Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Hollanders/Nederlanders
Aan Hollanders/Nederlanders [boodskap #5185] Wo, 10 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Re die vraag "wat soek al die Hollanders in die groep" in 'n vorige
stel boodskappe: Vir my is dit lekker om julle hier teenwoordig te
hê. Wens daar was meer van julle hier.
En Belge, en Duitsers, en Italianers en Britte en Swede en Wes-Indiërs
en Indiërs en Pakistani's en Ugandese en Zimbabwiërs en Amerikaners en
so aan en so aan....
Re: Aan Hollanders/Nederlanders [boodskap #5196 is 'n antwoord op boodskap #5185] Do, 11 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
f...  is tans af-lyn  f...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article fe...@is.co.za writes:
>
> Re die vraag "wat soek al die Hollanders in die groep" in 'n vorige
> stel boodskappe: Vir my is dit lekker om julle hier teenwoordig te
> he. Wens daar was meer van julle hier.
> En Belge, en Duitsers, en Italianers en Britte en Swede en Wes-Indiers
> en Indiers en Pakistani's en Ugandese en Zimbabwiers en Amerikaners en
> so aan en so aan....
>

--
En Friese ?? :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
Re: Aan Hollanders/Nederlanders [boodskap #5197 is 'n antwoord op boodskap #5185] Do, 11 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Jaap Verhoeven" schreef:

> Trouwens, is er een reden dat de Poslys nog steeds bestaat? Is s.c.s.a
> juist niet bedoeld om daarvoor in de plaats te komen?

Eenvoudig, sommige mensen hebben geen toegang tot 'Nieuws', maar
hebben wel de beschikking over electronische post.

Robert.
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans? THE END
Volgende onderwerp: EITEMAL "Drinklied"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:54:26 MGT 2024