Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oeps!
Oeps! [boodskap #50606] So, 23 September 2001 12:04 na volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gelees in Nuusoorsig (Die Burger):
In 'n berig oor die boek wat 'n Suid Afrikaanse rekordprys behaal het, sê
die berigskrywer die Franse werk "Histoire Naturelle des Oiseaux d'Afrique"
gaan oor die geskiedenis van die swart mense in Afrika.
As jy egter die naam vertaal , is dit ongeveer "Natuurkennis oor die voëls
van Afrika"

Beslis 'n voël van 'n ander kleur!

Harry
Re: Oeps! [boodskap #50623 is 'n antwoord op boodskap #50606] So, 23 September 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Sep 2001 14:04:54 +0200, "HW Gird" wrote:

>
> Beslis 'n voël van 'n ander kleur!
>
> Harry
>

En hulle dog dis mense van 'n ander kleur :-)))

DD
Re: Oeps! [boodskap #50626 is 'n antwoord op boodskap #50623] So, 23 September 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het aan jou gedink nou die aand Davie, jou klopstorie
was soos n spannende movie! Hoop jou 'hood is nou
rustig en sonder kloppers. Jy moet maar vir jou n blafhond (ek wou sê
"kefhond" toe dog ek dis dalk n onkorrekte term)
aanskaf wat kan aankondig as daar n vreemdeling in jou
erf skuil.

Laat my dink aan daardie liedjie:

" jy los my alleen
in n huis vol geluide
jy los my alleen
in n huis vol van bang . . .

en hoe minder ek luister
hoe harder klink die fluister
van n onbekende
voetstap op die trap . . . "

Pop

Davie Davis skryf in boodskap news:9a9sqtgublrjlahues0f67qksi5upctvlu@4ax.com...
> On Sun, 23 Sep 2001 14:04:54 +0200, "HW Gird"
> wrote:
>
>>
>> Beslis 'n voël van 'n ander kleur!
>>
>> Harry
>>
>
> En hulle dog dis mense van 'n ander kleur :-)))
>
> DD
Re: Oeps! [boodskap #50631 is 'n antwoord op boodskap #50626] So, 23 September 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Sep 2001 13:49:46 -0500, "pop" wrote:

>
> " jy los my alleen
> in n huis vol geluide
> jy los my alleen
> in n huis vol van bang . . .
>
> en hoe minder ek luister
> hoe harder klink die fluister
> van n onbekende
> voetstap op die trap . . . "
>
>
>
> Pop
>
>
of
:-))

OF

Ek's 'n dapper muis
kyk hoe stap ek deur die huis
niks waarvoor ek skrik nie......
....ens.

klink dit nie meer rillingswekkend nie Pop,
wanneer die vreeslose Annette vertel hoe
hoe dapper sy is?
(jy weet mos dat daar 'n woord
soos 'domastrant' bestaan)

So halfuur voor die insident het in die omgewing
'n paar skote geklap maar dit is 'n geluid wat nie
eens meer aandag trek nie.

En so ironies wanneer Gloudina se sussterskind
laat weet dat hulle veilig terug is in Zambië (vanuit NY!)
Re: Oeps! [boodskap #50633 is 'n antwoord op boodskap #50626] So, 23 September 2001 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Sep 2001 13:49:46 -0500, "pop" wrote:

>
> Laat my dink aan daardie liedjie:
>
> " jy los my alleen
> in n huis vol geluide
> jy los my alleen
> in n huis vol van bang . . .
>

Ek het vergeet om jou te vertel van die
oom en tannie wat Sondagaand van die
kerk af voor hul hek stil gehou het en in
rewolwerlope vasgekyk het.
Die skakers het hulle op die Johannesburgpad
'n uur se stap vanaf 'n padkafee laat afklim.
Hulle was dankbaar, want hulle leef.
Re: Oeps! [boodskap #50660 is 'n antwoord op boodskap #50606] Ma, 24 September 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Harry, dis 'n slim skrywer daardie - wat weet van swart mense en hulle
beroemde voëls;))
Annette

wrote in message news:9okj43$21d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gelees in Nuusoorsig (Die Burger):
> In 'n berig oor die boek wat 'n Suid Afrikaanse rekordprys behaal het, sê
> die berigskrywer die Franse werk "Histoire Naturelle des Oiseaux d'Afrique"
> gaan oor die geskiedenis van die swart mense in Afrika.
> As jy egter die naam vertaal , is dit ongeveer "Natuurkennis oor die voëls
> van Afrika"
>
> Beslis 'n voël van 'n ander kleur!
>
> Harry
>
Re: Oeps! [boodskap #50661 is 'n antwoord op boodskap #50626] Ma, 24 September 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop - Clarabelle bly mos nou iik in Amerika.
Ek hou baie van daardie liedjie:))
Annette

--
news:9olan5$k2i$1@slb1.atl.mindspring.net...
> Ek het aan jou gedink nou die aand Davie, jou klopstorie
> was soos n spannende movie! Hoop jou 'hood is nou
> rustig en sonder kloppers. Jy moet maar vir jou n blafhond (ek wou sê
> "kefhond" toe dog ek dis dalk n onkorrekte term)
> aanskaf wat kan aankondig as daar n vreemdeling in jou
> erf skuil.
>
> Laat my dink aan daardie liedjie:
>
> " jy los my alleen
> in n huis vol geluide
> jy los my alleen
> in n huis vol van bang . . .
>
> en hoe minder ek luister
> hoe harder klink die fluister
> van n onbekende
> voetstap op die trap . . . "
>
>
>
> Pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:9a9sqtgublrjlahues0f67qksi5upctvlu@4ax.com...
>> On Sun, 23 Sep 2001 14:04:54 +0200, "HW Gird"
>> wrote:
>>
>>>
>>> Beslis 'n voël van 'n ander kleur!
>>>
>>> Harry
>>>
>>
>> En hulle dog dis mense van 'n ander kleur :-)))
>>
>> DD
>
Re: Oeps! [boodskap #50726 is 'n antwoord op boodskap #50661] Di, 25 September 2001 15:13 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9onp8p$1tu$3@ctb-nnrp1.saix.net...

> bly mos nou iik in Amerika.

Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)
Vorige onderwerp: Titanic en WTC ...
Volgende onderwerp: Nog enetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:38:21 MGT 2024