Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die nuwe SA
Re: Die nuwe SA [boodskap #50801 is 'n antwoord op boodskap #50769] Wo, 26 September 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Meen jy ons is Ferdi se Donkerkant?:)))
Annette

> Ek moet kapsie maak. Ek dink nie Beeld ken die kant van Ferdi wat ons ken
> nie. Dit moet net so wees anders sou hulle nie toegelaat het dat hy
> enigiets te doen het met wat in hul koerant staan nie.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:us22rtkirhoo8m1d9cmsu2fm7tdl9c1qqe@4ax.com...
>> On Wed, 26 Sep 2001 00:54:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:
>>
>>> Wouter
>>> Maar die heel grootste grap bly Greyling.
>>> Sou dit deel van Beeld se regstellende aksie wees om
>>> analfabetiese mense in diens te hou?
>>
>> Ek moet sê dat ek alle respek vir Beeld verloor het, nadat ek "Ferdi"
>> leer ken het op die nuusgroepe. Sy geskrewe laat my altyd dink aan
>> Thomas White wat gesê het: "Language is a powerful tool in the hands
>> of the learned, and a disaster in the making for the untrained."
>>
>
Re: Die nuwe SA [boodskap #50838 is 'n antwoord op boodskap #50801] Do, 27 September 2001 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan jy nou so sê. Ons ís nie sy donker kant nie, ons kón sy donker kant
:-))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9ot2re$f36bm$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Meen jy ons is Ferdi se Donkerkant?:)))
> Annette
>
>> Ek moet kapsie maak. Ek dink nie Beeld ken die kant van Ferdi wat ons ken
>> nie. Dit moet net so wees anders sou hulle nie toegelaat het dat hy
>> enigiets te doen het met wat in hul koerant staan nie.
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:us22rtkirhoo8m1d9cmsu2fm7tdl9c1qqe@4ax.com...
>>> On Wed, 26 Sep 2001 00:54:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>> wrote:
>>>
>>>> Wouter
>>>> Maar die heel grootste grap bly Greyling.
>>>> Sou dit deel van Beeld se regstellende aksie wees om
>>>> analfabetiese mense in diens te hou?
>>>
>>> Ek moet sê dat ek alle respek vir Beeld verloor het, nadat ek "Ferdi"
>>> leer ken het op die nuusgroepe. Sy geskrewe laat my altyd dink aan
>>> Thomas White wat gesê het: "Language is a powerful tool in the hands
>>> of the learned, and a disaster in the making for the untrained."
>>>
>>
>
Re: Vir ons vêr linkses. [boodskap #50857 is 'n antwoord op boodskap #50690] Do, 27 September 2001 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3bb021ee$0$231@helios.is.co.za...
> Gloudina:
> Ek wag op jou spesifieke antwoord op hierdie
> spesifieke vraag. Dan kan ons verder praat.
>
> Sakkie:
> Haai tannie G, ek sien jou taalkennis het bietjie afgestomp daar in Kanada.
> Watter deel van "ook" verstaan jy nie. Natuurlik is daar bloed op die
> vorige regering se hande. Nie een van ons het dit nog ooit ontken nie. Nie
> waarvan ek weet nie in elk geval. Die enigste verskil tussen die nuwe en
> die ou regerings is dat die een uitgegooi is as gevolg daarvan en die ander
> in beheer gesit is ten spyte daarvan.
>

Sakkie:
Is my antwoord nie spesifiek genoeg nie tannie G? Of is dit effens
anders as wat jy verwag het van een van jou ou-wit-omies.
Re: Vir ons vêr linkses. [boodskap #50865 is 'n antwoord op boodskap #50507] Do, 27 September 2001 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

>> Watter deel van "ook" verstaan jy nie. Natuurlik is daar bloed op die
>> vorige regering se hande. Nie een van ons het dit nog ooit ontken nie.
>
> Is my antwoord nie spesifiek genoeg nie tannie G? Of is dit effens
> anders as wat jy verwag het van een van jou ou-wit-omies.

Ja, verskoon my Sakkie, ek het vergeet om die opvolg-vraagte beantwoord.
Natuurlik twyfel niemand dat daar ook
intimidasie en wreedheid teenoor vermeende verraaiers en
luistervinke in ANC geledere was nie. Wanneer jy 'n oorlog
veg, lyk dit vir my onvermybaar; (een van die redes waarom
oorlog verkeerd is.) Daar is bloed op die vorige regering se
hande. Daar is ook bloed op die hande van die ANC. Jammer
dat die beleide van die Nasionale Party daartoe gelei het dat
daar 'n burgeroorlog in SA ontketen is. 'n Burgeroorlog wat
verloor is deur die apartheidsvarke.

Gloudina
Re: Vir ons vêr linkses. [boodskap #50867 is 'n antwoord op boodskap #50507] Do, 27 September 2001 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Natuurlik was die ANC se bloedige optrede nie net "teenoor vermeende
verraaiers en luistervinke in ANC geledere" soos jy dit stel nie, maar teen
duisende onskuldige mense ook. Vgl. byv die halssnoermoorde, bomme,
landmyne, wegvoering en internering (en dikwels erger) teen PB's.
Definitief nie engeltjies nie. Soos ook die NP se binnekringe.

Dries

skryf in boodskap news:3BB362E6.988356B4@home.com...
> Ja, verskoon my Sakkie, ek het vergeet om die opvolg-vraagte beantwoord.
> Natuurlik twyfel niemand dat daar ook
> intimidasie en wreedheid teenoor vermeende verraaiers en
> luistervinke in ANC geledere was nie. Wanneer jy 'n oorlog
> veg, lyk dit vir my onvermybaar; (een van die redes waarom
> oorlog verkeerd is.) Daar is bloed op die vorige regering se
> hande. Daar is ook bloed op die hande van die ANC.
Re: Vir ons vêr linkses. [boodskap #50883 is 'n antwoord op boodskap #50507] Vr, 28 September 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BB362E6.988356B4@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>>> Watter deel van "ook" verstaan jy nie. Natuurlik is daar bloed op die
>>> vorige regering se hande. Nie een van ons het dit nog ooit ontken nie.
>>
>> Is my antwoord nie spesifiek genoeg nie tannie G? Of is dit effens
>> anders as wat jy verwag het van een van jou ou-wit-omies.
>
> Ja, verskoon my Sakkie, ek het vergeet om die opvolg-vraagte beantwoord.
> Natuurlik twyfel niemand dat daar ook
> intimidasie en wreedheid teenoor vermeende verraaiers en
> luistervinke in ANC geledere was nie. Wanneer jy 'n oorlog
> veg, lyk dit vir my onvermybaar; (een van die redes waarom
> oorlog verkeerd is.) Daar is bloed op die vorige regering se
> hande. Daar is ook bloed op die hande van die ANC. Jammer
> dat die beleide van die Nasionale Party daartoe gelei het dat
> daar 'n burgeroorlog in SA ontketen is. 'n Burgeroorlog wat
> verloor is deur die apartheidsvarke.
>
> Gloudina

Aag tannie G, ons almal weet maar net stukkies van wat
werklik gebeur het. Net soos enige ander onderwerp
waarby politici betrokke is. Solank ons net geleer het
uit wat gebeur het en vorentoe die regte ding doen. By
die meeste van ons is dit die standpunt. Ek dank die Vader
dat ek nooit direk betrokke was by wat ek nou nog beskou
as aanvalle op onskuldige mense. Ek sê ook nou nog dat
mense wegkom met moord op grond dat hulle gaan "BIEG"
het by die WVK.
Re: Vir ons vêr linkses. [boodskap #50941 is 'n antwoord op boodskap #50883] Ma, 01 Oktober 2001 11:13 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> skryf in boodskap news:3BB362E6.988356B4@home.com...
> . 'n Burgeroorlog wat verloor is deur die apartheidsplaasvarke.

>> Gloudina

hmh, ek hou van dié een.

DD
Vorige onderwerp: Disgrace/Coetzee
Volgende onderwerp: : Afghan-American speaks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:13:53 MGT 2024