Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geen gevegdonkie nie
Geen gevegdonkie nie [boodskap #53470] Vr, 16 November 2001 07:15
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF3BECF.D1A8DB20@home.com...
>> Tinkerbell wrote:

>> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
>> maar hierdie ding trek nou lelik skeef

>> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
>> ek vra myself watse faait is dit hierrie

> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dink
> hy is, dan is hy worth fighting for.
> Tant Hessie.

Maar natuurlik Hessie jong
is ek 'n oulike klong
Maar 'n faait is nie wat ek soek
net 'n los geluk om die hoek

Piet Losdonkie
Vorige onderwerp: Die wet van Transvaal ...
Volgende onderwerp: Raai, dis saai gewaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 17:19:16 MGT 2024