Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Annette's melktert.
Annette's melktert. [boodskap #51156] So, 07 Oktober 2001 21:14 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette,

ek wil vir jou se, my Afrikaanse vriende het die melktert baie geniet en ek het ook.
Dit was nie heeltemal maklik om te maak, maar dit is redelik goed gegaan.

Hulle het my gesê dit smaak soos 'n Afrikaanse melktert :-))

Baie dankie vir jou resep en ons gaan dit seker weer maak, ook Nederlandse
vriende het die tert geproef en almal het dit geniet.

So al die mense hier se dankie vir Annette.

Nou het ek 'n vra, waar kom die melktert oorspronklik vandaan??? Ek glo nie
dat enigiemand in Nederland die melktert kan maak sonder Afrikaanse resepte
nie.

Gr.Rico
Re: Annette's melktert. [boodskap #51168 is 'n antwoord op boodskap #51156] Ma, 08 Oktober 2001 00:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico. Janee jong, enigiets wat met 'n bietjie moeite gemaak word
smaak mos altyd lekkerder:)))
Bly julle het daarvan gehou - dit is een van ons tradisionele lekkernye.

Jy is reg, sonder die SA resep kan niemand ter wêreld 'n melktert maak
nie:))
Annette

news:9pqg38$chr$1@news1.xs4all.nl...
> Hi Annette,
>
> ek wil vir jou se, my Afrikaanse vriende het die melktert baie geniet en ek het ook.
> Dit was nie heeltemal maklik om te maak, maar dit is redelik goed gegaan.
>
> Hulle het my gesê dit smaak soos 'n Afrikaanse melktert :-))
>
> Baie dankie vir jou resep en ons gaan dit seker weer maak, ook Nederlandse
> vriende het die tert geproef en almal het dit geniet.
>
> So al die mense hier se dankie vir Annette.
>
> Nou het ek 'n vra, waar kom die melktert oorspronklik vandaan??? Ek glo nie
> dat enigiemand in Nederland die melktert kan maak sonder Afrikaanse resepte
> nie.
>
> Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Teekoekresep.
Volgende onderwerp: meelblom????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:24:05 MGT 2024