Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raad van Frikkie
Raad van Frikkie [boodskap #52926] Ma, 05 November 2001 20:10 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie,

Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
Doen jy dit ook byvoorbeeld?

PS. Ek het 'n General Electric yskas.
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52930 is 'n antwoord op boodskap #52926] Ma, 05 November 2001 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het hier die probleem nie.

Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
maar hul aantal miniseer per dag.

Ek is simpatiek teenover jou probleem,
sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
(egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)

Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
drinker ........!

Proos !

Patrick

In article , Kontiekie Ekspedisie
wrote:
> Frikkie,
>
> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
> Doen jy dit ook byvoorbeeld?

> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52933 is 'n antwoord op boodskap #52930] Ma, 05 November 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Patrick - ek sal spesiaal vir jou Rooiwyn proe Donderdagaand:))
Annette

L&P skryf in boodskap news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Nee, ek het hier die probleem nie.
>
> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
> maar hul aantal miniseer per dag.
>
> Ek is simpatiek teenover jou probleem,
> sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
> (egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)
>
> Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
> hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
> drinker ........!
>
> Proos !
>
> Patrick
>
>
> In article , Kontiekie Ekspedisie
> wrote:
>> Frikkie,
>>
>> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
>> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
>> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
>> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>
>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>>
>
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52937 is 'n antwoord op boodskap #52933] Di, 06 November 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is in die yskas ?

"Annette" skryf in boodskap news:9s71v1$11lfqn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Patrick - ek sal spesiaal vir jou Rooiwyn proe Donderdagaand:))
> Annette
>
>
> L&P wrote in message
> news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>>
>> Nee, ek het hier die probleem nie.
>>
>> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
>> maar hul aantal miniseer per dag.
>>
>> Ek is simpatiek teenover jou probleem,
>> sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
>> (egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)
>>
>> Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
>> hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
>> drinker ........!
>>
>> Proos !
>>
>> Patrick
>>
>>
>> In article , Kontiekie Ekspedisie
>> wrote:
>>> Frikkie,
>>>
>>> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
>>> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby
> gaan.
>>> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
>>> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>>
>>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>>>
>>
>
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52942 is 'n antwoord op boodskap #52937] Di, 06 November 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan man - geen yskas vir rooiwyn nie:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9s7og7$3r3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is in die yskas ?
> "Annette" wrote in message
> news:9s71v1$11lfqn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Patrick - ek sal spesiaal vir jou Rooiwyn proe Donderdagaand:))
>> Annette
>>
>>
>> L&P wrote in message
>> news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>
>>> Nee, ek het hier die probleem nie.
>>>
>>> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
>>> maar hul aantal miniseer per dag.
>>>
>>> Ek is simpatiek teenover jou probleem,
>>> sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
>>> (egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)
>>>
>>> Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
>>> hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
>>> drinker ........!
>>>
>>> Proos !
>>>
>>> Patrick
>>>
>>>
>>> In article , Kontiekie Ekspedisie
>>> wrote:
>>>> Frikkie,
>>>>
>>>> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
>>>> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby
>> gaan.
>>>> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
>>>> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>>>
>>>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52944 is 'n antwoord op boodskap #52926] Di, 06 November 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het in 'n boererate boek die volgende gekry i.v.m. die geval. Bekruip die
yskas met 'n skroewedraaier en hamer, as jy naby genoeg is. bespring die
teken wat sê General Electric en slat dit met die hamer en skroewedraaier
totdat dit af is. Nou behoort jy nie meer die probleem te ondervind nie.

Groete
Spook

"He who has imagination without learning has wings but no feet."

"Kontiekie Ekspedisie" skryf in boodskap news:9s6scv$qu6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Frikkie,
>
> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52954 is 'n antwoord op boodskap #52930] Di, 06 November 2001 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
L&P skryf in boodskap news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
> Nee, ek het hier die probleem nie.
> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
> maar hul aantal miniseer per dag.
> Patrick

Patrick,
Ek sien daai sielkundige het 'n oraait job met jou gedoen.
Ek sal hom ook traai as dit eendag nodig is.
Maar weet jy, daar woon 'n man met die naam van Douglas Green in my yskas.
Die ou dink hy is in Bloemfontein, want hy ry rond op 'n White Horse!
Snags kan mens nie slaap nie soos die perd op en af in die yskas galop.
Hy't 'n mooi sappige dogter met die naam van Juicy Luicy,
en ek dink hy traai daai Twee Jongegesellen van haar af weg hou.
Die twee laaities sê hulle kom van Johannesberger af.

Is daar nie ook 'n paar gure karakters in jou yskas nie?
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52957 is 'n antwoord op boodskap #52937] Di, 06 November 2001 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:9s7og7$3r3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is in die yskas ?

Jonas,
Dit lyk soos 'n ware Who's Who van bekende karakters in my yskas.
Jy moet kyk, dieselfde gebeur straks in joune ook.
Sien, ek het my yskas se binnekant so effens aangepas na 'n pophuis waar
elke mens wat daarin woon sy eie woon en speelruimte het.

So byvoorbeeld woon Juicy Luicy regs bo op die derde verdieping saam met
haar man, Floro.
Mrs. Balls het onlangs haar intrek langs 'n Burger met naam van Ham geneem.
Bo waar dit kouer is woon 'n Fish called Wanda. Ek dink sy het 'n boyfriend,
want sy praat altyd van I and J, en nooit net van haarself nie.
Auntie Bakery woon op grondvlak net langs 'n regte klomp terte. :-)
Ou Moir's en Buamanns is altyd in die omgewing op soek na 'n lekker vars
koekie.

Maar dis nie altyd groot pret nie, want elke keer as iemand die Dairy Belle
in die ingangs Hall lui dan Knorr ou Husky die hond!

Bo-op die yskas het ek vir my so 'n klein melkerytjie ingerig.
It's not inside, it's on top, want ek is bang die koeie Fries!!!!

>>> In article , Kontiekie Ekspedisie wrote:
>>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52960 is 'n antwoord op boodskap #52944] Di, 06 November 2001 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Spook® skryf in boodskap news:9s8022$7p1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Bekruip die yskas met 'n skroewedraaier en hamer,
> as jy naby genoeg is. bespring die teken wat sê General Electric en
> slat dit met die hamer en skroewedraaier totdat dit af is.

Spook,
Jou doring, dit het soos 'n bom gewerk!
Maar nou dink General Electric hy't 'n chip op sy skouer. :-(

Siemens kan net soveel van 'n yskas vat en nie meer nie.
Ek het deur die lig gevlieg in 'n aksie wat gravitasie Defy.
Toe slaat ek hom 'n hond uit 'n Bosch uit.
Hy't so getjank dat ek dink ek het hom per ongeluk een hou op sy LG ook
geslaan.

Maar dit was regtig alles die moeite werd, want nou hoef ek ook nie meer te
wonder
of die liggie binne rerig afgaan nie; Nee, ek *weet* dit werk nie meer nie!

Ja nee, my voormalige General Electric is nou Corporal Eksentriek. :-)
Dankie weereens.

> "Kontiekie Ekspedisie" wrote in message
> news:9s6scv$qu6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52973 is 'n antwoord op boodskap #52926] Di, 06 November 2001 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Nov 2001 22:10:52 +0200, "Kontiekie Ekspedisie"
wrote:

> Frikkie,
>
> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.

>
> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>

Voorstel, en ek weet dat Frikkie met my sal saamstem:
Sit die Napoleon brandewyn op die tafel.

DD
Re: Raad van Frikkie [boodskap #52997 is 'n antwoord op boodskap #52926] Di, 06 November 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jip, weet jy noudat jy daarvan praat...
Ek het dieselfde probleem.
Ek glo ook nie werklik dat dit `n probleem is nie want my "sigiater" sê dat
dit normaal is vir my...

Buigende Groete
Frikkie

Kontiekie Ekspedisie skryf in boodskap news:9s6scv$qu6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Frikkie,
>
> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>
AWB [boodskap #53029 is 'n antwoord op boodskap #52926] Wo, 07 November 2001 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die AWB grappe nou.

Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....

Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
gooi....
Re: AWB [boodskap #53036 is 'n antwoord op boodskap #53029] Wo, 07 November 2001 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur
gaan word:)))
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3be8d49b$0$227@hades.is.co.za...
> Waar is die AWB grappe nou.
>
> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>
> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
> gooi....
>
Re: AWB [boodskap #53037 is 'n antwoord op boodskap #53036] Wo, 07 November 2001 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
wil jy dan met 'n muitery op hande sit? Daai ding is kapabel en skaak die
boot na Kanada toe! ;)

Annette skryf in boodskap news:9savi7$12c5ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur
> gaan word:)))
> Annette
>
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3be8d49b$0$227@hades.is.co.za...
>> Waar is die AWB grappe nou.
>>
>> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>>
>> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
>> gooi....
>>
>
Re: AWB [boodskap #53039 is 'n antwoord op boodskap #53037] Wo, 07 November 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie jong - daai ding sal vreeslik nutteloos in Kanada voel - hulle
gooi mos nie klippe daar nie:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3be90ae6.0@news1.mweb.co.za...
> wil jy dan met 'n muitery op hande sit? Daai ding is kapabel en skaak die
> boot na Kanada toe! ;)
>
> Annette wrote in message
> news:9savi7$12c5ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe
> gestuur
>> gaan word:)))
>> Annette
>>
>>
>> Frikkie Potgieter wrote in message
>> news:3be8d49b$0$227@hades.is.co.za...
>>> Waar is die AWB grappe nou.
>>>
>>> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>>>
>>> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
>>> gooi....
>>>
>>
>
Re: AWB [boodskap #53047 is 'n antwoord op boodskap #53029] Wo, 07 November 2001 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 08:20:24 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Waar is die AWB grappe nou.
>
> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>
> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
> gooi....
>
>
>

En as jy haar met 'n vark kruis?

'n Vlakvark natuurlik Frikkie.

DD
Re: AWB [boodskap #53054 is 'n antwoord op boodskap #53029] Wo, 07 November 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>
> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
> gooi....

Haai, ou Frikkie, jy gee darem vir Tant Hessie 'n groot kompliment hier. Jy
wys haar uit as iemand wat baie
mag het en dit op verskillende maniere kan gebruik.
Dit lyk vir my jy voel bedreig. Jy moet oppas dat
die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings
is van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
sielkunde.

Tant Hessie Freud
Re: AWB [boodskap #53069 is 'n antwoord op boodskap #53036] Wo, 07 November 2001 18:08 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 11:40:46 +0200, "Annette" wrote:

> :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur
> gaan word:)))

Ai, dis tyd dat ek weer nuus kyk. So, is julle nou ook betrokke in
die oorlog? Hoe en wanneer het dit gebeur? Of is dit net 'n decoy
sodat die struik nie vir Benny daar by julle moet gaan soek nie?
:-))))
Vorige onderwerp: Van die Net gegaps 7
Volgende onderwerp: Koornaam.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:03:22 MGT 2024