Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nostradamus
Nostradamus [boodskap #52413 is 'n antwoord op boodskap #52415] Sa, 27 Oktober 2001 15:17 na volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nog nooit in die Nostradamus sêdinge of boeke
belang gestel nie. Tog het ek gister deur een geblaai
en op die vreemde stelling afgekom. Ek kan nie uitmaak
wat hy hierdeur probeer sê nie.

......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
......eers 'n tuiste was.'

Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
waarvan sou die man praat?

NostraDDamus
Re: Nostradamus [boodskap #52415 is 'n antwoord op boodskap #52413] Sa, 27 Oktober 2001 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kinky: Weet jy wat my van hom pla, veldmuis, is dat as hy die dinge so
"korrek" voorspel, hoekom sou die mense dan nie betyds daarvan kennis neem
nie. Elke keer na n groot gebeurtenis, dan word sy voorspellings voorgehou?

Veldmuis skryf in boodskap news:uqiltt8h5b2p82vmqulisk5ejtqn23hr4e@4ax.com...
>
> Ek het nog nooit in die Nostradamus sêdinge of boeke
> belang gestel nie. Tog het ek gister deur een geblaai
> en op die vreemde stelling afgekom. Ek kan nie uitmaak
> wat hy hierdeur probeer sê nie.
>
> ......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
> ......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
> ......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
> ......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
> ......eers 'n tuiste was.'
>
> Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
> waarvan sou die man praat?
>
> NostraDDamus
>
Re: Nostradamus [boodskap #52417 is 'n antwoord op boodskap #52413] Sa, 27 Oktober 2001 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 27 Oct 2001 16:26:13 +0200, "Kinky" wrote:

> Kinky: Weet jy wat my van hom pla, veldmuis, is dat as hy die dinge so
> "korrek" voorspel, hoekom sou die mense dan nie betyds daarvan kennis neem
> nie. Elke keer na n groot gebeurtenis, dan word sy voorspellings voorgehou?
>

Weet jy wat is so kinky aan die Nostradamus aanhangers, Kinky?
Ja ek dink jy weet. Dat hulle Nostradamus skree en dan sê hulle
gewoonlik niks van profete wat eeue voor hom waarhede voorspel
het nie. Te meer Kinky, is die leuens oor hom. Wat gaan jy sê as ek
sê dat leuens sy faam gebou het? Wat gaan jy sê as ek beweer dat hy
byvoorbeeld absoluut GEEN voorspelling oor die onlangse tragedie in
Amerika gemaak het nie?
Wie hoor jy ooit sê: 'Johannes en twintig eeue gelede op Patmos
geskryf oor wat nou in Israel gebeur.' of "Daniël het dertig eeue
gelede aan die mense in sy dorp vertel van wat nou in ons ekonomie
aangaan.'
Maar hulle noem Nostradamus en hulle lieg oor Nostradamus. Soos
byvoorbeeld die stories wat in omloop was na die WTC targedie. Weet
jy watter advertensie dit vir boekwinkels reg oor die wêreld was? Weet
jy watter teleurstelling dit vir Nostradamus aanhangers reg oor die
wêreld was?

Veldmuis
Re: Nostradamus [boodskap #52426 is 'n antwoord op boodskap #52417] Sa, 27 Oktober 2001 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Kinky en Veldmuis,
Nouja, laat ek my persoonlik weergawe gee van Nosterdamus en Siener v R.
Ek persoonlik glo dat dit `n pot strond is.

Hoekom kan niemand sê die ou sê "more" gaan dit of dat gebeur nie.
Nee, net sodra ierts gebeur het dan is /was dit `n voorspelling.

Mysélf was `n groot aanhanger van Siener V.R. totdat ek voortuit beginne kyk
het.
Hoor wat Frikkie vandag vir julle sê.
Daar gaan nog `n 7de Wêreldoorlog ook wees, want oorlog kom van die begin af
en sal nooit stop solank daar verskillende nasies is nie.
OK dankie, ek is ook sommer nou `n "voorspeller".....

Lees eerder julle Bybels en moenie nie die boekwinkels rykmaak nie.
Ongelukkig is dit die probleem van die Boer.
Ons was/ is gebreinspoel van kleins af om te glo soos wat ons vandag glo, en
ek kan nie verstaan hoe mense nie die waarheid kan raaksien nie.

Die Bybel praat van peste en verwoesting, nie nosterdamus en kie.nie, so
waar wil julle verder gaan soek.
WIE word die ergste getref deur "aids".... Ek vra mar net?????

Kom ons kyk net na "aids".
Is daar `n teenmiddel.
NEE, moenie glo wat die medies vir julle vertel van middels wat nie van `n
swanger vrou "aids" na die baba oorgedra kan word nie.
Strond man, iemand maak geld. Die bloed word dan direk van die moeder na die
baba versprei. nog `n breinspoel waaraan julle glo en sêlfs petisies sal
teken om die middel wettig te maak. Hoe de hel kan die moeder dan vrek van
"aids" maar die baba oorleef dit.... Haha nog `n moerse grap....

Nee mense, kom by.. Kyk wat aangaan in die natuur. Hou op om die nuus en
koerante te glo.
Stel self ondersoek in...
ten einde...
Wys bietjie hoe `n "renoster" met `n "olifant" teel.

Amerika het snaakse experimente gedoen, oorplantings probeer, die "super"
atleet probeer skape, ampers selfs "babas" wat op `n winkelrak in `n bottel
gekoop kan word.
PASOP mense, kyk bietjie na "jerry springer", amerikaners", moet nie huil
met al die dinge wat julle tref nie. Julle is /en sal NOOIT God kan wees
nie.
Staan sterk jong, ons kry vir julle.
Jammer vir die onskuldiges, maar ongelukkig is dit hoe die wiel draai.

Groete
Frikkie

Veldmuis  skryf in boodskap news:rmmltt0apjg94i7ajjl6ode65rnht4p3nj@4ax.com...
>  On Sat, 27 Oct 2001 16:26:13 +0200, "Kinky"  wrote:
>
>> Kinky:  Weet jy wat my van hom pla, veldmuis, is dat as hy die dinge so
>> "korrek" voorspel, hoekom sou die mense dan nie betyds daarvan kennis neem
>> nie.  Elke keer na n groot gebeurtenis, dan word sy voorspellings voorgehou?
>>
>
>  Weet jy wat is so kinky aan die Nostradamus aanhangers, Kinky?
>  Ja ek dink jy weet. Dat hulle Nostradamus skree en dan sê hulle
>  gewoonlik niks van profete wat eeue voor hom waarhede voorspel
>  het nie.   Te meer Kinky, is die leuens oor hom. Wat gaan jy sê as ek
>  sê dat leuens sy faam gebou het? Wat gaan jy sê as ek beweer dat hy
>  byvoorbeeld absoluut GEEN voorspelling oor die onlangse  tragedie in
>  Amerika gemaak het nie?
>  Wie hoor jy ooit sê: 'Johannes en twintig eeue gelede op Patmos
>  geskryf oor wat nou in Israel gebeur.' of "Daniël het dertig eeue
>  gelede aan die mense in sy dorp vertel van wat nou in ons ekonomie
>  aangaan.'
>  Maar hulle noem Nostradamus en hulle lieg oor Nostradamus. Soos
>  byvoorbeeld die stories wat in omloop was na die WTC targedie. Weet
>  jy watter advertensie dit vir boekwinkels reg oor die wêreld was? Weet
>  jy watter teleurstelling dit vir Nostradamus aanhangers reg oor die
>  wêreld was?
>
>  Veldmuis
>
Re: Nostradamus [boodskap #52432 is 'n antwoord op boodskap #52426] Sa, 27 Oktober 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> `n pot strond
>
> Strond man

En nog weier Frikkie om die taal wat hy aan sy moeder se knie geleer het,
reg te spel. Voertsek, taalverraaier.

Tant Hessie guerilla-vegter vir die taalbande.

>
Re: Nostradamus [boodskap #52445 is 'n antwoord op boodskap #52415] So, 28 Oktober 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die woord "voertsek" word nie tov mense gebesig nie Antie Tottie - jou
spelling is moontlik korrek, maar jy het bepaald 'n gebrek aan opvoeding.
Let wel, geen refleksie op jou ouerhuis nie ...
skryf in boodskap news:3BDB0FD1.7A13A6A2@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> `n pot strond
>>
>> Strond man
>
> En nog weier Frikkie om die taal wat hy aan sy moeder se knie geleer het,
> reg te spel. Voertsek, taalverraaier.
>
> Tant Hessie guerilla-vegter vir die taalbande.
>
>>
>
Re: Nostradamus [boodskap #52447 is 'n antwoord op boodskap #52415] So, 28 Oktober 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hahaha,
Nou dat ons nie met die Witbaas kan regkom nie raak ons kwaad ne...

haha weereens

Frikkie

skryf in boodskap news:3BDB0FD1.7A13A6A2@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> `n pot strond
>>
>> Strond man
>
> En nog weier Frikkie om die taal wat hy aan sy moeder se knie geleer het,
> reg te spel. Voertsek, taalverraaier.
>
> Tant Hessie guerilla-vegter vir die taalbande.
>
>>
>
Re: Nostradamus [boodskap #52460 is 'n antwoord op boodskap #52415] So, 28 Oktober 2001 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Hahaha,
> Nou dat ons nie met die Witbaas kan regkom nie raak ons kwaad ne...
>
> haha weereens
>

So jy dink ek wil met die "witbaas" regkom, ou Frikkie?
Jou mensewaardigheids-gevoel bestaan daarin dat jy
superieur voel teenoor iemand wat jy dink nie wit is nie?
En die implikasie agter in jou ou klein koppie is altyd
dat as jy keer nie, jy die prooi sal word van seksuele
aanslagte vanuit die land van die "basters, nè? Don't
flatter yourself. Dit is bekand dat mense wat die neuroses
openbaar wat jy openbaar, gewoonlik aan seksuele
disfunksie ly. Dis bekend dat die mense wat aan die
neuroses ly waaraan jy ly, gewoonlik latente gevoelens
van homoseksualisme openbaar omdat hulle voel dat
vroumense hulle verag en hulle by mans "approval
soek."

Tant Hessie
Re: Nostradamus [boodskap #52487 is 'n antwoord op boodskap #52415] Ma, 29 Oktober 2001 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
@> So jy dink ek wil met die "witbaas" regkom, ou Frikkie?
> Jou mensewaardigheids-gevoel bestaan daarin dat jy
> superieur voel teenoor iemand wat jy dink nie wit is nie?
> En die implikasie agter in jou ou klein koppie is altyd
> dat as jy keer nie, jy die prooi sal word van seksuele
> aanslagte vanuit die land van die "basters, n? Don't
> flatter yourself. Dit is bekand dat mense wat die neuroses
> openbaar wat jy openbaar, gewoonlik aan seksuele
> disfunksie ly. Dis bekend dat die mense wat aan die
> neuroses ly waaraan jy ly, gewoonlik latente gevoelens
> van homoseksualisme openbaar omdat hulle voel dat
> vroumense hulle verag en hulle by mans "approval
> soek."
>
> Tant Hessie

Kinky: Sjoe, elke ou storietjie het of moet n karakter hê wat minder
geliefd is! :-)) Dallas het vir JR gehad en so is daar maar altyd
die stryd van die goeie oor die slegte. Ek kom agter dat dieselle ou
storie hom hier op die ng herhaal. En almal speel te graag saam.
:-)) Is dit dan nie Shakespeare wat gesê het, "All the Word is a
Stage"?

Nou wonder ek net oor die hoofrol hier op die NG drama!? Want die
kompetisie is kwaai! Gaan my verstand te bowe . . .
Re: Nostradamus [boodskap #52489 is 'n antwoord op boodskap #52487] Ma, 29 Oktober 2001 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dit is net 'n drama vir die wat "aanneem" in aanhalingstekens sit;)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0110281957.29677b7b@posting.google.com...
> @> So jy dink ek wil met die "witbaas" regkom, ou Frikkie?
>> Jou mensewaardigheids-gevoel bestaan daarin dat jy
>> superieur voel teenoor iemand wat jy dink nie wit is nie?
>> En die implikasie agter in jou ou klein koppie is altyd
>> dat as jy keer nie, jy die prooi sal word van seksuele
>> aanslagte vanuit die land van die "basters, n? Don't
>> flatter yourself. Dit is bekand dat mense wat die neuroses
>> openbaar wat jy openbaar, gewoonlik aan seksuele
>> disfunksie ly. Dis bekend dat die mense wat aan die
>> neuroses ly waaraan jy ly, gewoonlik latente gevoelens
>> van homoseksualisme openbaar omdat hulle voel dat
>> vroumense hulle verag en hulle by mans "approval
>> soek."
>>
>> Tant Hessie
>
> Kinky: Sjoe, elke ou storietjie het of moet n karakter hê wat minder
> geliefd is! :-)) Dallas het vir JR gehad en so is daar maar altyd
> die stryd van die goeie oor die slegte. Ek kom agter dat dieselle ou
> storie hom hier op die ng herhaal. En almal speel te graag saam.
> :-)) Is dit dan nie Shakespeare wat gesê het, "All the Word is a
> Stage"?
>
> Nou wonder ek net oor die hoofrol hier op die NG drama!? Want die
> kompetisie is kwaai! Gaan my verstand te bowe . . .
Re: Nostradamus [boodskap #52492 is 'n antwoord op boodskap #52487] Ma, 29 Oktober 2001 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Oct 2001 19:57:53 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Nou wonder ek net oor die hoofrol hier op die NG drama!? Want die
> kompetisie is kwaai! Gaan my verstand te bowe . . .

Dis eintlik alles baie interessant, Kinky. Die hoofrol word dalk
vertolk deur die matriarg?
Interessant genoeg dink ek dat meeste mense wat hulleself in enige
tipe van "group setting" bevind, dink gewoonlik op een of ander
stadium dat of hulleself of iemand anders in "beheer" is. Maar dit is
natuurlik nooit die geval in die werklikheid nie, omdat daar altyd 'n
"versteekte dinamika" is wat in kontrole is - emosies!
:-)
Re: Nostradamus [boodskap #52502 is 'n antwoord op boodskap #52492] Ma, 29 Oktober 2001 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar ons is juis so uiters emosioneel op hierdie ng:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:nrnpttkrl070if32vrf2n1im3o312annb0@4ax.com...
> On 28 Oct 2001 19:57:53 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> Nou wonder ek net oor die hoofrol hier op die NG drama!? Want die
>> kompetisie is kwaai! Gaan my verstand te bowe . . .
>
> Dis eintlik alles baie interessant, Kinky. Die hoofrol word dalk
> vertolk deur die matriarg?
> Interessant genoeg dink ek dat meeste mense wat hulleself in enige
> tipe van "group setting" bevind, dink gewoonlik op een of ander
> stadium dat of hulleself of iemand anders in "beheer" is. Maar dit is
> natuurlik nooit die geval in die werklikheid nie, omdat daar altyd 'n
> "versteekte dinamika" is wat in kontrole is - emosies!
> :-)
>
Re: Nostradamus [boodskap #52517 is 'n antwoord op boodskap #52415] Ma, 29 Oktober 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

> En almal speel te graag saam.
> :-)) Is dit dan nie Shakespeare wat gesê het, "All the Word is a
> Stage"?
>

My kind, die hele wêreld is 'n verhoog.

Tant Hessie Hamlet
Re: Nostradamus [boodskap #52525 is 'n antwoord op boodskap #52415] Ma, 29 Oktober 2001 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2001 12:06:09 GMT, @home.com wrote:

> My kind, die hele wêreld is 'n verhoog.
>
> Tant Hessie Hamlet

En Tannie slaag nie eens met die rol van 'n 'nag kar' bestuurder nie.

DD
Die Uwe Davie Davis
Re: Nostradamus [boodskap #52532 is 'n antwoord op boodskap #52415] Ma, 29 Oktober 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind die voorspellings van Nost ook altyd duister. Hierdie een is
egter heel duidelik... Hy praat van Gloudina...
______________________________________________________
"Veldmuis"
>
> ......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
> ......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
> ......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
> ......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
> ......eers 'n tuiste was.'
>
> Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
> waarvan sou die man praat?
>
> NostraDDamus
>
Re: Nostradamus [boodskap #52554 is 'n antwoord op boodskap #52415] Ma, 29 Oktober 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
JA,
EN "JULLE" DIE CLOWNS

skryf in boodskap news:3BDD469B.A9551981@home.com...
Kinky wrote:

> En almal speel te graag saam.
> :-)) Is dit dan nie Shakespeare wat gesê het, "All the Word is a
> Stage"?
>

My kind, die hele wêreld is 'n verhoog.

Tant Hessie Hamlet
Re: Nostradamus [boodskap #52568 is 'n antwoord op boodskap #52532] Di, 30 Oktober 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het nie geweet jy suig nog duim nie Max! ;)

Die geskiedenis herhaal homself. Nostradamus is soos die sterrevoorspel:
Alles is voorspelbaar, dit hang van jouself af, of jy daarin gaan glo.

Max skryf in boodskap news:9rjv35$3jh$3@azure.nl.gxn.net...
> Ek vind die voorspellings van Nost ook altyd duister. Hierdie een is
> egter heel duidelik... Hy praat van Gloudina...
> ______________________________________________________
> "Veldmuis"
>>
>> ......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
>> ......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
>> ......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
>> ......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
>> ......eers 'n tuiste was.'
>>
>> Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
>> waarvan sou die man praat?
>>
>> NostraDDamus
>>
>
Re: Nostradamus [boodskap #52572 is 'n antwoord op boodskap #52568] Di, 30 Oktober 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe bedoel mevrou dan nou?
__________________________________________
"Kekkelbek"
> het nie geweet jy suig nog duim nie Max! ;)
Re: Nostradamus [boodskap #52575 is 'n antwoord op boodskap #52572] Di, 30 Oktober 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max, ek dog die aanhaling is net té gepas. (op Gloudina) Skies dat ek jou
so aan die gesig gevat het! ;)

Shannon

Max skryf in boodskap news:9rlvrm$lt0$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe bedoel mevrou dan nou?
> __________________________________________
> "Kekkelbek"
>> het nie geweet jy suig nog duim nie Max! ;)
>
Re: Nostradamus [boodskap #52580 is 'n antwoord op boodskap #52575] Di, 30 Oktober 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
No problemo!
__________________________________________
"Kekkelbek"
> Skies dat ek jou
> so aan die gesig gevat het! ;)
Re: Nostradamus [boodskap #52597 is 'n antwoord op boodskap #52575] Di, 30 Oktober 2001 19:34 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 13:26:35 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Max, ek dog die aanhaling is net té gepas. (op Gloudina)

Verdomp Shannon, jy's reg! Dan kan mens tog somtyds lees wat hy skryf.

DD
Vorige onderwerp: Vir Kekkelbek
Volgende onderwerp: Re: Nigerian Letters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:58:42 MGT 2024