Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp
Hulp [boodskap #49783] Sa, 08 September 2001 17:04 na volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand asseblief die dame help?
Annette?

Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
0829281185 2001-08-29

Dankie

Harry
Re: Hulp [boodskap #49784 is 'n antwoord op boodskap #49783] Sa, 08 September 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Harry, hoe haastig is die dame? Ek sal die VLU hoofbestuur skakel.
Het nog self nooit van wortel- en beetkoek gehoor nie.
Ek eet tot my wortelslaai en beetslaai apart:))
Annette

> skryf in boodskap news:9ndj09$1jp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand asseblief die dame help?
> Annette?
>
> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
> snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
> ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
> 0829281185 2001-08-29
>
>
> Dankie
>
> Harry
>
Re: Hulp [boodskap #49788 is 'n antwoord op boodskap #49783] Sa, 08 September 2001 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Sep 2001 19:04:45 +0200, "HW Gird" wrote:

> Kan iemand asseblief die dame help?
> Annette?
>
> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek.

ek het al wortelkoek geeet. Net geproe en toe weggegooi.
Die honde wou dit nie eens eet nie want hulle is beter gewoond.

DD
Re: Hulp [boodskap #49794 is 'n antwoord op boodskap #49788] Sa, 08 September 2001 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ai Deedee, wortelkoek is een van die heel lekkerste koeke
wat jy kan eet!!! Veral met n lekker dun lagie roomkaas
as aaising. Waar het jy jou smaak langes die pad verloor ou? Dit
het rosyne in, en kaneel en is altyd lekker. Van beet weet ek nie,
kan nie dit in n koek sien nie, dit sal die koek se kleur erg aantas.

Pop

Davie Davis skryf in boodskap news:7frkpt0nok5t8pu7m8i9thklb94dc6aubd@4ax.com...
> On Sat, 8 Sep 2001 19:04:45 +0200, "HW Gird"
> wrote:
>
>> Kan iemand asseblief die dame help?
>> Annette?
>>
>> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek.
>
> ek het al wortelkoek geeet. Net geproe en toe weggegooi.
> Die honde wou dit nie eens eet nie want hulle is beter gewoond.
>
> DD
Re: Hulp [boodskap #49797 is 'n antwoord op boodskap #49794] So, 09 September 2001 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop, toe ek van Harry se wortel- en beetkoek lees, was dit my eerste
gedagte - watse kleur sal die koek wees? Oranje en donkerpersrooi saam gee
wat? Groenerig?:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

pop skryf in boodskap news:9ne7aj$6sf$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ai Deedee, wortelkoek is een van die heel lekkerste koeke
> wat jy kan eet!!! Veral met n lekker dun lagie roomkaas
> as aaising. Waar het jy jou smaak langes die pad verloor ou? Dit
> het rosyne in, en kaneel en is altyd lekker. Van beet weet ek nie,
> kan nie dit in n koek sien nie, dit sal die koek se kleur erg aantas.
>
> Pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:7frkpt0nok5t8pu7m8i9thklb94dc6aubd@4ax.com...
>> On Sat, 8 Sep 2001 19:04:45 +0200, "HW Gird"
>> wrote:
>>
>>> Kan iemand asseblief die dame help?
>>> Annette?
>>>
>>> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek.
>>
>> ek het al wortelkoek geeet. Net geproe en toe weggegooi.
>> Die honde wou dit nie eens eet nie want hulle is beter gewoond.
>>
>> DD
>
Re: Hulp [boodskap #49898 is 'n antwoord op boodskap #49783] Ma, 10 September 2001 13:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Harry, hang aan - Bellville se ou tannies kan van die koek onthou. Sal dit
stuur sodra ek die resep by een van hulle more of so gekry het.
Annette

>
> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
> snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
> ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
> 0829281185 2001-08-29
>
>
> Dankie
>
> Harry
>
Vorige onderwerp: Ou nuus, maar nuwe nuus vir my
Volgende onderwerp: Beroemd maar niet geeerd in eigen land......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 02:57:15 MGT 2024