Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderverkragting
Kinderverkragting [boodskap #53092] Do, 08 November 2001 03:19 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel die afgelope paar dae erg "leeg", verslae en hartseer.

Daar is seker nie woorde wat die afgryse in my hart kan beskryf oor
die verkragting van n negemaande oue baba deur SES mans nie! n Baba
wat op hierdie ouderdom n volledige histerektomie ondergaan het as die
gevolg van haar beserings.

Ek het gister in boeke gaan oplees oor haar ontwikkeling wat hierdeur
erg geraak gaan word. Ek het ook gekyk na prentjies van die anantomie
en grootte van n nege maande oue dogtertjie. En my verstand kan glad
nie aanvaar dat enige mens so iets aan n kind kan doen nie!!! Ek
probeer, maar vind geen regverdiging in my hart nie. Ek pleit dat
die instelling van die doodstraf in ons land herstel moet word.
Re: Kinderverkragting [boodskap #53096 is 'n antwoord op boodskap #53092] Do, 08 November 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
nie..

Ek kyk na die positiewe kant van hierdie vreeslike storie:
Kyk ek na die ouderdomme van die oortreders, dan is dit mense wat al lank
met hierdie storie aan die gang is, maar nou is hulle dade aan die klok
gehang, en iemand het uiteindelik die moed gehad, en was kwaad genoeg, om
hulle aan die kaak te stel. Ek is seker 'n klomp ander pedofiele en
verkragters gaan nou ontbloot word.
Dit is nie net die baba se verkragting wat so diep raak nie, ook me Esmé van
Zyl, wat nou die saak aan die gang het teen Imker Hoogenhout. Het enigeen
van julle die radioonderhoud gister met haar gehoor ? Ek het gehuil.

Wat my ook siek maak, is Imker se vroulief wat hom so onderskraag.
En nou kom ons by die eintlike, groter, oortreding vir my:
Nie net die pedofiele self wat kinders verkrag en molesteer nie, maar die
liewe vroue, moeders, susters, en ander familielede wat nie net hierdie siek
mense nie aan die kaak stel nie, maar bystaan en beskerm.

Daar word aan ons vertel 1 uit 5 seuns en 1 uit 3 meisies word gemolesteer
of verkrag - waar kom hulle aan hierdie statistiek?
En as dit sou waar wees - dan is daar mense wat hier skryf of lees wat so 'n
ondervinding as kind moes deurgemaak het - dit sal net te goed vir woorde
wees as net al die gelukkiges hier bymekaar is.

Dan kry ons nog regters soos Foxcroft wat 'n ligte vonnis van 7 jaar oplê
aan 'n vader wat vir verkragting skuldig bevind word - omdat dit binne die
gesinsverband gedoen is - en hy dan kwansuis nie 'n gevaar vir die
samelewing sou inhou nie.
Ek voel duidelik dat daar meer indringend na regter Foxcroft self gekyk
behoort te word.

Die ses oortreders in die saak het al klaar gepleit dat hulle dronk was, in
die hoop dat hulle dan as gevolg van dit ligter vonnise opgelê sal word, of
selfs vrygespreek sal word. Een van die ses het selfs beweer hy was nie een
van die verkragters nie .
Ek hoop hulle familielede bly nou lank kwaad genoeg vir hulle om teen hulle
te getuig, sodat ons kan hoor hoe lank elkeen van hulle al besig was met
hulle veragtelike dade.

Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111071919.35e6f955@posting.google.com...
> Ek voel die afgelope paar dae erg "leeg", verslae en hartseer.
>
> Daar is seker nie woorde wat die afgryse in my hart kan beskryf oor
> die verkragting van n negemaande oue baba deur SES mans nie! n Baba
> wat op hierdie ouderdom n volledige histerektomie ondergaan het as die
> gevolg van haar beserings.
>
> Ek het gister in boeke gaan oplees oor haar ontwikkeling wat hierdeur
> erg geraak gaan word. Ek het ook gekyk na prentjies van die anantomie
> en grootte van n nege maande oue dogtertjie. En my verstand kan glad
> nie aanvaar dat enige mens so iets aan n kind kan doen nie!!! Ek
> probeer, maar vind geen regverdiging in my hart nie. Ek pleit dat
> die instelling van die doodstraf in ons land herstel moet word.
Re: Kinderverkragting [boodskap #53396 is 'n antwoord op boodskap #53096] Wo, 14 November 2001 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
net eenvouding verwyder word.
Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.

"Annette" skryf in boodskap news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
> nie..
Re: Kinderverkragting [boodskap #53403 is 'n antwoord op boodskap #53396] Wo, 14 November 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Sakkie - om aan te gaan op jou ligter noot - ek gaan nou reel met 'n
plakkaatmaker sodat ons voor die parlement in in sirkeltjie gaan loop met
die volgende:
Verwyder Die Stouterds se Ertjies!
Remove The Peas for Peace.
Annette

in message news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
> net eenvouding verwyder word.
> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>> nie..
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53404 is 'n antwoord op boodskap #53396] Wo, 14 November 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis daai stertjie wat geknip moet word...(skies dis my wreedaardige sy wat
hier navore kom)

Die storie van die brein is nie so vergesog nie. As mens in ag neem wat
hulle alles vandag met laser kan doen...

Ek dink egter by mans is die ertjie eintlik die breingedeelte(die verstand)
en die breingedeelte eintlik die ertjie(seksdrang). Hulle sal dus heelwat
moet verwyder! ;)))

Sakkie skryf in boodskap news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
> net eenvouding verwyder word.
> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>> nie..
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53406 is 'n antwoord op boodskap #53404] Wo, 14 November 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag Kaaitjie, Alle bietjies help:)))
Laat die ertjies verwyder word, dan as dit nie help nie, dan kan die hele
lot wat oor is verwyder word;))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bf27697.0@news1.mweb.co.za...
> Dis daai stertjie wat geknip moet word...(skies dis my wreedaardige sy wat
> hier navore kom)
>
> Die storie van die brein is nie so vergesog nie. As mens in ag neem wat
> hulle alles vandag met laser kan doen...
>
> Ek dink egter by mans is die ertjie eintlik die breingedeelte(die verstand)
> en die breingedeelte eintlik die ertjie(seksdrang). Hulle sal dus heelwat
> moet verwyder! ;)))
>
> Sakkie wrote in message
> news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
>> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
>> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
>> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
>> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
>> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
>> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
>> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
>> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
>> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
>> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
>> net eenvouding verwyder word.
>> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
>> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>>> nie..
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53426 is 'n antwoord op boodskap #53403] Wo, 14 November 2001 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Stouterds" is darem n gruwelike euphenism Annette, ek kan
aan talle woorde dink wat hulle beter beskryf (maar sal liewer nie,
hier is dalk kinders wat ook hier lees!)

Annette skryf in boodskap news:9strkf$15nq8o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Sakkie - om aan te gaan op jou ligter noot - ek gaan nou reel met 'n
> plakkaatmaker sodat ons voor die parlement in in sirkeltjie gaan loop met
> die volgende:
> Verwyder Die Stouterds se Ertjies!
> Remove The Peas for Peace.
> Annette
>
>
> in message news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
>> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
>> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
>> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
>> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
>> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
>> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
>> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
>> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
>> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
>> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
>> net eenvouding verwyder word.
>> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
>> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>>> nie..
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53459 is 'n antwoord op boodskap #53403] Do, 15 November 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink die mans moet almal van daai "sexchange" operasies kry wat hulle
deesdae kan doen. Dan moet hulle in 'n tronk toegesluit word vir tien jaar,
maar in 'n mans afdeling. Die doodstraf is eintlik ook te lig vir hierdie
tipe mense, dis die "easy way out".Moenie net die ertjies verwyder haal die
verwyder die eiers en die wors ook.

Spook
If little else, the brain is an educational toy. -- Tom Robbins

Annette skryf in boodskap news:9strkf$15nq8o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Sakkie - om aan te gaan op jou ligter noot - ek gaan nou reel met 'n
> plakkaatmaker sodat ons voor die parlement in in sirkeltjie gaan loop met
> die volgende:
> Verwyder Die Stouterds se Ertjies!
> Remove The Peas for Peace.
> Annette
>
>
> in message news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
>> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
>> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
>> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
>> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
>> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
>> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
>> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
>> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
>> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
>> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
>> net eenvouding verwyder word.
>> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
>> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>>> nie..
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53481 is 'n antwoord op boodskap #53406] Vr, 16 November 2001 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ag Kaaitjie, Alle bietjies help:)))
> Laat die ertjies verwyder word, dan as dit nie help nie, dan kan die hele
> lot wat oor is verwyder word;))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bf27697.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis daai stertjie wat geknip moet word...(skies dis my wreedaardige sy wat
>> hier navore kom)
>>
>> Die storie van die brein is nie so vergesog nie. As mens in ag neem wat
>> hulle alles vandag met laser kan doen...
>>
>> Ek dink egter by mans is die ertjie eintlik die breingedeelte(die verstand)
>> en die breingedeelte eintlik die ertjie(seksdrang). Hulle sal dus heelwat
>> moet verwyder! ;)))
>>

Sal dit nie dalk werk om 'n groot Tattoo op hulle voorkoppe te sit wat
sê "ek is 'n verkragter" nie?

>> Sakkie wrote in message
>> news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
>>> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
>>> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
>>> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
>>> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
>>> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
>>> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
>>> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
>>> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
>>> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
>>> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
>>> net eenvouding verwyder word.
>>> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
>>> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>>>> Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>>>> tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>>>> Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>>>> nie..
>>>
>>
Re: Kinderverkragting [boodskap #53482 is 'n antwoord op boodskap #53481] Vr, 16 November 2001 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is al 5 jaar besig om die konsep aan die Noordelike Hemisfeer te verkoop.
En ek vra nie eers vir 'n groot tattoo nie!.
Die Amerikaners wil niks daarvan hoor nie - miskien het dinge verander na
11/9. Ek sal met 'n nuwe aanslag begin.
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111160336.4f88c927@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Ag Kaaitjie, Alle bietjies help:)))
>> Laat die ertjies verwyder word, dan as dit nie help nie, dan kan die hele
>> lot wat oor is verwyder word;))
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bf27697.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis daai stertjie wat geknip moet word...(skies dis my wreedaardige sy wat
>>> hier navore kom)
>>>
>>> Die storie van die brein is nie so vergesog nie. As mens in ag neem wat
>>> hulle alles vandag met laser kan doen...
>>>
>>> Ek dink egter by mans is die ertjie eintlik die breingedeelte(die verstand)
>>> en die breingedeelte eintlik die ertjie(seksdrang). Hulle sal dus heelwat
>>> moet verwyder! ;)))
>>>
>
> Sal dit nie dalk werk om 'n groot Tattoo op hulle voorkoppe te sit wat
> sê "ek is 'n verkragter" nie?
>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3bf246b2$0$239@hades.is.co.za...
>>>> Om gekastreer te wees het meer 'n sielkundige effek as wat dit werklik
>>>> iemand se seksdrang onderdruk. Die meer doeltreffende metode is in
>>>> die brein self. Ek is nie 'n deskundige op die gebied nie, maar iewers
>>>> in die middel van die brein is 'n klein gedeelte, omtrent so groot soos 'n
>>>> ertjie, wat seksdrang beheer. Hierdie gedeelte kan effektief onderdruk
>>>> word. Ons moet net genoeg mense kry om aan te dring daarop. Nog
>>>> 'n area wat ek dink ondersoek kan word is om te verhoed dat 'n penis
>>>> kan vergroot. Die penis vergroot as gevolg van 'n oormaat bloed toevoer
>>>> en 'n vernouing van die bloed terugvloei. Die gevolglike druk veroorsaak
>>>> die vergroting. Die "kleppe" wat hierdie verandering moontlik maak moet
>>>> net eenvouding verwyder word.
>>>> Op 'n ligter noot. Met hipnotiese suggestie kan 'n ou natuurlike 'n
>>>> verskriklike pyn in sy gat kry elke keer as sy gedagtes dwaal.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9sd2ed$13487h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Kinky, dit is waar dat dit vreeslik en naar is.
>>>> > Mense vra vir kastrasie - maar pedofiele kan nie genees word nie - daar is
>>>> > tot 7% van gekastreerde pedofiele wat nog steeds kinders verkrag.
>>>> > Doodstraf sal hulle ook nie keer om 'n kind sielkundig lewenslank te knou
>>>> > nie..
>>>>
>>>
Re: Kinderverkragting [boodskap #54575 is 'n antwoord op boodskap #53092] Do, 13 Desember 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou op die radio nog statistiek - slegs by 9% van die verkragtingsgevalle
wat voor die hof land - word daar vonnisse opgelê.
Slegs 50% van die aangemelde verkragtings kom uiteindelik by die hof uit.
Annette

> "702" genoem die Gerry Ryan Show.
> Mense het ingeskakel omtrent die feit dat seksmisdadigers sommer so na 'n
> jaar of twee in die tronk vrygelaat word ( gister was 'n vrygelate pedofiel
> in Engeland weereens gevonnis, want hy het na sy vrylating 'n dogtertjie,
> Serah Payne, vermoor - behoort in die koerante te wees) en die plaaslike
> mense hier is baie ontsteld, want al daardie misdadigers kom oor die Ierse
> see en kom wortel hulself hier by ons in en daar is geen beheer hoegenaamd.
> Mense het onder andere chemiese en fisiese kastrasie voorgestel, party sê
> gooi die sleutel weg en vergeet, ander sê weer dat pedofiele met 'n bandjie
> om die enkel toegerus moet word sodat sy kom en gaan gemonitor kan word en
> indien hy met die bandjie peuter word hy onvoorwaardelik tronk toe gestuur,
> party mense is net erg omgekrap dat hierdie mense weer in die gemeenskap
> toegelaat word, want dis algemeen bekend dat seksmisdadigers net weer die
> daad of selfs erger pleeg en nie gerehabiliteer kan word nie.
>
> En hier het hulle net vandag oor pedofiele gepraat, maar verlede week het
> Gerry Ryan ons eie John Robie op die lyn gehad om meer inligting omtrent die
> De Klerk moord uit te vind en John Robie het vinnig die onderwerp van baba
> verkragtings aangeroer, maar net gesê dat hy niks verder daaromtrent wil sê
> nie aangesien dit so 'n verskriklike misdaad is en dat dit hom net skaam
> maak om oor so iets, omtrent sy eie land, verslag te moet doen.
>
> Sulke dinge maak my ook skaam om te sê dis my land daardie, want die
> plaaslike mense vra ons uit oor al hierdie dinge wat hulle hoor, hulle dink
> dis onmoontlik dat so iets werklik gebeur.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9v9mq5$duel2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Watter werkbare oplossing stel jy voor Sakkie?
>> Ek verstaan kastrasie help glo nie - die lus is nog daar, dus verkragting
>> sal nog steeds plaasvind by diegene wat dit wil doen.
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c184c15$0$229@hades.is.co.za...
>>> Dit is nou hier waar ek graag wil terug gaan na pre-"beskaafde" tye sodat 'n
>>> mens op die regte manier van hierdie ondiere kan ontslae raak.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9v7fl7$cl9mf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoekom sal jy wonder Sakkie?
>>>> Dit is mos nie Een Verkragter, Een Kind nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c1735c2$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > Die ander aand op die nuus vertel een van die Kindereenheid se woordvoerders
>>>> > dat daar gemiddeld vyf kinderverkragings per dag in die Weskaap alleen
>>>> > aangemeld word. In die selfde onderhoud sê hy dat hierdie jaar daar al 'n
>>>> > hele vyf stouterds gevonnis is. Ek wonder nou net wat word van die ander
>>>> > 1500 en iets.
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #54687 is 'n antwoord op boodskap #53092] Ma, 17 Desember 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis tog snaaks hoe dinge in die lewe gebeur.
Sou jy miskien M-Net hê en vanaad se 8,00 fliek The Truth About Jane gesien
het?
Baie insiggewend.
Annette

Kekkelbek  skryf in boodskap news:3c1e4e93.0@news1.mweb.co.za...
>
>  Annette wrote in message ...
>> Baie interessante punt wat jy daar meld Kaaitjie.
>> Dus, die gay ouens was geboelie deur ander seuns, en deur ouer mans
>> misbruik, toe besluit hulle om gay deur die lewe te gaan om daardie ouens
>> terug te kry?
>> Ek dink nie so nie.
>> Ek dink ook nie gay ouens is mense met afwykings nie.
>> Mens kan seker nog lank daaroor redekawel - maar ek wonder of 'n gay persoon
>> hier lees en bereid is om sy persoonlike siening met ons hier te deel?
>> Annette
>
>  Waaaaag, dis nie wat ek sê nie.
>
>  'n Boelie en sy oorsake is 'n groep op sy eie.
>
>  So ook die gay mans
>
>  en so ook die gay dames.
>
>  Om gay te wees beskou ek nie as 'n afwyking soos in abnomaal nie.  Dis 'n
>  ander manier van doen.  Ek glo egter indien 'n persoon anders groot gemaak
>  is, ander omstandighede, was die kans dat hy 'straight' sou wees groter.
>
>  Al die gay mans wat ek ken het 'n dominerende ma gehad, was deur iemand
>  misbruik, was 'sissierig' grootgemaak en se pa se rol was
>  minderwaardig/ondergeskik aan die ma.
>
>>
>>
>> Kekkelbek  wrote in message
>> news:3c1d8720.0@news1.mweb.co.za...
>  
>>>  Sakkie wrote in message ...
>>>> Seksdrang is normaal, natuurlik en niks mee verkeerd nie.  Die probleem kom
>>>> voor wanneer dit onnatuurlike afwykings aanneem.  Sulke afwykings is feitlik
>>>> onmoontlik om te behandel en 100% seker te wees dat die persoon nie weer sal
>>>> terugval nie.  Die probleem lê in die brein en die hormone wat seksdrang
>>>> beheer.  Dit kom uit ons primitiewe verlede en is meer instink as 'n
>>>> wesentlike besluit.  Die enigste effektiewe metode is om die gedeelte van
>>>> die brein wat dit beheer te neutraliseer.  Dit kan effektief gedoen word.
>>>> Al wat nodig is, is iemand wat die "guts" het om dit as straf in te stel.
>  
>>>  Is hierdie afwykings nie maar grootliks aangeleerde gedrag nie?  Neem 'n
>>>  kind wat boelie, iemand boelie hom 100% van die tyd.  Die homoseksuele mans
>>>  wat ek ken was almal dwars deur die bank, self as kind deur ander mans/seuns
>>>  misbruik.
>  
>>>>
>>>> "Annette"  wrote in message
>>>> news:9v9mq5$duel2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Watter werkbare oplossing stel jy voor Sakkie?
>>>> > Ek verstaan kastrasie help glo nie - die lus is nog daar, dus verkragting
>>>> > sal nog steeds plaasvind by diegene wat dit wil doen.
>>>> > Annette
>>>  
>>>  
>>>> > Sakkie  wrote in message news:3c184c15$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > Dit is nou hier waar ek graag wil terug gaan na pre-"beskaafde" tye sodat 'n
>>>> > > mens op die regte manier van hierdie ondiere kan ontslae raak.
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > > "Annette"  wrote in message
>>>> > > news:9v7fl7$cl9mf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Hoekom sal jy wonder Sakkie?
>>>> > > > Dit is mos nie Een Verkragter, Een Kind nie?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie  wrote in message
>>>> > > news:3c1735c2$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > > > > Die ander aand op die nuus vertel een van die Kindereenheid se
>>>> > > > woordvoerders
>>>> > > > > dat daar gemiddeld vyf kinderverkragings per dag in die Weskaap alleen
>>>> > > > > aangemeld word.  In die selfde onderhoud sê hy dat hierdie jaar daar al 'n
>>>> > > > > hele vyf stouterds gevonnis is.  Ek wonder nou net wat word van die ander
>>>> > > > > 1500 en iets.
>>>> > > > >
>>>> > >
>>>  
>>>>
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #54688 is 'n antwoord op boodskap #53092] Ma, 17 Desember 2001 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaaitjie - helaas , hy het.
Annette

>> Ek stem 100% met jou saam dat "gays (moffies), lesbene" nie afwykings het
>> nie, hulle is net te sleg om ordentlik deur die lewe te gaan en kan nie
>> beter doen as hulle eie geslag nie.
>> Geen persoon op hierdie aarde word `n gay, lesbeen, dronkgat of hoe sleg
>> ookal GEBORE nie, hulle verval SELf in daardie gat.
>
> Hierby sluit jy seker nie alkoholiste in nie, nê?
>
>>
>> Groete
>>
>> Ps: Die gay kom by die Dokter met aids en die Dokter sien dat dit die einde
>> is en skryf maar `n voorskrif.
>> 4x eetlepels engelse sout 4x per dag.
>> Na twee dae kom die moffie terug en sê, "dokter ek skuit my dood, wat is die
>> doel van hierdie voorskrif".
>> Nee sê die dokter, kan niks aan jou doen of genees nie, maar ek hoop jy en
>> jou vrinne kan nou sien waarvoor jou "gat" gemaak is.
>>
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vk3j3$fod4c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Baie interessante punt wat jy daar meld Kaaitjie.
>>> Dus, die gay ouens was geboelie deur ander seuns, en deur ouer mans
>>> misbruik, toe besluit hulle om gay deur die lewe te gaan om daardie ouens
>>> terug te kry?
>>> Ek dink nie so nie.
>>> Ek dink ook nie gay ouens is mense met afwykings nie.
>>> Mens kan seker nog lank daaroor redekawel - maar ek wonder of 'n gay persoon
>>> hier lees en bereid is om sy persoonlike siening met ons hier te deel?
>>> Annette
>>
>
Re: Kinderverkragting [boodskap #54691 is 'n antwoord op boodskap #54687] Ma, 17 Desember 2001 20:33 Na vorige boodskap
Kekkel  is tans af-lyn  Kekkel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Het dit gemis, ek sal kyk wanneer dit weer wys en dit opneem en in rus en
vrede kyk.

Annette wrote in message ...
> Dis tog snaaks hoe dinge in die lewe gebeur.
> Sou jy miskien M-Net hê en vanaad se 8,00 fliek The Truth About Jane gesien
> het?
> Baie insiggewend.
> Annette
>
>
> Kekkelbek  wrote in message
> news:3c1e4e93.0@news1.mweb.co.za...

>>  Annette wrote in message ...
>>> Baie interessante punt wat jy daar meld Kaaitjie.
>>> Dus, die gay ouens was geboelie deur ander seuns, en deur ouer mans
>>> misbruik, toe besluit hulle om gay deur die lewe te gaan om daardie ouens
>>> terug te kry?
>>> Ek dink nie so nie.
>>> Ek dink ook nie gay ouens is mense met afwykings nie.
>>> Mens kan seker nog lank daaroor redekawel - maar ek wonder of 'n gay persoon
>>> hier lees en bereid is om sy persoonlike siening met ons hier te deel?
>>> Annette

>>  Waaaaag, dis nie wat ek sê nie.

>>  'n Boelie en sy oorsake is 'n groep op sy eie.

>>  So ook die gay mans

>>  en so ook die gay dames.

>>  Om gay te wees beskou ek nie as 'n afwyking soos in abnomaal nie.  Dis 'n
>>  ander manier van doen.  Ek glo egter indien 'n persoon anders groot gemaak
>>  is, ander omstandighede, was die kans dat hy 'straight' sou wees groter.

>>  Al die gay mans wat ek ken het 'n dominerende ma gehad, was deur iemand
>>  misbruik, was 'sissierig' grootgemaak en se pa se rol was
>>  minderwaardig/ondergeskik aan die ma.

>>>
>>>
>>> Kekkelbek  wrote in message news:3c1d8720.0@news1.mweb.co.za...
>>  
>>>>  Sakkie wrote in message ...
>>>>  >Seksdrang is normaal, natuurlik en niks mee verkeerd nie.  Die probleem kom
>>>>  >voor wanneer dit onnatuurlike afwykings aanneem.  Sulke afwykings is feitlik
>>>>  >onmoontlik om te behandel en 100% seker te wees dat die persoon nie weer sal
>>>>  >terugval nie.  Die probleem lê in die brein en die hormone wat seksdrang
>>>>  >beheer.  Dit kom uit ons primitiewe verlede en is meer instink as 'n
>>>>  >wesentlike besluit.  Die enigste effektiewe metode is om die gedeelte van
>>>>  >die brein wat dit beheer te neutraliseer.  Dit kan effektief gedoen word.
>>>>  >Al wat nodig is, is iemand wat die "guts" het om dit as straf in te stel.
>>  
>>>>  Is hierdie afwykings nie maar grootliks aangeleerde gedrag nie?  Neem 'n
>>>>  kind wat boelie, iemand boelie hom 100% van die tyd.  Die homoseksuele mans
>>>>  wat ek ken was almal dwars deur die bank, self as kind deur ander mans/seuns
>>>>  misbruik.
>>  
>>>>  >
>>>>  >"Annette"  wrote in message
>>>>  >news:9v9mq5$duel2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  >> Watter werkbare oplossing stel jy voor Sakkie?
>>>>  >> Ek verstaan kastrasie help glo nie - die lus is nog daar, dus verkragting
>>>>  >> sal nog steeds plaasvind by diegene wat dit wil doen.
>>>>  >> Annette
>>>>  
>>>>  
>>>>  >> Sakkie  wrote in message
>>>>  >news:3c184c15$0$229@hades.is.co.za...
>>>>  >> > Dit is nou hier waar ek graag wil terug gaan na pre-"beskaafde" tye sodat 'n
>>>>  >> > mens op die regte manier van hierdie ondiere kan ontslae raak.
>>>>  >> > Sakkie
>>>>  >> >
>>>>  >> > "Annette"  wrote in message
>>>>  >> > news:9v7fl7$cl9mf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  >> > > Hoekom sal jy wonder Sakkie?
>>>>  >> > > Dit is mos nie Een Verkragter, Een Kind nie?
>>>>  >> > > Annette
>>>>  >> > >
>>>>  >> > >
>>>>  >> > > Sakkie  wrote in message
>>>>  >> > news:3c1735c2$0$233@hades.is.co.za...
>>>>  >> > > > Die ander aand op die nuus vertel een van die Kindereenheid se
>>>>  >> > > woordvoerders
>>>>  >> > > > dat daar gemiddeld vyf kinderverkragings per dag in die Weskaap alleen
>>>>  >> > > > aangemeld word.  In die selfde onderhoud sê hy dat hierdie jaar daar al 'n
>>>>  >> > > > hele vyf stouterds gevonnis is.  Ek wonder nou net wat word van die ander
>>>>  >> > > > 1500 en iets.
>>>>  >> > > >
>>>>  >> >
>>>>  >
>>  
>>>
>
Vorige onderwerp: Dag van Versoening.
Volgende onderwerp: Benodig prokureur/Centurion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:18:52 MGT 2024