Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuld erkenning deur 'n Witman
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52589 is 'n antwoord op boodskap #52558] Di, 30 Oktober 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ag jy sal wel eendag bykom en vertsaan.
Groete

Profeet

Danielle skryf in boodskap news:lpprtto9lu640g0q8t5o7l3thvtu1c7o30@4ax.com...
> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Ja, en kyk wat gebeur.
>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>
> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>
>> @home.com is seker maar ook `n gratis verskaffer en sy het al klaar die
>> stukkie viir die @ gesteel.
>> Wys jou mos nou man.
>
> Wel, ek (en 2.95 miljoen ander Amerikaners) gebruik almal @home, en
> sommige gebruik selfs hulle @work diens.
> Moet ek bekommerd begin raak, en 'n ander gratis verskaffer probeer
> soek wat net so vinnig (100 x vinniger as die gewone dialup konneksie)
> is as @Home wat ek nou al vir meer as 4 jaar gebruik?
> Ai, dit sal 'n ramp wees.........
>
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52594 is 'n antwoord op boodskap #52558] Di, 30 Oktober 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Haha,
Goeie een Davies,
Daar is baie van die AWB (al weer broke"klub en sal later meer vertel.

Groete
Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:3n0utt0720skfclnqpdq6v65b1rb93s33c@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 23:50:22 GMT, Danielle
> wrote:
>
>> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>>> Ja, en kyk wat gebeur.
>>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>>
>> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
>> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>>
>
>
> Danielle, in die Angolese oorlog het AWB lid Gert vir sy aanvoerder
> gevra om tog klaar te kry met die opleiding en hom werklik voor in die
> linnie's te kry. En aanvoerder Piet het nie op hom laat wag nie en die
> volgende dag is Gert 'n die loopgraaf met sy R1 in die hande.
> Op daardie oomblik steek 'n lid van die swart vyand sy gesig bo die
> grond hope by hulle loopgraaf enkele honderde treë voor hulle en
> skree:
> "PW Botha is 'n donkie!!"
> Kyk AWB lid Gert na die gevegsleier langs hom en sê: "Maar ons kan mos
> nie ons eie mense skiet nie Sarge!"
>
> DD
>
> (Op 'n ernstiger noot, Frikkie se geloofs oortuiginge skei hom
> natuurlik totaal van ons wat beteken dat hy nie regtig een van ons is
> nie, maar net so is die Noordelike Aliansie in Afghanistan ook nie die
> Amerikaners se mense nie. Maar hulle gebruik hulle!)
>
> Ek hoop nie die Nasionaliste in die groep sien waar ek sê dat hulle
> met die anc 'n aliansie vorm en lees dan hier wat ek hier sê nie :-)))
>
> DD
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52598 is 'n antwoord op boodskap #52558] Di, 30 Oktober 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2001 23:50:22 GMT, Danielle wrote:

> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Ja, en kyk wat gebeur.
>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>
> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>

Danielle, in die Angolese oorlog het AWB lid Gert vir sy aanvoerder
gevra om tog klaar te kry met die opleiding en hom werklik voor in die
linnie's te kry. En aanvoerder Piet het nie op hom laat wag nie en die
volgende dag is Gert ìn die loopgraaf met sy R1 in die hande.
Op daardie oomblik steek 'n lid van die swart vyand sy gesig bo die
grond hope by hulle loopgraaf enkele honderde treë voor hulle en
skree:
"PW Botha is 'n donkie!!"
Kyk AWB lid Gert na die gevegsleier langs hom en sê: "Maar ons kan mos
nie ons eie mense skiet nie Sarge!"

DD

(Op 'n ernstiger noot, Frikkie se geloofs oortuiginge skei hom
natuurlik totaal van ons wat beteken dat hy nie regtig een van ons is
nie, maar net so is die Noordelike Aliansie in Afghanistan ook nie die
Amerikaners se mense nie. Maar hulle gebruik hulle!)

Ek hoop nie die Nasionaliste in die groep sien waar ek sê dat hulle
met die anc 'n aliansie vorm en lees dan hier wat ek hier sê nie :-)))

DD
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52599 is 'n antwoord op boodskap #52594] Di, 30 Oktober 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 21:09:31 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Haha,
> Goeie een Davies,
> Daar is baie van die AWB (al weer broke"klub en sal later meer vertel.
>
> Groete
> Frikkie

Dis wat nou lekker is Frikkie, jy't altyd 'n sin vir humor en is nie
een van ons moeilikheidsoekers op die groep nie :-)
Ek kyk uit vir daai beloofdes.

DD
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52617 is 'n antwoord op boodskap #52329] Wo, 31 Oktober 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dem maar somtyds kan jy stupid wees.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Jimmel Anti, kyk bitjie na sender onder jou posts - home was nog nooit
>> afrikaans nie!!!!!
>
> Ongelukkig, ou Lou, is @Home 'n Kaliforniese maatskappywat konneksies tot die
> Internet verskaf nie alleen in die VSA
> nie, maar ook aan ons Rogers verskaffer hier in Ottawa.
> Hulle is egter nie vreeslik betroubaar nie, en Rogers is besig
> om dit van @home af te speen. Buitendien het @home onlangs
> amper bankrot gespeel, en is nou oorgeneem deur, dink ek,
> AT&T.
> My skuilname kom uit die beste Afrikaanse rakke.
>
> Die Ruiter in die Dag
Re: Baie setlaars [boodskap #52623 is 'n antwoord op boodskap #52450] Wo, 31 Oktober 2001 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
: My vraag is baie eenvoudig
: Is dit nodig om 'n boek daaroor te gaan lees, is daar nie 'n
: eenvoudige verklaring of teorie nie?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Tobie antwoord baie nederig:
"Daar is, maar jy het seker maar 'n bietjie vinnig gelees en toe
nie die stukkie oor die "wit vrou" van SWA raak gelees nie"
--
Tobie 'switch' nou sy nederig af:
"Kry jou lui gat in rat, neem die blerrie boek uit en gaan lees
dit!" ---
Tobie terug na nederigheid:
"Wouter, ek weet jy kom soms by my dorp verby om teen die see te
gaan 'relax' Ek sal jou my biblioteek kaartjie leen as jou dorp
nie die boek het nie."
Groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
PW Pompdonkie [boodskap #52633 is 'n antwoord op boodskap #52594] Wo, 31 Oktober 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> "PW Botha is 'n donkie!!"

Kinky: Is hy dan dalk ook die pomper?
Re: Baie setlaars [boodskap #52652 is 'n antwoord op boodskap #52623] Wo, 31 Oktober 2001 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tobie terug na nederigheid:
"Wouter, ek weet jy kom soms by my dorp verby om teen die see te
gaan 'relax' Ek sal jou my biblioteek kaartjie leen as jou dorp
nie die boek het nie."
Groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wouter
Dankie vir die aanbod, Tobie, maar ek dink nie ek sien kans vir die hele
Indaba en nog sy kinders ook nie.

Maar van die os op die jas, hierdie Credo Mutwa, is dit nie die sogenaamde
"People's poet" wat so hoog aangeskrewe was in swart en ANC-kringe nie? En
wat later tronkstraf vir iets gekry het nie, dit was 'n baie groot
verleentheid vir 'n klomp mense? Of verwar ek hom nou met iemand anders?

En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?
Re: PW Pompdonkie [boodskap #52657 is 'n antwoord op boodskap #52633] Wo, 31 Oktober 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Oct 2001 05:18:36 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>>> "PW Botha is 'n donkie!!"
>
> Kinky: Is hy dan dalk ook die pomper?

Lol... nee, dis FW se werk. Gaan vra die Grieke :-)

DD
Re: Baie setlaars [boodskap #52666 is 'n antwoord op boodskap #52652] Wo, 31 Oktober 2001 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be05975.0@news1.mweb.co.za...

> En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?
>
Riversdal, Wouter. Wanneer gaan jy weer "huis"toe? Dink tog maar aan ons
soos ons hier in die hitte verlep. Ahhh, vir die seebriesie van Ma se
stoep...
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52668 is 'n antwoord op boodskap #52329] Wo, 31 Oktober 2001 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Dem maar somtyds kan jy stupid wees.
>

Net somtyds?

Tant Hessie
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52679 is 'n antwoord op boodskap #52329] Do, 01 November 2001 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik - meeste van die tyd is jy naby aan normaal - let wel nie
heeltemal nie - maar naby! :)

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Dem maar somtyds kan jy stupid wees.
>>
>
> Net somtyds?
>
> Tant Hessie
Re: Baie setlaars [boodskap #52701 is 'n antwoord op boodskap #52666] Do, 01 November 2001 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
: "Wouter Plaasvark"
: > En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?
: >
: Riversdal, Wouter. Wanneer gaan jy weer "huis"toe? Dink tog maar aan ons
: soos ons hier in die hitte verlep. Ahhh, vir die seebriesie van Ma se
: stoep...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ek wonner of ek nie vir Ma moet gaan kuier nie. 40 minute en ek
is daar. me, dink jy sy sal my toelaat om ook op die stoep by
haar te sit en koffie drink?
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Baie setlaars [boodskap #52702 is 'n antwoord op boodskap #52652] Do, 01 November 2001 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
: Dankie vir die aanbod, Tobie, maar ek dink nie ek sien kans vir die hele
: Indaba en nog sy kinders ook nie.
~~~~~~~~~~
jy sal die boek geniet, ek kon dit nie neersit nie. En vir 'n man
wat meestal 'adventure novels' lees, sê dit nogal iets.
~~~~~~~~~
: Maar van die os op die jas, hierdie Credo Mutwa, is dit nie die sogenaamde
: "People's poet" wat so hoog aangeskrewe was in swart en ANC-kringe nie?
--knip--
~~~~~~~~~~~~~
nee, die ppl's poet is 'n kêrel met die naam van Chaukie
en is defenitief nie dieselfde kêrel nie. Ek dink Dani was reg
toe sy gesê het dat Credo nou al 78 jaar is.
~~~~~~~~~~~~
:
: En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?
~~~~~~~~~~~~~
soos ons vriendin 'me' daar sê, "Riversdal"
~~~~~~~~~~~~~
Re: PW Pompdonkie [boodskap #52707 is 'n antwoord op boodskap #52633] Do, 01 November 2001 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0110310518.aba47ac@posting.google.com...
>>> "PW Botha is 'n donkie!!"

> Kinky: Is hy dan dalk ook die pomper?

PP
Dalk 'n pompmuil, ja
Re: Baie setlaars [boodskap #52788 is 'n antwoord op boodskap #52701] Sa, 03 November 2001 03:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:9rvnq0$mqd$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ek wonner of ek nie vir Ma moet gaan kuier nie. 40 minute en ek
> is daar. me, dink jy sy sal my toelaat om ook op die stoep by
> haar te sit en koffie drink?

Ma sal maar te bly wees vir die geselskap - en met plesier vir jou 'n
regte, egte koppie moerkoffie inskink. En as sy nou rêrig van jou hou, sal
jy van haar spesiale soetkoekies ook kry!
Re: Baie setlaars [boodskap #52792 is 'n antwoord op boodskap #52788] Sa, 03 November 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
: Ma sal maar te bly wees vir die geselskap - en met plesier vir jou 'n
: regte, egte koppie moerkoffie inskink. En as sy nou rêrig van jou hou, sal
: jy van haar spesiale soetkoekies ook kry!
~~~~~~~~~~~~~~~
gee haar naam en adres op my e-pos adres as jy dink dis ok. hmmm
.... wonner nou net of jy nie sommer 'n 'letter of introduction'
ook moet gee nie. Sal dit sommer uitdruk en vir haar gaan
aflewer.
daai moer koffie het dit veroorsaak dat ek net moet gaan, dink jy
sy sal my as 'n 'ducktail' aansien as ek met die motorfiets daar
aankom?
groete
Tobie
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Oor tuisdorpe en vakansieparadyse [boodskap #52803 is 'n antwoord op boodskap #52701] Sa, 03 November 2001 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
: "Wouter Plaasvark"
: En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?

: Tobie
: Riversdal, Wouter. Wanneer gaan jy weer "huis" toe? Dink tog
maar aan ons : soos ons hier in die hitte verlep. Ahhh, vir die
seebriesie van Ma se stoep..

Wouter
Ek moet dringend by Jongensfontein uitkom, Tobie, daar is 'n paar
dinge wat uitgesorteer moet word. Maar dis nou die mal tyd van
die jaar, ek kan nie lekker wegkom nie. Moet volgende week eers
bietjie Gauteng toe gaan. Maar middel Desember sal ons daar wees.

Tobie
ek wonner of ek nie vir Ma moet gaan kuier nie. 40 minute en ek
is daar. me, dink jy sy sal my toelaat om ook op die stoep by
haar te sit en koffie drink?

Wouter
Stilbaai of Jongensfontien, Tobie?
Mzwakhe Mbuli [boodskap #52804 is 'n antwoord op boodskap #52702] Sa, 03 November 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
~~~~~~~~~
Wouter
Maar van die os op die jas, hierdie Credo Mutwa, is dit nie die
sogenaamde "People's poet" wat so hoog aangeskrewe was in
swart en ANC-kringe nie?
~~~~~~~~~~~~~
Tobie
nee, die ppl's poet is 'n kêrel met die naam van Chaukie
en is defenitief nie dieselfde kêrel nie. Ek dink Dani was reg
toe sy gesê het dat Credo nou al 78 jaar is.
~~~~~~~~~~~~
Wouter
Nee, Chauke is 'n misdadiger met konneksies, geen digter nie.
Ek het intussens die people's poet se naam onthou, dis
Mzwakhe Mbuli. Hy het 13 jaar tronkstraf gekry, maar
sweer dat hy ge"frame" is. Ek ksn nie onthou of sy appel
al afgehandel is nie.
Re: Oor tuisdorpe en vakansieparadyse [boodskap #52810 is 'n antwoord op boodskap #52803] Sa, 03 November 2001 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be391da.0@news1.mweb.co.za...

> : Tobie
> : Riversdal, Wouter. Wanneer gaan jy weer "huis" toe? Dink tog
> maar aan ons : soos ons hier in die hitte verlep. Ahhh, vir die
> seebriesie van Ma se stoep..
>
> Wouter
> Ek moet dringend by Jongensfontein uitkom>

> Tobie
> Wouter
> Stilbaai of Jongensfontien, Tobie?

Jy het die kat aan die gat beet, Woutertjie! Dit was ekke wat ipv Tobie
geantwoord het! En jy weet mos waar my ma woon...
Re: Oor tuisdorpe en vakansieparadyse [boodskap #52832 is 'n antwoord op boodskap #52810] Sa, 03 November 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
as ek nou in Stilbaai EN Jongensfontein kan koffie gaan drink,
dan is my dag gemaak :-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Mzwakhe Mbuli [boodskap #52833 is 'n antwoord op boodskap #52804] Sa, 03 November 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark
: Nee, Chauke is 'n misdadiger met konneksies, geen digter nie.
: Ek het intussens die people's poet se naam onthou, dis
: Mzwakhe Mbuli. Hy het 13 jaar tronkstraf gekry, maar
: sweer dat hy ge"frame" is. Ek ksn nie onthou of sy appel
: al afgehandel is nie.
~~~~~~~~~~~~~~~
yeppers, dis hy daai. Het hy dan nie met Mandela se inhuldiging
so voor hom gedans en geprys nie?
--
Re: Mzwakhe Mbuli [boodskap #52839 is 'n antwoord op boodskap #52833] Sa, 03 November 2001 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Nov 2001 21:33:43 +0200, "Tobie" wrote:

> ~~~~~~~~~~~~~~~
> yeppers, dis hy daai. Het hy dan nie met Mandela se inhuldiging
> so voor hom gedans en geprys nie?

...en so het al die nasionaliste gedoen Tobie ;-)
nou maak hulle gereed om die danspassies en
lof aan mbeki en kie te rig.
chauke het dit in tradisionle drag gedoen. Die
nasionaliste ook. Of dit krale en dolosse of swart
pakke en dasse is maak nie verskil aan die barbaarsheid
waarmee dit gedoen word nie.

Kom ek herinner julle aan iets anders. Terwyl Chauke nie deur die
polisie opgespoor kon word nie het die koerantverslagewers met
hom 'n onderhoud(e) gevoer.
Re: Baie setlaars [boodskap #52843 is 'n antwoord op boodskap #52792] Sa, 03 November 2001 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:9s1ei0$1lb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> gee haar naam en adres op my e-pos adres as jy dink dis ok. hmmm
> .... wonner nou net of jy nie sommer 'n 'letter of introduction'
> ook moet gee nie. Sal dit sommer uitdruk en vir haar gaan
> aflewer.
> daai moer koffie het dit veroorsaak dat ek net moet gaan, dink jy
> sy sal my as 'n 'ducktail' aansien as ek met die motorfiets daar
> aankom?
> groete
> Tobie

Jinne, Kêrel, jy vat jou lewe in jou eie hande as jy met 'n motorfiets daar
aankom! Maar aangesien motorfietse nou deel van ons lewens is, aanvaar sy
dit nou al baie beter...
Sal jou kontak en die details gee, en 'n briefie - hoeka lanklaas tyd gekry
om te sit en skryf. Dankie vir die aanbod.
Re: Oor tuisdorpe en vakansieparadyse [boodskap #52847 is 'n antwoord op boodskap #52810] So, 04 November 2001 05:11 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Stilbaai of Jongensfontien, Tobie?

me
Jy het die kat aan die gat beet, Woutertjie! Dit was ekke wat
ipv Tobie geantwoord het! En jy weet mos waar my ma woon...

Wouter
Ekskuus me, jou boodskap het ek nooit gekry nie, net die
een waar Tobie op gereageer het. En daar was jou naam
bietjie ver van jou boodskap.

Maar dink net hoe fraai lyk 'n snoesige plaasvarkie wat 'n
kat aan die gat beet het...
Vorige onderwerp: Pragtige Blou Veldblom
Volgende onderwerp: Skoolkinders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:43:51 MGT 2024