Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beroemd maar niet geeerd in eigen land......
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49817 is 'n antwoord op boodskap #49802] So, 09 September 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti Emmy, jy is 'n handtekeningjagter vir Afrika {of vir
Nederland !:-))) } - jy moet nooit 'n mens verafgood nie!
Kom ek verras jou met 'n paar van Oom Chris se stellings aan die
Belgiese tydskrif 'Humo' in Oktober 1999.

1. Swart mense het nie dieselfde respek vir lewe as blankes nie. 'n
Swarte kan sonder om te huiwer iemand vermoor want dit is in sy bloed.
(en dan haal hy voorbeelde aan beginnende by Shaka Zulu tot by die
hede.)

2. Dit is tyd dat hulle weer onderdruk word want tydens apartheid
was hulle onder beheer en 'het hulle nie misdaad gepleeg nie.'

3. Liberalisme het SA nie veel in die sak gebring nie.

4. As iemand wat motors steel ook kan stem dan moet hy wat Chis
Barnard is 10 stemme hê,

5. Desmond Tutu is 'een van die grootste rassiste wat ek ken.'

6. Winnie Mandela is 'een van die grootste misdadigers in die
geskiedenis van Suid Afrika.

7. Barnard sê 'miskien moet die demokrasie in Suid Afrika afgeskaf
word.

As jy meer wil weet, vra die res van ons vriende. Hulle het ook die
Rapport gelees.
Die gevolg hiervan is dat jy minder en ek meer van Prof. Chris dink.

DD
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49833 is 'n antwoord op boodskap #49817] So, 09 September 2001 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Humo is een tv blad.....ik kan er niet over oordelen omdat ik het niet
gelezen heb maar ik weet wel dat hij altijd apartheid heeft afgekeurd.
men noemde hem tijdens de apartheid de communist...
Hij heeft ook kritiek gehad op het ZA van heden.....
Ik verafgood niemand ..dat moet jij toch weten onderhand....
Het gaat om de prestatie ....die schrijft historie....

grt emmy

"Davie Davis" Anti Emmy, jy is 'n handtekeningjagter vir Afrika {of vir[/color]
> Nederland !:-))) } - jy moet nooit 'n mens verafgood nie!
> Kom ek verras jou met 'n paar van Oom Chris se stellings aan die
> Belgiese tydskrif 'Humo' in Oktober 1999.
>
> 1. Swart mense het nie dieselfde respek vir lewe as blankes nie. 'n
> Swarte kan sonder om te huiwer iemand vermoor want dit is in sy bloed.
> (en dan haal hy voorbeelde aan beginnende by Shaka Zulu tot by die
> hede.)
>
> 2. Dit is tyd dat hulle weer onderdruk word want tydens apartheid
> was hulle onder beheer en 'het hulle nie misdaad gepleeg nie.'
>
> 3. Liberalisme het SA nie veel in die sak gebring nie.
>
> 4. As iemand wat motors steel ook kan stem dan moet hy wat Chis
> Barnard is 10 stemme hê,
>
> 5. Desmond Tutu is 'een van die grootste rassiste wat ek ken.'
>
> 6. Winnie Mandela is 'een van die grootste misdadigers in die
> geskiedenis van Suid Afrika.
>
> 7. Barnard sê 'miskien moet die demokrasie in Suid Afrika afgeskaf
> word.
>
> As jy meer wil weet, vra die res van ons vriende. Hulle het ook die
> Rapport gelees.
> Die gevolg hiervan is dat jy minder en ek meer van Prof. Chris dink.
>
> DD
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49837 is 'n antwoord op boodskap #49565] So, 09 September 2001 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Kom ek verras jou met 'n paar van Oom Chris se stellings aan die
> Belgiese tydskrif 'Humo' in Oktober 1999.
>
> As jy meer wil weet, vra die res van ons vriende. Hulle het ook die
> Rapport gelees.
> Die gevolg hiervan is dat jy minder en ek meer van Prof. Chris dink.

Davie Davis, EK DAAG JOU UIT. Plaas vir ons die presiese woord
vir woord artikel in Rapport en nie jou weergawe daarvan nie. ( En
onthou, ek kan vir Rapport kontak en uitvind of dit woord vir woord
hulle artikel is.) En as jy nie die artikel woord vir woord hier kom
reproduseer nie, dan is jy nie 'n man nie, nie eens 'n muis nie, maar
'n kakkerlak.

Tant Hessie, wat nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie.

>
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49853 is 'n antwoord op boodskap #49792] So, 09 September 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop" schreef...
> Tank Hessie, ek dink jy sal hou van die Phark, hy is n mooi
> man, maar hy het n baie liewe vrou aan sy sy, so hy is uit
> . . . ek weet nie van Artuur nie, miskien sit hy bietjie ver . . .

Hoi Pop, die afstand is inderdaad nogal groot en ek het geen behoefte aan
baklei met Izak nie, dus moet Tant Hessie en ek ons beperk tot net flikkers
gooi :-)

Groete,
Arthur
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49870 is 'n antwoord op boodskap #49811] Ma, 10 September 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
gekry het nie, Emmy?
Annette

> "Annette"
>
>> Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>
> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
> hij was
> op het moment van de harttransplantatie....
>
> grt emmy
>
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49879 is 'n antwoord op boodskap #49870] Ma, 10 September 2001 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
> gekry het nie, Emmy?

Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]
Noem mij een andere arts die deze wel kreeg?

grt emmy

> Annette
>
>
>> "Annette"
>>
>>> Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>>
>> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
>> hij was
>> op het moment van de harttransplantatie....
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49886 is 'n antwoord op boodskap #49879] Ma, 10 September 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig Emmy, was hy professor aan die Universiteit van Kaapstad se
Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
Kardiologie gesien. Dit het van hom 'n wetenskaplike gemaak. In sy eie
gebied. 'n Neef van my was saam met hom dosent aan die mediese skool...

Thys oppie Bos (waar ons in dié (of is dit nou dié) maand nog kultureel
hoog gaan skop.)

"emmy" skryf in boodskap news:9nhv2j$4a6$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette"
>
>> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
>> gekry het nie, Emmy?
>
> Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]
> Noem mij een andere arts die deze wel kreeg?
>
> grt emmy
>
>
>> Annette
>>
>>
>>> "Annette"
>>>
>>>> Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>>>
>>> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
>>> hij was
>>> op het moment van de harttransplantatie....
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49892 is 'n antwoord op boodskap #49886] Ma, 10 September 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, ons koor het verlede jaar daar deelgeneem aan die fees. Hierdie jaar
ongelukkig nie - maar ek dink julle het nou die regte idee - om dit saam met
die wynfees aan te bied - verlede jaar se kultuurfees was hoeka bietjie
droog:))
Annette

.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9nia66$26ao$1@news.adamastor.ac.za...
> Ongelukkig Emmy, was hy professor aan die Universiteit van Kaapstad se
> Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
> Kardiologie gesien. Dit het van hom 'n wetenskaplike gemaak. In sy eie
> gebied. 'n Neef van my was saam met hom dosent aan die mediese skool...
>
> Thys oppie Bos (waar ons in dié (of is dit nou dié) maand nog kultureel
> hoog gaan skop.)
> "emmy" wrote in message
> news:9nhv2j$4a6$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Annette"
>>
>>> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
>>> gekry het nie, Emmy?
>>
>> Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]
>> Noem mij een andere arts die deze wel kreeg?
>>
>> grt emmy
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> "Annette"
>>>>
>>>> > Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>>>>
>>>> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
>>>> hij was
>>>> op het moment van de harttransplantatie....
>>>>
>>>> grt emmy
>>>>
>>>
>>
>
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49895 is 'n antwoord op boodskap #49565] Ma, 10 September 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Ongelukkig Emmy, was hy professor aan die Universiteit van Kaapstad se
> Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
> Kardiologie gesien.

>>> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
>>> gekry het nie, Emmy?
>>
>> Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]

Wel, ten eerste is die Nobel-prysgewers nie in die
besigheid van pryse gee vir dokters wat hulle werk
goed doen nie. Dit moet, in die wetenskap, uitvindings
wees wat die mens se lot drasties beinvloed het in
'n postitiewe rigting.
Ten tweede, Chris Barnard het nie eintlik iets uitgevind
wat die artse in Amerika, by wie hy gaan leer het, nie
al geweet het nie. Hy het maar net die eerste hart-
oorplanting gedoen.

Gloudina
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49903 is 'n antwoord op boodskap #49886] Ma, 10 September 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet"
> Ongelukkig Emmy, was hy professor >aan die Universiteit van Kaapstad se
> Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
> Kardiologie gesien. Dit het van hom 'n wetenskaplike gemaak. In sy eie
> gebied. 'n Neef van my was saam met hom dosent aan die mediese >skool...

Denk je dat als die Italiaanse arts een mens gaat klonen hij
hiervoor de Nobelprijs krijgt....
Hij gaat iets doen wat andere uitgevonden hebben maar niettemin
zal het een grote prestatie zijn omdat de slagingskans klein is.
En hij zal de eerste zijn....
Ik ben tegen klonen van mensen ..... dit heeft geen enkel doel een
mens maar zijn
ik ben wel er voor om stamcellen te klonen maar dan alleen voor
medische doeleinden.

grt emmy
Re: Beroemde ........... [boodskap #49906 is 'n antwoord op boodskap #49813] Ma, 10 September 2001 17:20 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"
: "To?ie" schreef...
: Hoi Tobie,
: Hoekom kan ek die euro in jou naam sien terwyl ek hierdie berig skryf, maar
: sien ek net 'n "?" nadat ek dit gepos het?
: Groete,
: Arthur
~~~~~~~~~~~
Arthur, ek het dit ook raakgesien, ek het geen verklaring
daarvoor nie. errr ..... meskien 'n klein virussie :-) My
'keyboard' is 'American English' gestel en skryf in die '10pte
Comic Font Sans Ms' Kan ook meskien iets te doen hê met unicode,
'whatever' dit is.
Die Euro het nou verswak teen die Rand, en het dit vir eers
verander :-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Vorige onderwerp: Hulp
Volgende onderwerp: Uitzonderlijk leesplankje ontdekt in Bastogne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:41:32 MGT 2024