Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van die Net gegaps 4
Van die Net gegaps 4 [boodskap #52948] Di, 06 November 2001 06:58 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sal julle my 'n effens skurwerige vergun? Baie dankie. Dis nog in
Afrikaans ook!

'n Dame plaas 'n beriggie in die Hoekie vir Eensames. Sy soek 'n man
wat haar nie sal slaan nie, nie sal rondloop nie en nog seksueel
aktief is.

'n Paar dae later lui haar voordeurklokkie. Sy maak op en daar voor
haar is 'n man sonder arms of bene.

"Ek is hier in verband met jou advertensie," se hy.

"Ja?" antwoord sy.

"Ek het nie arms nie," se hy, "so ek kan jou nie slaan nie."

"Ek sien so," se die dame.

"Ek het ook nie bene nie, so ek kan ook nie rondloop nie," se die man.

"Dit kan ek ook sien," se die dame, "maar wat van my derde vereiste?"

"Hoe dink jy het ek jou voordeurklokkie gelui?" antwoord die man.
Re: Van die Net gegaps 4 [boodskap #52974 is 'n antwoord op boodskap #52948] Di, 06 November 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Nov 2001 22:58:02 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Sal julle my 'n effens skurwerige vergun? Baie dankie. Dis nog in
> Afrikaans ook!
>

Ek wil julle iets skurfs vra......
Blaai maar ondertoe daarvoor...
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

Het een van julle vir my 'n stukkie skuurpapier?

DD
Re: Van die Net gegaps 4 [boodskap #52981 is 'n antwoord op boodskap #52974] Di, 06 November 2001 12:43 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
")))) Grappie.
Jong man begin werk in 'n winkel, en iemand vra vir sneesdoekies. Jong man
sê toe jammer, maar hulle het nie in voorraad nie, en klant loop maar toe
uit.
Die baas roep toe die jongman nader en verduidelik vir hom dit is nie hoe 'n
verkoopsman dinge doen nie, as iets nie in voorraad is nie, probeer iets
soortgelyks aan die klant verkoop.
Volgende klant kom in en wil toiletpaier koop.
Jong Man: Ons het ongelukkig nie nou toiletpapier in voorraad nie, maar wat
van vlieëpapier of skuurpaper?
Annette

in message news:kalfut4jjbg7asldnokeco3r31pbueaj8g@4ax.com...
> On 5 Nov 2001 22:58:02 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> Sal julle my 'n effens skurwerige vergun? Baie dankie. Dis nog in
>> Afrikaans ook!
>>
>
>
> Ek wil julle iets skurfs vra......
> Blaai maar ondertoe daarvoor...
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
> .
>
>
> Het een van julle vir my 'n stukkie skuurpapier?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Van die Net gegaps 5
Volgende onderwerp: geld soos bossies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:08:02 MGT 2024