Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Europa word Afrikaans
Europa word Afrikaans [boodskap #50964] Ma, 01 Oktober 2001 15:49 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.

Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.

Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
sien, in lewende lijve.

25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies te
kombineer.

Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))

Gr.Rico
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #50986 is 'n antwoord op boodskap #50964] Di, 02 Oktober 2001 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
_____________________________________________________
"Rico"
> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>
> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>
> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
> sien, in lewende lijve.
>
> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies te
> kombineer.
>
> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>
> Gr.Rico
>
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51013 is 'n antwoord op boodskap #50986] Di, 02 Oktober 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
25 oktober in Mechelen, Belgie

http://www.garifuna.be/Voorstellingen02/DieAnderKant.html

Hier is ook al die ander optredes.

25-10-2001 Mechelen, Stadsschouwburg 20.15 u. 015/29.40.00
(003215294000)

Gr. Arno.
Als jy ook wil weet in watter hotel ons bly, jy moet my maar persoonlik mail
:-)

"Max" skryf in boodskap news:9pbmf7$ltf$1@azure.nl.gxn.net...
> Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
> _____________________________________________________
> "Rico"
>> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>>
>> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>>
>> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
>> sien, in lewende lijve.
>>
>> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
>> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies
> te
>> kombineer.
>>
>> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51061 is 'n antwoord op boodskap #51013] Wo, 03 Oktober 2001 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Vrydag 19 Oktober 20.30 uur
Johannes Kerkorrel in Die Ander Kant
Cultureel centrum Deurne/Antwerpen- Centrum ter Rivieren
Kaartjies/info: 03 3608565
Geniet dit! Ek het dit in Pretoria gesien waar Johannes na die voorstelling
vir my gesê het dat hy lief is vir die liggies van die Schelde in Antwerpen.
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51072 is 'n antwoord op boodskap #51013] Do, 04 Oktober 2001 10:25 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eers vannaand by die huis gaan kyk waar is Leopoldsburg, want ons sal nie
die 25ste kan bywoon nie. Dankie vir die inligting.
______________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9pcif7$gbb$1@news1.xs4all.nl...
> 25 oktober in Mechelen, Belgie
>
> http://www.garifuna.be/Voorstellingen02/DieAnderKant.html
>
> Hier is ook al die ander optredes.
>
> 25-10-2001 Mechelen, Stadsschouwburg 20.15 u. 015/29.40.00
> (003215294000)
>
> Gr. Arno.
> Als jy ook wil weet in watter hotel ons bly, jy moet my maar persoonlik mail
> :-)
>
>
>
>
>
> "Max" schreef in bericht
news:9pbmf7$ltf$1@azure.nl.gxn.net...
>> Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
>> _____________________________________________________
>> "Rico"
>>> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>>>
>>> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>>>
>>> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
>>> sien, in lewende lijve.
>>>
>>> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
>>> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese
biertjies
>> te
>>> kombineer.
>>>
>>> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: meeting people from South African
Volgende onderwerp: Opname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:10:33 MGT 2024