Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Teekoekresep.
Teekoekresep. [boodskap #51089] Vr, 05 Oktober 2001 05:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
kry nie.

6 Eetlepels meelblom, rondvol.
1/4 teelepel sout
1 desertlepel bakpoeier, gelyk.

Klits goed:
1 koppie melk
1 eier

2 eetlepels botter, sag gemaak.

Metode:
Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
Annette

.
Re: Teekoekresep. [boodskap #51090 is 'n antwoord op boodskap #51089] Vr, 05 Oktober 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, wat's 'n teekoek? Klink nie lekker nie, tensy mens van skons hou...

Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
______________________________________________________
"Annette"
> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
> kry nie.
>
> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
> 1/4 teelepel sout
> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>
> Klits goed:
> 1 koppie melk
> 1 eier
>
> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>
> Metode:
> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
> Annette
>
>
>
> .
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51093 is 'n antwoord op boodskap #51090] Vr, 05 Oktober 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Teekoek eet mens soggens 11vm met tee.
Jy kan dit maar probeer - ek belowe jy gaan nie snaaks voel nie;))
Annette

u...
>
> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>> kry nie.
>>
>> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>> 1/4 teelepel sout
>> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>
>> Klits goed:
>> 1 koppie melk
>> 1 eier
>>
>> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>
>> Metode:
>> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>> Annette
>>
>> .
>>
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51094 is 'n antwoord op boodskap #51089] Vr, 05 Oktober 2001 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9pjfrg$jcq4m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
> kry nie.
>
Ag, nee wat, Annette! Ek het GEEN talent in die kombuis nie! My talente is
natuurlik in 'n meer, uhhmmm, aardse rigting... Jy sal maar vir my een
moet stuur - ek kan die Marmite self opsmeer!

Groetnis (nou net weer 'n barbie gehad - die vingers tik maar so half
lomperig...)
Re: Teekoekresep. [boodskap #51095 is 'n antwoord op boodskap #51090] Vr, 05 Oktober 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dieselfde as 'n Marmite koek - sover ek kan onthou was dit soet
ook gewees maar ek sien geen suiker in jou resep nie? Opas net vir te
strerk kaas - dit saam met die marmite is beitjie sterk.

Max wrote:
>
> Annette, wat's 'n teekoek? Klink nie lekker nie, tensy mens van skons hou...
>
> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>> kry nie.
>>
>> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>> 1/4 teelepel sout
>> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>
>> Klits goed:
>> 1 koppie melk
>> 1 eier
>>
>> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>
>> Metode:
>> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>> Annette
>>
>> .
>>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51098 is 'n antwoord op boodskap #51093] Vr, 05 Oktober 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my ook nie te lekker nie.
En nou moet ek jou ook vertel dat ek nie meer in die kombuis kom nie en nie
meer die oond aansit nie. Die melktert het die ratte en muise nie wil eet
nie :-))
Ek soek nou uit wat ek het fout gedoen.

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9pjtd7$jbahr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Teekoek eet mens soggens 11vm met tee.
> Jy kan dit maar probeer - ek belowe jy gaan nie snaaks voel nie;))
> Annette
>
>
> u...
>>
>> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>>> kry nie.
>>>
>>> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>>> 1/4 teelepel sout
>>> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>>
>>> Klits goed:
>>> 1 koppie melk
>>> 1 eier
>>>
>>> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>>
>>> Metode:
>>> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>>> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>>> Annette
>>>
>>> .
>>>
>>
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51100 is 'n antwoord op boodskap #51098] Vr, 05 Oktober 2001 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het julle Hollanders SA stowe of vroue nodig:)))
Of miskien is julle meel verkeerd, die botter nie so lekker soos ons s'n
nie, en julle melk te veel afgewater:))
Daar is nie fout met die resepte nie - ek het al avn dit tot in Engeland
gemaak.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Rico skryf in boodskap news:9pk9k6$2q5$1@news1.xs4all.nl...
> Klink vir my ook nie te lekker nie.
> En nou moet ek jou ook vertel dat ek nie meer in die kombuis kom nie en nie
> meer die oond aansit nie. Die melktert het die ratte en muise nie wil eet
> nie :-))
> Ek soek nou uit wat ek het fout gedoen.
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9pjtd7$jbahr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Teekoek eet mens soggens 11vm met tee.
>> Jy kan dit maar probeer - ek belowe jy gaan nie snaaks voel nie;))
>> Annette
>>
>>
>> u...
>>>
>>> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
>>> ______________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>>>> kry nie.
>>>>
>>>> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>>>> 1/4 teelepel sout
>>>> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>>>
>>>> Klits goed:
>>>> 1 koppie melk
>>>> 1 eier
>>>>
>>>> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>>>
>>>> Metode:
>>>> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>>>> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>>>> Annette
>>>>
>>>> .
>>>>
>>>
>>
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51101 is 'n antwoord op boodskap #51094] Vr, 05 Oktober 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
me, mens kan nie eintlik 'n makliker resep kry nie.
Al raad wat ek vir jou het is om 'n snytjie soetbrood te vat, warm te maak.
Marmite op te smeer en wag totdat dit afgekoel het voordat jy die kaas op
sit:))
Annette

--

me & bobby magee skryf in boodskap news:iQev7.50506$812.81616@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pjfrg$jcq4m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>> kry nie.
>>
> Ag, nee wat, Annette! Ek het GEEN talent in die kombuis nie! My talente is
> natuurlik in 'n meer, uhhmmm, aardse rigting... Jy sal maar vir my een
> moet stuur - ek kan die Marmite self opsmeer!
>
> Groetnis (nou net weer 'n barbie gehad - die vingers tik maar so half
> lomperig...)
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51103 is 'n antwoord op boodskap #51100] Vr, 05 Oktober 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon my Annette, ek het nie gese daar was iets fout met jou resep nie,
maar ek het iets nie goed gedoen nie, maar ek weet nie wat nie.
Ons produkte is goed, dalk beter as julle, net soos die Nederlandse vroue
:-)), miskien is dit die mieliebloem?????

Ek glo alles wat jy se Annette, so het ek nie twijfels oor die resep nie!!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9pkerc$jb8uq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien het julle Hollanders SA stowe of vroue nodig:)))
> Of miskien is julle meel verkeerd, die botter nie so lekker soos ons s'n
> nie, en julle melk te veel afgewater:))
> Daar is nie fout met die resepte nie - ek het al avn dit tot in Engeland
> gemaak.
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Rico wrote in message
> news:9pk9k6$2q5$1@news1.xs4all.nl...
>> Klink vir my ook nie te lekker nie.
>> En nou moet ek jou ook vertel dat ek nie meer in die kombuis kom nie en nie
>> meer die oond aansit nie. Die melktert het die ratte en muise nie wil eet
>> nie :-))
>> Ek soek nou uit wat ek het fout gedoen.
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9pjtd7$jbahr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Teekoek eet mens soggens 11vm met tee.
>>> Jy kan dit maar probeer - ek belowe jy gaan nie snaaks voel nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> u...
>>>>
>>>> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
>>>> ______________________________________________________
>>>> "Annette"
>>>> > Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>>>> > kry nie.
>>>> >
>>>> > 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>>>> > 1/4 teelepel sout
>>>> > 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>>> >
>>>> > Klits goed:
>>>> > 1 koppie melk
>>>> > 1 eier
>>>> >
>>>> > 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>>> >
>>>> > Metode:
>>>> > Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>>>> > Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > .
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51110 is 'n antwoord op boodskap #51089] Vr, 05 Oktober 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat ons nou hier van die posman wat drie keer moes lui?:)))
Annette

--
>
>> Ag, nee wat, Annette! Ek het GEEN talent in die kombuis nie!
>
> Nie eens op die kombuistafel nie?
>
>> My talente is
>> natuurlik in 'n meer, uhhmmm, aardse rigting...
>
> Aaah - m.a.w die kombuisvloer?
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51116 is 'n antwoord op boodskap #51095] Sa, 06 Oktober 2001 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Marmite een is die sout weergawe van die koek.
Die soet weergawe - botter en stroop word saam gesmelt en dan oor die koek
gegooi.
Maar wie wil nou al 11vm soet wees?:))))
Annette

> Is dit dieselfde as 'n Marmite koek - sover ek kan onthou was dit soet
> ook gewees maar ek sien geen suiker in jou resep nie? Opas net vir te
> strerk kaas - dit saam met die marmite is beitjie sterk.
>
>
>
> Max wrote:
>>
>> Annette, wat's 'n teekoek? Klink nie lekker nie, tensy mens van skons hou...
>>
>> Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>>> kry nie.
>>>
>>> 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>>> 1/4 teelepel sout
>>> 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>>
>>> Klits goed:
>>> 1 koppie melk
>>> 1 eier
>>>
>>> 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>>
>>> Metode:
>>> Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>>> Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>>> Annette
>>>
>>> .
>>>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51117 is 'n antwoord op boodskap #51089] Sa, 06 Oktober 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:h2urrtorbdrspc26du25k8dfan3hsq34jq@4ax.com...
> Nie eens op die kombuistafel nie?
>
> Aaah - m.a.w die kombuisvloer?

Jy gaan vinnig jou strepe verloor hier! Nou nie geweet sulke skerpsinnige
muise hardloop hier rond nie...
Re: Teekoekresep. [boodskap #51125 is 'n antwoord op boodskap #51103] Sa, 06 Oktober 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek gaan weer probeer die melktert te maak, môre kom vir my
Afrikaanse gaste kuier en nou wil ek die melktert goed kry.

Asseblief duim 'n bietjie vir my en ek sal jou laat weet hoe dit gegaan het.

Gr.Rico
"Rico" skryf in boodskap news:9pkkcg$4g1$1@news1.xs4all.nl...
> Verskoon my Annette, ek het nie gese daar was iets fout met jou resep nie,
> maar ek het iets nie goed gedoen nie, maar ek weet nie wat nie.
> Ons produkte is goed, dalk beter as julle, net soos die Nederlandse vroue
> :-)), miskien is dit die mieliebloem?????
>
> Ek glo alles wat jy se Annette, so het ek nie twijfels oor die resep nie!!!
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9pkerc$jb8uq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien het julle Hollanders SA stowe of vroue nodig:)))
>> Of miskien is julle meel verkeerd, die botter nie so lekker soos ons s'n
>> nie, en julle melk te veel afgewater:))
>> Daar is nie fout met die resepte nie - ek het al avn dit tot in Engeland
>> gemaak.
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Rico wrote in message
>> news:9pk9k6$2q5$1@news1.xs4all.nl...
>>> Klink vir my ook nie te lekker nie.
>>> En nou moet ek jou ook vertel dat ek nie meer in die kombuis kom nie en nie
>>> meer die oond aansit nie. Die melktert het die ratte en muise nie wil eet
>>> nie :-))
>>> Ek soek nou uit wat ek het fout gedoen.
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9pjtd7$jbahr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Teekoek eet mens soggens 11vm met tee.
>>>> Jy kan dit maar probeer - ek belowe jy gaan nie snaaks voel nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> u...
>>>> >
>>>> > Ek hou nie van die funny bakpoeier smaak in my mond nie...
>>>> > ______________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Moenie verder lees as jy nie weet wat Marmite is of dit nie in die hande kan
>>>> > > kry nie.
>>>> > >
>>>> > > 6 Eetlepels meelblom, rondvol.
>>>> > > 1/4 teelepel sout
>>>> > > 1 desertlepel bakpoeier, gelyk.
>>>> > >
>>>> > > Klits goed:
>>>> > > 1 koppie melk
>>>> > > 1 eier
>>>> > >
>>>> > > 2 eetlepels botter, sag gemaak.
>>>> > >
>>>> > > Metode:
>>>> > > Meng alles saam en bak in 'n groterige pan teen 400F vir 20 minute.
>>>> > > Smeer koek warm met Marmite en strooi kaas oor.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > .
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Teekoekresep. [boodskap #51142 is 'n antwoord op boodskap #51117] So, 07 Oktober 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 6 Oct 2001 15:34:07 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Jy gaan vinnig jou strepe verloor hier! Nou nie geweet sulke skerpsinnige
> muise hardloop hier rond nie...

Ja nè! Nou weet jy!! :-)))
Terloops, weet jy dalk wat 'n chipmunk in Afrikaans is?
Re: Teekoekresep. [boodskap #51144 is 'n antwoord op boodskap #51116] So, 07 Oktober 2001 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 6 Oct 2001 05:15:15 +0200, "Annette" wrote:

> Maar wie wil nou al 11vm soet wees?:))))

Ekke!! :-)))
Re: Teekoekresep. [boodskap #51147 is 'n antwoord op boodskap #51110] So, 07 Oktober 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 5 Oct 2001 23:35:37 +0200, "Annette" wrote:

NEEEEEEEEE man, ons praat mos van TALENTE!! :-))

> Praat ons nou hier van die posman wat drie keer moes lui?:)))
> Annette
>
> --

>>> Ag, nee wat, Annette! Ek het GEEN talent in die kombuis nie!

>> Nie eens op die kombuistafel nie?

>>> My talente is
>>> natuurlik in 'n meer, uhhmmm, aardse rigting...

>> Aaah - m.a.w die kombuisvloer?
Re: Teekoekresep. [boodskap #51154 is 'n antwoord op boodskap #51144] So, 07 Oktober 2001 19:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie. Maak nog steeds die koek.

Dan, terwyl die koek nog bak - plaas 'n gelyke hoeveelheid botter en stroop
in 'n pan, en verhit tot botter gesmelt is. Gooi hierdie warm stroop oor die
koek terwyl dit (die koek) nog warm is.
Dan is dit nie meer 'n teekoek nie, maar 'n sexy koek:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Streepmuis skryf in boodskap news:vg21sto53lrv4divtckiu757ccjjo7iqls@4ax.com...
> On Sat, 6 Oct 2001 05:15:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Maar wie wil nou al 11vm soet wees?:))))
>
> Ekke!! :-)))
>
Vorige onderwerp: Resep: Wortel & Beet Brood.(koek?)
Volgende onderwerp: Annette's melktert.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:54:13 MGT 2024