Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raai, dis saai gewaai
Raai, dis saai gewaai [boodskap #53471] Vr, 16 November 2001 07:15
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?

>> Piet Spruitdrifdonkie

> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot

Antie wonder wat de joos
Amper word sy effe boos
Antie het verkeerd geraai?
Die ding wat rym is maar net saai

Piet Rymdonkie
Vorige onderwerp: Geen gevegdonkie nie
Volgende onderwerp: Lekker fals-lafs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:34:59 MGT 2024