Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » terug uit Mechelen
terug uit Mechelen [boodskap #52457] So, 28 Oktober 2001 09:17
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hai almal.

Ek het die optrede van Kerkorrel baie geniet, maar wat is dit 'n klein
mannetjie en hy lyk my ook baie shaai, maar dit maak nie saak nie, ek het
die optrede en Mechelen geniet.

Ek is jammer Saxy ek het jou berig te laat gelees, nou jet ek nie groete
gedoen van Martina Korsetina, maar wie is dit???????

Gr.Rico
Vorige onderwerp: Vir Ferdi
Volgende onderwerp: "plaasroman II" deur TOAST COETZER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:13:33 MGT 2024