Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5678] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' i
DS: [AFRIKAANS:5678] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' i [boodskap #5345] Ma, 22 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 15:26
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5678] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' i

Daan spreek:

> Oor sokker en voetbal.
> Nee, Afrikaans sal nooit sokker voetbal kan noem nie want vir die Afrikaners
> is rugby belangriker as sokker en beide staan bekend as voetbal. Die een is
> rugby-voetbal en die ander sokker-voetbal, daarom kortweg sokker en rugby.
> Daan

Ek wens julle wil ophou om AL die Afrikaners oor een kam te wil
skeer.

Joop

_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5667] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
Volgende onderwerp: VSA STUDENTE NAVORS AFRIKAANS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:58:56 MGT 2024