Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koornaam.
Koornaam. [boodskap #52906] Ma, 05 November 2001 10:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.

Annette
Re: Koornaam. [boodskap #52912 is 'n antwoord op boodskap #52906] Ma, 05 November 2001 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.

Kort maar krachtig misschien Crescendo........( betekend toenemende sterkte
in toon )

In Amsterdam is de naam van een dameskoor......
Krijsende Krengen ;-))

grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #52918 is 'n antwoord op boodskap #52912] Ma, 05 November 2001 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
Ek hou baie van die ander naam:))))
Annette

news:9s6c34$9bo$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette"
>> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
>> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
>> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
>> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
>> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>
> Kort maar krachtig misschien Crescendo........( betekend toenemende sterkte
> in toon )
>
> In Amsterdam is de naam van een dameskoor......
> Krijsende Krengen ;-))
>
> grt emmy
>
Re: Koornaam. [boodskap #52928 is 'n antwoord op boodskap #52918] Ma, 05 November 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -[/color]
> Ek hou baie van die ander naam:))))

Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
grt
emmy

>> "Annette"
>>> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
>>> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
>>> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
>>> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
>>> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>>
>> Kort maar krachtig misschien Crescendo........( betekend toenemende sterkte
>> in toon )
>>
>> In Amsterdam is de naam van een dameskoor......
>> Krijsende Krengen ;-))
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Koornaam. [boodskap #52935 is 'n antwoord op boodskap #52928] Ma, 05 November 2001 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:9s6ruf$d9v$2@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette" > Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>> Ek hou baie van die ander naam:))))
>
> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
> grt
> emmy

Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))

Annette wat te dink van Die Ricokoor???
Of Rico se meisieskoor????

mwah klink nie te sleg nie :-)))

Gr,Rico
Re: Koornaam. [boodskap #52938 is 'n antwoord op boodskap #52935] Di, 06 November 2001 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die - "Tempo Tigers" ... ;-)))

"Rico" skryf in boodskap news:9s74he$ac6$1@news1.xs4all.nl...
>
> "emmy" schreef in bericht
> news:9s6ruf$d9v$2@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Annette" >> Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>>> Ek hou baie van die ander naam:))))
>>
>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
>> grt
>> emmy
>
> Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))
>
> Annette wat te dink van Die Ricokoor???
> Of Rico se meisieskoor????
>
> mwah klink nie te sleg nie :-)))
>
> Gr,Rico
>
Re: Koornaam. [boodskap #52940 is 'n antwoord op boodskap #52906] Di, 06 November 2001 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>
> Annette

Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
Re: Koornaam. [boodskap #52946 is 'n antwoord op boodskap #52938] Di, 06 November 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Smaak dit sterk!!!
Wonder net of die uiters konserwatiewe faksie van die koorbestuur oorgehaal
kan word.
Mmmmm - Toekomstige koerantopskrif.
Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9s7ond$s9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van die - "Tempo Tigers" ... ;-)))
> "Rico" wrote in message
> news:9s74he$ac6$1@news1.xs4all.nl...
>>
>> "emmy" schreef in bericht
>> news:9s6ruf$d9v$2@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Annette" >>> Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>>>> Ek hou baie van die ander naam:))))
>>>
>>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
>>> grt
>>> emmy
>>
>> Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))
>>
>> Annette wat te dink van Die Ricokoor???
>> Of Rico se meisieskoor????
>>
>> mwah klink nie te sleg nie :-)))
>>
>> Gr,Rico
>>
>
Re: Koornaam. [boodskap #52947 is 'n antwoord op boodskap #52940] Di, 06 November 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
word:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111052208.5c9bd14@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
>> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
>> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
>> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
>> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>>
>> Annette
>
> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
Re: Koornaam. [boodskap #52955 is 'n antwoord op boodskap #52935] Di, 06 November 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"

>>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
>> grt
>> emmy
>
> Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))

Hebben Limburgers dan veel volume ;-)) ik dacht dat Hollanders
boven alles uitsteken met hun verbaliteit ........

grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #52956 is 'n antwoord op boodskap #52946] Di, 06 November 2001 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

>>>> > Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>>>> > Ek hou baie van die ander naam:))))
>>>>
>>>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??

Zeg je in ZA ook tegen een sterke stem..hij/zij heeft veel volume......
grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #52964 is 'n antwoord op boodskap #52935] Di, 06 November 2001 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Werf 500 jong Indiërseuns vir julle koor.
Verwyder hulle testikels sodat hulle die hoë C goed kan hou

Die naam is dan die Indiannackerless 500

"Rico" skryf in boodskap news:9s74he$ac6$1@news1.xs4all.nl...

"emmy" skryf in boodskap news:9s6ruf$d9v$2@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette" > Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>> Ek hou baie van die ander naam:))))
>
> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
> grt
> emmy
Re: Koornaam. [boodskap #52966 is 'n antwoord op boodskap #52947] Di, 06 November 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
> koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
> word:))
> Annette
>
>>> Annette
>>
>> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!

Annette

My kennis van die Kaap en omgewing is maar bra karig maar as mens met
daai groot dubbelstraat van die N2 deur noordelike Belville na
Durbanville ry en mens kyk links sien jy so oor die leegte 'n ander
woongbied (Welgemoed?). Is daai platterige bergie (nie die mens wat jy
sien nie!) waarteen dit le nie Tygerberg nie? As dit is kan julle mos
maar net die "stads" en "civic" uit die naam weglos. En wat gaan van
die kinderkoor se naam word?

Nou iets heel anders. So paar berigte terug het iemand jou raad gevra
oor mieliepap. Hoe op die aarde kan hulle 'n Kapenaar so-iets vra. My
stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
Oranjerivier grootgeword
en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
moes seker nou Gariep gewees het ne.

Drom
Re: Koornaam. [boodskap #52969 is 'n antwoord op boodskap #52966] Di, 06 November 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat drom - nie eintlik 'n probleem vir my nie - ek het 'n kleurryje
verlede - mieliepap, oats en maltabella:))
Gebore hier in die Kaap, maar my vormingsjare gehad in Witbank ( Transvaal)
en Bloemfontein ( Vrystaat) - dus slappap of stywepap al om die beurt vir
ontbyt - spesiale dae oats en maltabellapap - en as ons regtig uithang - vir
troues, doop en begrafnisse - dan eet ons putupap:)
Annette

.

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111060318.173af8bf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
>> koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
>> word:))
>> Annette
>>
>>>> Annette
>>>
>>> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
>
> Annette
>
> My kennis van die Kaap en omgewing is maar bra karig maar as mens met
> daai groot dubbelstraat van die N2 deur noordelike Belville na
> Durbanville ry en mens kyk links sien jy so oor die leegte 'n ander
> woongbied (Welgemoed?). Is daai platterige bergie (nie die mens wat jy
> sien nie!) waarteen dit le nie Tygerberg nie? As dit is kan julle mos
> maar net die "stads" en "civic" uit die naam weglos. En wat gaan van
> die kinderkoor se naam word?
>
> Nou iets heel anders. So paar berigte terug het iemand jou raad gevra
> oor mieliepap. Hoe op die aarde kan hulle 'n Kapenaar so-iets vra. My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.
>
> Drom
Re: Koornaam. [boodskap #52971 is 'n antwoord op boodskap #52966] Di, 06 November 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek weet van die koppie wat van tyd tot tyd die skynende kruis op het, en
my voorstel was hoeka die Tygerbergse Oumenskoor - maar hulle wou dit nie
aanvaar nie:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111060318.173af8bf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
>> koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
>> word:))
>> Annette
>>
>>>> Annette
>>>
>>> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
>
> Annette
>
> My kennis van die Kaap en omgewing is maar bra karig maar as mens met
> daai groot dubbelstraat van die N2 deur noordelike Belville na
> Durbanville ry en mens kyk links sien jy so oor die leegte 'n ander
> woongbied (Welgemoed?). Is daai platterige bergie (nie die mens wat jy
> sien nie!) waarteen dit le nie Tygerberg nie? As dit is kan julle mos
> maar net die "stads" en "civic" uit die naam weglos. En wat gaan van
> die kinderkoor se naam word?
>
> Nou iets heel anders. So paar berigte terug het iemand jou raad gevra
> oor mieliepap. Hoe op die aarde kan hulle 'n Kapenaar so-iets vra. My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.
>
> Drom
Re: Koornaam. [boodskap #52977 is 'n antwoord op boodskap #52946] Di, 06 November 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
> van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)

Ek kan nie onthou of Mahler se neënde dele vir stemin het nie. Wat van Mahler
sing julle.

Tant Hessie von der Erde
Re: Koornaam. [boodskap #52979 is 'n antwoord op boodskap #52969] Di, 06 November 2001 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Nee wat drom - nie eintlik 'n probleem vir my nie - ek het 'n kleurryje
> verlede - mieliepap, oats en maltabella:))
> Gebore hier in die Kaap, maar my vormingsjare gehad in Witbank ( Transvaal)
> en Bloemfontein ( Vrystaat) - dus slappap of stywepap al om die beurt vir
> ontbyt - spesiale dae oats en maltabellapap - en as ons regtig uithang - vir
> troues, doop en begrafnisse - dan eet ons putupap:)

Vrystaatse Hamburger - twee skywe stywe pap met 'n skyf slappap in die
middel?
Re: Koornaam. [boodskap #52980 is 'n antwoord op boodskap #52966] Di, 06 November 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Drom wrote:

> My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.

Ja-nee. Die mense van die Noordkaap het 'n gesonde maar neerbuigende opinie van mieliepap. En pap en
wors. Dierbaarheid.

Tant Hessie, wat gebore is op 'n eiland in die
Gariep.
Re: Koornaam. [boodskap #52990 is 'n antwoord op boodskap #52955] Di, 06 November 2001 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> "Rico"
>
>>>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
>>> grt
>>> emmy
>>
>> Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))
>
> Hebben Limburgers dan veel volume ;-)) ik dacht dat Hollanders
> boven alles uitsteken met hun verbaliteit ........

Volumia is toch een Maastrichtse groep? (gauw de biografie nagekeken op
http://www.volumia.com/ ;)

Verbaliteit ... we praten misschien wat meer, maar als het op volume aankomt
zijn Limbo's en Brabo's ons verre de baas. Tenminste, volgens mijn eigen
observatie bij avondjes stappen in Bois le Duc en Maastreeg.

Groeten,
Arthur
Re: Koornaam. [boodskap #52996 is 'n antwoord op boodskap #52990] Di, 06 November 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"

> Volumia is toch een Maastrichtse groep? (gauw de biografie nagekeken op
> http://www.volumia.com/ ;)

Wist ik niet..puur toeval ik had de naam verzonnen ;-))
Ik ben even gaan kijken en ze zijn nota bene ook nog genomineerd voor de
emmy award ha ha

> Verbaliteit ... we praten misschien wat meer, maar als het op volume aankomt
> zijn Limbo's en Brabo's ons verre de baas. Tenminste, volgens mijn eigen
> observatie bij avondjes stappen in Bois le Duc en Maastreeg.

Vergelijk a.u.b. niet de Limbo's met de Brabo's
Misschien als de Limburger een paar pilsjes op heeft ......maar normaliter
is den Ollander veeel rumoeriger.............soos Italianen.

grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #53000 is 'n antwoord op boodskap #52996] Di, 06 November 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> Misschien als de Limburger een paar pilsjes op heeft ......maar normaliter
> is den Ollander veeel rumoeriger.............soos Italianen.

N e e, h o o r. W e p r a t e n a l l e e n w a t s n e l l e r
a l s j u l l i e . . . d a a r d o o r k o m e n w e m i s s c h
i e n w a t d r u k k e r o v e r ; - )

I t a l i a n e n p r a t e n o o k n o g a l s n e l . . .

G r o e t e n,
A r t h u r
Re: Koornaam. [boodskap #53009 is 'n antwoord op boodskap #53000] Di, 06 November 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" $o5d$1@news.kabelfoon.nl...

> "emmy" schreef...
>> Misschien als de Limburger een paar pilsjes op heeft ......maar normaliter
>> is den Ollander veeel rumoeriger.............soos Italianen.
>
> N e e, h o o r. W e p r a t e n a l l e e n w a t s n e l l e r
> a l s j u l l i e . . . d a a r d o o r k o m e n w e m i s s c h
> i e n w a t d r u k k e r o v e r ; - )

Deze letters zijn wel druk maar lezen langggggzaaaammm.
Typisch Hollands ;-))

> I t a l i a n e n p r a t e n o o k n o g a l s n e l . . .

Ik praat snel.....wel met een zachte G ( Kerkradenaren hebben
een zwaar accent..)

grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #53012 is 'n antwoord op boodskap #53009] Di, 06 November 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> Ik praat snel.....wel met een zachte G ( Kerkradenaren hebben
> een zwaar accent..)

Ik praat dikwijls te snel. Vooral als ik voor een publiek moet spreken. Ik
had onlangs een voordracht van een kwartier voorbereid ... die heb ik
uiteindelijk binnen 5 minuten afgeraffeld. Het is dat ik de presentatie in
Powerpoint had gemaakt en de laptop nogal langzaam was, anders was ik
misschien nog eerder klaar geweest :( Nou ja, in ieder geval heb ik geen
last van een publiek wat in slaap valt ;)

Groeten,
Arthur

ps Kerkradenaren een zwaar accent? Dat is een understatement! De laatste
keer dat ik er één hoorde dacht ik dat het een Luxemburger was!!! Het
taaltje klonk wel enigszins vertrouwd (een beetje Duits-achtig) maar ik
begreep er geen jota van :)
Re: Koornaam. [boodskap #53018 is 'n antwoord op boodskap #52979] Di, 06 November 2001 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - of 'n oop broodjie - 'n sny brood met pap bo-op:))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3BE7D9F5.CD15E359@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Nee wat drom - nie eintlik 'n probleem vir my nie - ek het 'n kleurryje
>> verlede - mieliepap, oats en maltabella:))
>> Gebore hier in die Kaap, maar my vormingsjare gehad in Witbank Transvaal)
>> en Bloemfontein ( Vrystaat) - dus slappap of stywepap al om die beurt vir
>> ontbyt - spesiale dae oats en maltabellapap - en as ons regtig uithang - vir
>> troues, doop en begrafnisse - dan eet ons putupap:)
>
> Vrystaatse Hamburger - twee skywe stywe pap met 'n skyf slappap in die
> middel?
Re: Koornaam. [boodskap #53019 is 'n antwoord op boodskap #52906] Di, 06 November 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het Mahler se 2de simfonie gesing ( Resurection)
Laaaaang stuk orkes voordat ons die laaste 20 minute saamsing.
Maar die hele ding is vreeslik mooi.:)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3BE7D9B4.E7FF0FC0@home.com...
Annette wrote:

> Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
> van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)

Ek kan nie onthou of Mahler se neënde dele vir stemin het nie. Wat van
Mahler
sing julle.

Tant Hessie von der Erde
Re: Koornaam. [boodskap #53020 is 'n antwoord op boodskap #53012] Di, 06 November 2001 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"

> Nou ja, in ieder geval heb ik geen
> last van een publiek wat in slaap valt ;)

Daar gaat het toch om...en ook dat ze het begrepen hebben.
Mijn dochter mocht de afscheidsrede ( zelf geschreven) houden op
de middelbare school dit namens de leerlingen.
Ik zei ..kom we gaan oefenen ...nee dus ze wist het wel.
Oke...ze rafelde de eerste zinnen zo snel af dat de humor die erin
zat niet goed naar voren kwam... jammer.....
Het is geen luxe ( ook als men ervaren is ) om de timbre in een
toespraak even hardop door te nemen.

> ps Kerkradenaren een zwaar accent? Dat is een understatement! De laatste
> keer dat ik er één hoorde dacht ik dat het een Luxemburger was!!!
Verwonderd me niet..ze spreken de G uit als een J.

Versta je dit ? doa jeet de jong mit de jouwe jele jabardine.
Wat hat RODA jemaakt ee ee.............;-)) ha ha
Ik zal het wel fout gschreven hebben dit dialect ik heb het geschreven
zoals je het zegt.
Vaals heeft ook een zwaar accent....
grt emmy
Re: Koornaam. [boodskap #53070 is 'n antwoord op boodskap #53020] Wo, 07 November 2001 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
>
> Het is geen luxe ( ook als men ervaren is ) om de timbre in een
> toespraak even hardop door te nemen.

Goeie raad, ik doe dat ook, maar toch ga ik sneller praten op het moment
suprème :(

> Versta je dit ? doa jeet de jong mit de jouwe jele jabardine.
> Wat hat RODA jemaakt ee ee.............;-)) ha ha

Moeilijk, volgens mij gaat het over een gozer die er met mijn gele broek
vandoor gaat en wil je ook weten of Roda nog gescoord heeft, maar het is wel
gokwerk ;)

Groeten,
Arthur
Re: Koornaam. [boodskap #53073 is 'n antwoord op boodskap #53070] Wo, 07 November 2001 19:25 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" > Versta je dit ? doa jeet de jong mit de jouwe jele jabardine.[/color]
>> Wat hat RODA jemaakt ee ee.............;-)) ha ha
>
> Moeilijk, volgens mij gaat het over een gozer die er met mijn gele broek
> vandoor gaat en wil je ook weten of Roda nog gescoord heeft, maar het is wel
> gokwerk ;)

ha ha leuk!!....daar gaat die jongen met zijn goede (beste ) gele regenjas.

Wat heeft Roda gescoord 1-1

grt emmy
Vorige onderwerp: Raad van Frikkie
Volgende onderwerp: Basiese toelaag vir almal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 13:28:20 MGT 2024