Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog enetjie
Nog enetjie [boodskap #50717] Di, 25 September 2001 12:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kallie loop vir Mike in die hospitaal raak.
Kallie: "En toe ou Mike, wat soek jy hier?"
Mike:"Ag ou Kallie man, hulle het my opgedonner in die kroeg, en toe moes ek
tien steke kry."
Kallie ( Baie beïndruk):"Jislaaik, ek is al 'n week hier, en ek het nog nie
eens 'n soentjie gekry nie."
Re: Nog enetjie [boodskap #50727 is 'n antwoord op boodskap #50717] Di, 25 September 2001 15:48 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>

"Annette" skryf in boodskap news:9oq0ic$enc7a$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kallie loop vir Mike in die hospitaal raak.
> Kallie: "En toe ou Mike, wat soek jy hier?"
> Mike:"Ag ou Kallie man, hulle het my opgedonner in die kroeg, en toe moes ek
> tien steke kry."
> Kallie ( Baie beïndruk):"Jislaaik, ek is al 'n week hier, en ek het nog nie
> eens 'n soentjie gekry nie."
>
Vorige onderwerp: Oeps!
Volgende onderwerp: Vir Wouter : Oor seksisme en hangballas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 10:58:02 MGT 2024