal ons moet
teruggaan na Sympatico se High Speed
Access (wat net soveel kos as die kabel-
konneksie.) Ons is egter lojale klieënte
van Bell wat ons telefoonkonneksies
betref.

Gloudina
Re: Who are they? [boodskap #52656 is 'n antwoord op boodskap #52628] Wo, 31 Oktober 2001 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 17:18:01 GMT, @home.com wrote:

> klieënte
>
> Gloudina

LOL...

DD
Re: Who are they? [boodskap #52676 is 'n antwoord op boodskap #52628] Do, 01 November 2001 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 17:18:01 GMT, @home.com wrote:

> klieënte
>
> Gloudina
>

"Klieënte", ...julle sal die vrou tog moet leer spel :-(

DD
Re: Who are they? [boodskap #52677 is 'n antwoord op boodskap #52676] Do, 01 November 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê het die woordeboek, wie's ons om te stry? ;)

Davie Davis skryf in boodskap news:vt52ut4k59qve4un6ljq668lbn881v5g24@4ax.com...
> On Wed, 31 Oct 2001 17:18:01 GMT, @home.com wrote:
>
>> kliënte
>>
>> Gloudina
>>
>
> "Klieënte", ...julle sal die vrou tog moet leer spel :-(
>
> DD
Re: Who are they? [boodskap #52686 is 'n antwoord op boodskap #52677] Do, 01 November 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Nov 2001 12:09:59 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Sý het die woordeboek, wie's ons om te stry? ;)

En dan klink dit somtyds of sy die woordeboek ìs ;-)

{en ek mag 'n i as ì skryf Danielle } :-)))

DD
Re: Who are they? [boodskap #52689 is 'n antwoord op boodskap #52628] Do, 01 November 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> "Klieënte", ...julle sal die vrou tog moet leer spel :-(
>

Kliënte dus, ou Davie Davis. Goed dat jy nou ook al so goed is met
verkeerde spellings oplet. Tannie
se teenwoordigheid op hierdie nuusgroep is soos
suurdeeg - sy maak van almal guerilla-vegters vir
die Taalband.

Tant Hessie bin Ladin
Re: Who are they? [boodskap #53742 is 'n antwoord op boodskap #52628] Di, 20 November 2001 23:05 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

2.9 (SKAWEDUWEE)
Breyten Breytenbach

In die nanag is die maan
se haartjies koud
die witrot het gaatjies
in die sluier geknaag

kom na my tuin
waar die donkerrooi rose
ruik na die donkerste
sweetplek van vroue

a, my beminde
waar is die balkon wat loop
na jou kamer
watter huis is gebou
om die binnehoof van jou slaap

die nag is 'n voël
bo die berg van my hart
maar die sneeu is skaduwees
wit op die maan

die sneeu die wyn
die rose en die wind
die nagwitte snare van my lied
die nanag verf my oë blind
Vorige onderwerp: Hoe kan ons teleurgesteld wees?
Volgende onderwerp: Tertius Bosch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:35:26 MGT 2024