Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie?
Vragie? [boodskap #49580] Do, 06 September 2001 07:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie 'n onderwyseres nie - en kinders kom soms met die snaakste vrae!!
As die mense van Duitsland Duitsers is,
en die mense van Poland Pole,
en die mense van Ierland Iere,
hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?

Annette
Re: Vragie? [boodskap #49592 is 'n antwoord op boodskap #49580] Do, 06 September 2001 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Ek is nie 'n onderwyseres nie - en kinders kom soms met die snaakste vrae!!
> As die mense van Duitsland Duitsers is,
> en die mense van Poland Pole,
> en die mense van Ierland Iere,
> hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?

Omdat mensen van ZA geen Afrike zijn maar Zuid-Afrikaners
en mensen uit Holland dus Hollanders.......
Toch familie van elkaar ???

grt emmy
Re: Vragie? [boodskap #49596 is 'n antwoord op boodskap #49592] Do, 06 September 2001 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Emmy, DuitsLand, IerLand, SkotLand eindig ook met Land soos HolLand.
Suid-Afrika eindig anders.
Annette

emmy skryf in boodskap news:9n7bnf$8tn$2@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette"
>
>> Ek is nie 'n onderwyseres nie - en kinders kom soms met die snaakste
> vrae!!
>> As die mense van Duitsland Duitsers is,
>> en die mense van Poland Pole,
>> en die mense van Ierland Iere,
>> hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?
>
> Omdat mensen van ZA geen Afrike zijn maar Zuid-Afrikaners
> en mensen uit Holland dus Hollanders.......
> Toch familie van elkaar ???
>
> grt emmy
>
Re: Vragie? [boodskap #49609 is 'n antwoord op boodskap #49580] Do, 06 September 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is baie "Hollanders" wat "Holle" is,

jy is reg die, want 'n ou Nederlandse spreekwoord

se: Holle vaten klinken het hardst.

Daar IS baie Nederlanders met niks in die kop

slegs lug. (Belge ook) - sien voorbeelde in dese

NG.

Saint Patrick

In article , Annette
wrote:
> Ek is nie 'n onderwyseres nie - en kinders kom soms met die snaakste vrae!!
> As die mense van Duitsland Duitsers is,
> en die mense van Poland Pole,
> en die mense van Ierland Iere,
> hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?
>
> Annette
>
Re: Vragie? [boodskap #49638 is 'n antwoord op boodskap #49609] Do, 06 September 2001 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken skoorsoek as ek dit sien!

"L&P" skryf in boodskap news:ant061116b49M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Daar is baie "Hollanders" wat "Holle" is,
>
> jy is reg die, want 'n ou Nederlandse spreekwoord
>
> se: Holle vaten klinken het hardst.
>
> Daar IS baie Nederlanders met niks in die kop
>
> slegs lug. (Belge ook) - sien voorbeelde in dese
>
> NG.
>
> Saint Patrick
>
>
> In article , Annette
> wrote:
>> Ek is nie 'n onderwyseres nie - en kinders kom soms met die snaakste vrae!!
>> As die mense van Duitsland Duitsers is,
>> en die mense van Poland Pole,
>> en die mense van Ierland Iere,
>> hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Vragie? [boodskap #49658 is 'n antwoord op boodskap #49596] Do, 06 September 2001 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Maar Emmy, DuitsLand, IerLand, SkotLand eindig ook met Land soos HolLand.
> Suid-Afrika eindig anders.

Dat komt omdat wij Hollanders zo bescheiden zijn. Andere volkeren noemen het
land naar zichzelf, wij noemen onszelf naar ons laag gelegen (neder-) of van
oudsher houtrijk (holt-) landje. Je hebt ook andere landen die naar een
eigenschap van het terrein zijn genoemd: IJsland, Groenland en Vuurland.
Daar wonen ook geen IJzen, Groenen en Vuren ....

Groeten,
Arthur
Re: Vragie? [boodskap #49672 is 'n antwoord op boodskap #49658] Do, 06 September 2001 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, ek weet van Ysland, en Groenland. Ek het ook al van Groenes gehoor.
Maar ek het nog nooit van Vuurland gehoor nie.
Annette

Arthur skryf in boodskap news:9n8go2$2871$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Maar Emmy, DuitsLand, IerLand, SkotLand eindig ook met Land soos HolLand.
>> Suid-Afrika eindig anders.
>
> Dat komt omdat wij Hollanders zo bescheiden zijn. Andere volkeren noemen het
> land naar zichzelf, wij noemen onszelf naar ons laag gelegen (neder-) of van
> oudsher houtrijk (holt-) landje. Je hebt ook andere landen die naar een
> eigenschap van het terrein zijn genoemd: IJsland, Groenland en Vuurland.
> Daar wonen ook geen IJzen, Groenen en Vuren ....
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Vragie? [boodskap #49675 is 'n antwoord op boodskap #49672] Do, 06 September 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Sep 2001 23:44:23 +0200, "Annette" wrote:

> Arthur, ek weet van Ysland, en Groenland. Ek het ook al van Groenes gehoor.
> Maar ek het nog nooit van Vuurland gehoor nie.
> Annette
>

As die mense van Duitsland Duitsers is,
en die mense van Poland Pole,
en die mense van Ierland Iere,
hoekom is die mense van Holland nie Holle nie?
En die vrouens van Ysland Yskoues?

DD
Re: Vragie? [boodskap #49677 is 'n antwoord op boodskap #49658] Do, 06 September 2001 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> wij noemen onszelf naar ons laag gelegen (neder-) of van
> oudsher houtrijk (holt-) landje.

Haai, Arthur, ek het dit nie geweet nie. So Holland iseintlik houtland?

Gloudina
Re: Vragie? [boodskap #49686 is 'n antwoord op boodskap #49580] Vr, 07 September 2001 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" schreef...
> "Annette" wrote:
>
>> Arthur, ek weet van Ysland, en Groenland. Ek het ook al van Groenes gehoor.
>> Maar ek het nog nooit van Vuurland gehoor nie.
>
> Wou netnou nog byvoeg - ek wonder of dit nie dalk Tierra del Fuego �s
> nie? Dis mos 'n eiland daar heel aan die onderkant van Suid Amerika.

Ja inderdaad, so noem ons die Chileense Eiland.

Groete,
Arthur
Re: Vragie? [boodskap #49745 is 'n antwoord op boodskap #49580] Vr, 07 September 2001 15:43 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> wij noemen onszelf naar ons laag gelegen (neder-) of van
>> oudsher houtrijk (holt-) landje.
> Haai, Arthur, ek het dit nie geweet nie. So Holland iseintlik houtland?

Ja, hout in de oude betekenis van bos, dat is in etymologische kringen nu
vrij algemeen aanvaard. De meeste Hollanders zelf zullen het niet weten;
"hol land" klinkt vrij logisch dus nemen de meeste mensen ten onrechte aan
dat dan ook de oorsprong is van die naam.

Vroeger was Holland dicht bebost. In mijn eigen omgeving kun je dat nog zien
aan een aantal plaatsnamen die van vóór 1200 stammen: 't Woudt, Papsou,
Naaldwijk, Rijswijk, Pijnacker, ....

In de vroege middeleeuwen werden die bossen in snel tempo ontgonnen. Daar
kwamen hier vaak Friese kolonisten aan te pas. Papsou (Popta's wolde) is
bijvoorbeeld genoemd naar een Fries met de naam Popta. Tegenwoordig wordt
Papsou overigens door iedereen (behalve de mensen van ons dorp, waar het van
oudsher bij hoorde voordat Delft het afpikte en vol flatgebouwen pootte)
Abtswoude genoemd. Een voorbeeld van zeer vroege te ver doorgevoerde
"politiek correctheid": men dacht dat Papsou een verbastering van "Paap's
woud". Paap is een scheldwoord voor katholieken, niet netjes dus! Men nam
aan dat dat de naam was omdat de abt van het klooster Koningsrecht daar
bezittingen had, dus veranderde men de officiele naam in Abtswoude.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Ken jy hom? (deur Dirk Lamprecht)
Volgende onderwerp: alweer raasisme antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 16:22:30 MGT 2024