Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Kekkelbek
Vir Kekkelbek [boodskap #52512] Ma, 29 Oktober 2001 09:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
Annette
Re: Vir Kekkelbek [boodskap #52519 is 'n antwoord op boodskap #52512] Ma, 29 Oktober 2001 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die wat jy op die ng gepos het, ja. Die naweek het bestaan uit hardloop om
alles van my dogter se Duitslandbesoek gereël te kry. Laaste inkopies,
geskenke, geskenke, foto's neem, briewe kry, nóg paspoortfoto's... Ek was
Sondagaand gedáááán. Vandag rus ek by die werk uit. ;) Gelukkig, elke
keer sodra ek aan die slaap val en my kop die sleutelbord slaan, skrik ek
weer wakker :))

Teen die naweek sal ek weer die energie hê vir nuwe resepte ;)

Dankie Annette.

Shannon

Annette skryf in boodskap news:9rjdeh$ugrk3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
> Annette
>
Re: Vir Kekkelbek [boodskap #52556 is 'n antwoord op boodskap #52519] Ma, 29 Oktober 2001 22:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lekker Rus - sien jou volgende week:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bdd5735.0@news1.mweb.co.za...
> Die wat jy op die ng gepos het, ja. Die naweek het bestaan uit hardloop om
> alles van my dogter se Duitslandbesoek gereël te kry. Laaste inkopies,
> geskenke, geskenke, foto's neem, briewe kry, nóg paspoortfoto's... Ek was
> Sondagaand gedáááán. Vandag rus ek by die werk uit. ;) Gelukkig, elke
> keer sodra ek aan die slaap val en my kop die sleutelbord slaan, skrik ek
> weer wakker :))
>
> Teen die naweek sal ek weer die energie hê vir nuwe resepte ;)
>
> Dankie Annette.
>
> Shannon
>
> Annette wrote in message
> news:9rjdeh$ugrk3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Emosikone Beskrywing Inisiatief
Volgende onderwerp: Nostradamus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:41:38 MGT 2024