Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Britney Spears is in die stro...
Britney Spears is in die stro... [boodskap #50521] Vr, 21 September 2001 10:19 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
Pepsi Girl.

Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
drink!!!
__________________________________________________________
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50549 is 'n antwoord op boodskap #50521] Vr, 21 September 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Sep 2001 12:19:15 +0200, "Max" wrote:

> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
> Pepsi Girl.
>
> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
> drink!!!
> __________________________________________________________
>

Max, 'n Castle drinker kan somtyds 'n Leeu drink ook.

DD
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50562 is 'n antwoord op boodskap #50521] Vr, 21 September 2001 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dalk is sy n double agent :-)

Pop

Max skryf in boodskap news:9of49n$dce$1@azure.nl.gxn.net...
> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
> Pepsi Girl.
>
> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
> drink!!!
> __________________________________________________________
>
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50574 is 'n antwoord op boodskap #50562] Sa, 22 September 2001 06:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die arme kind - sy was naturrlik dors, en daar was geen Pepsi beskikbaar om
te drink nie:))
Annette

--
g.net...
> Dalk is sy n double agent :-)
>
> Pop
>
> Max skryf in boodskap news:9of49n$dce$1@azure.nl.gxn.net...
>> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die
> nuwe
>> Pepsi Girl.
>>
>> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
>> drink!!!
>> __________________________________________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative
Volgende onderwerp: Re: Biskop Tutu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:01:48 MGT 2024