Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dag van Versoening.
Dag van Versoening. [boodskap #54664] Ma, 17 Desember 2001 06:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
16 Desember.
Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
Annette
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54665 is 'n antwoord op boodskap #54664] Ma, 17 Desember 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
aan baie dinge maar beslis nie aan versoeninging nie, wel aan wraak

"Annette" skryf in boodskap news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 16 Desember.
> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
> Annette
>
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54666 is 'n antwoord op boodskap #54665] Ma, 17 Desember 2001 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie wil jy jou op wreek, en hoe beplan jy jou wraak om dit effektief te kan
doen?
Of is jy ook maar net nog een van daardie bitterbek saampraters sonder
binnegoed wat bloot uit gewoonte aan die verlede vasklou?

Annette

david1 skryf in boodskap news:9vk5ej$1c6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> aan baie dinge maar beslis nie aan versoeninging nie, wel aan wraak
> "Annette" wrote in message
> news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 16 Desember.
>> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
>> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
>> Annette
>>
>
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54677 is 'n antwoord op boodskap #54664] Ma, 17 Desember 2001 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Baie goeie vraag hierdie Anette.
Ek hoop net die vraag is opreg bedoel soos wat jy dit skryf.

Gelofte Groete
Frikkie

Annette skryf in boodskap news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 16 Desember.
> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
> Annette
>
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54685 is 'n antwoord op boodskap #54677] Ma, 17 Desember 2001 20:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik het ek die vraag opreg bedoel.
Hoekom sou ek nie?
Ek wil weet wat die mense in hierdie groep dink.
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c1e2ca3$0$227@hades.is.co.za...
> Baie goeie vraag hierdie Anette.
> Ek hoop net die vraag is opreg bedoel soos wat jy dit skryf.
>
> Gelofte Groete
> Frikkie
>
> Annette wrote in message
> news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 16 Desember.
>> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
>> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Haai
Volgende onderwerp: Kinderverkragting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:18:22 MGT 2024