Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van die Net gegaps 5
Van die Net gegaps 5 [boodskap #52967] Di, 06 November 2001 11:49 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Skone die keer.

'n Prokureur, 'n dokter en 'n wetenskaplike sit en bespreek die
voordele en nadele van vrouens (soos in gades) en minnaresse.

Se die prokureur; "Nee wat, 'n minnares is baie beter. Dit gee jou
meer vryheid, dalk meer opwinding en daar's geen kans op 'n morsige en
duur egskeiding nie."

Antwoord die dokter; "Ek stem nie saam nie. 'n Vrou gee stabiliteit en
sekuriteit. En egskeidings is in elk geval nie verpligtend nie."

Toe kom die wetenskaplike aan die beurt; "Ek stem nie saam met een van
julle nie. Dis beter om altwee te he. As jou vrou dan dink jy's by die
minnares en die minnares dink jy's by jou vrou, dan kan jy bietjie
navorsing doen."
Re: Van die Net gegaps 5 [boodskap #52978 is 'n antwoord op boodskap #52967] Di, 06 November 2001 12:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Het dieselfde gehoor - net die laaste een was 'n ouditeur:)) Seker
bedoel om my seer te maak:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111060349.1514de3e@posting.google.com...
> 'n Skone die keer.
>
> 'n Prokureur, 'n dokter en 'n wetenskaplike sit en bespreek die
> voordele en nadele van vrouens (soos in gades) en minnaresse.
>
> Se die prokureur; "Nee wat, 'n minnares is baie beter. Dit gee jou
> meer vryheid, dalk meer opwinding en daar's geen kans op 'n morsige en
> duur egskeiding nie."
>
> Antwoord die dokter; "Ek stem nie saam nie. 'n Vrou gee stabiliteit en
> sekuriteit. En egskeidings is in elk geval nie verpligtend nie."
>
> Toe kom die wetenskaplike aan die beurt; "Ek stem nie saam met een van
> julle nie. Dis beter om altwee te he. As jou vrou dan dink jy's by die
> minnares en die minnares dink jy's by jou vrou, dan kan jy bietjie
> navorsing doen."
Vorige onderwerp: Future Advice for: Law Adherence Initiative
Volgende onderwerp: Van die Net gegaps 4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 23:12:42 MGT 2024