Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: meeting people from South African
Re: meeting people from South African [boodskap #51024] Di, 02 Oktober 2001 22:27 na volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar jy moet Afrikaans praat Paul.

Paul Würtz skryf in boodskap news:9pddq8$rj7$00$1@news.t-online.com...
> is it possible to meet on this channel some people from South Africa
>
Re: meeting people from South African [boodskap #51026 is 'n antwoord op boodskap #51024] Wo, 03 Oktober 2001 00:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Ja, maar jy moet Afrikaans praat Paul.
>

Warum?

Tante Hessie
Re: meeting people from South African [boodskap #51028 is 'n antwoord op boodskap #51024] Wo, 03 Oktober 2001 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
OK, oder Deutsch, oder Fransösich, und so weiter ...

My Duits is so verroes, dit kom daarvan
as mens in n eentaalland woon.

:-)

skryf in boodskap news:3BBA59A5.8B59D927@home.com...
> pop wrote:
>
>> Ja, maar jy moet Afrikaans praat Paul.
>>
>
> Warum?
>
> Tante Hessie
>
Re: meeting people from South African [boodskap #51029 is 'n antwoord op boodskap #51024] Wo, 03 Oktober 2001 02:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> OK, oder Deutsch, oder Fransösich, und so weiter ...
>
> My Duits is so verroes, dit kom daarvan
> as mens in n eentaalland woon.
>

Jy bly nie in 'n een-taal land nie, Pop.
Daar in Pennsylvania praat hulle 'n vorm
van Duits. In Louisiana daar naby jou praat
hulle nog Cajun. Geen ekskuus nie.

Tant Hessie Zydeco
Re: meeting people from South African [boodskap #51062 is 'n antwoord op boodskap #51024] Wo, 03 Oktober 2001 21:15 Na vorige boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Puhleeze, en ek moet 600 myl ry om n stukkie Cajun
te leer, have a heart!  :-)

Ek moet sê,  Spaans is nou baie vinnig besig
om n tweede taal te word, dit was altyd eers net
Kalifornië, Texas en Florida (meesal), maar nou
hoor mens Spaans selfs in South Carolina en
omliggende gebiede.
Ek  het vandag n onderhoud gevoer met n
man in Fort Wayne Indiana.  Hy het n baie
interessante naam gehad, en in die gesprek
kom dit toe uit dat hy Lebanees is.  Nog
voor ek kon sê hoe mooi Beirut is, of dat
een van my beste vriendinne hier n Lebanees
van Johannesburg is, spring die man my vooruit om
te sê dat as iemand na hom kyk, hulle dit nooit sou sê nie,
want hy is blond en is 6 voet 4.  Die arme man het
seker gedink ek sal diskrimineer na aanleiding van die
gebeure van van 11 September.
Ek het  hom gou gerusgestel dat ek glad nie omgee hoe hy lyk
of waar hy vandaan kom nie.  Mens moet so versigtig wees
om nie op tone te trap nie.

Pop

skryf in boodskap news:3BBA74CD.9A70D7A2@home.com...
Jy bly nie in 'n een-taal land nie, Pop.
Daar in Pennsylvania praat hulle 'n vorm
van Duits. In Louisiana daar naby jou praat
hulle nog Cajun. Geen ekskuus nie.

Tant Hessie Zydeco
Vorige onderwerp: Die bottels lyk dan dieselfde
Volgende onderwerp: Europa word Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:42:28 MGT 2024