Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi
Vir Ferdi [boodskap #52358] Vr, 26 Oktober 2001 09:05
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Ferdi

Ek was laasweek in Praag, so ek is jammer dat ek nog nie jou vraag kon
beantwoord het nie. Ek trou ook Saterdag en alles gaan maar so bietjie dol
aan my kant.

Ek sal laat weet wanneer ek weer terug is in SA (Honeymoon in Maurituis).
Onthou my net asb van jou vraag, anders gaan ek daarvan vergeet.

Groete

Riaan
Vorige onderwerp: Vir @home.com
Volgende onderwerp: terug uit Mechelen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 15:13:59 MGT 2024