Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Biere en Boobies
Van Biere en Boobies [boodskap #49604] Do, 06 September 2001 10:07 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:aokbptg8njde7fdub8hg2h66ev04cf86o7@4ax.com...

'Skies tog, ek het nie die vorige pos gekry nie - sal maar nou moet reageer.
Fosters is eintlik nie vreeslik gewild hier nie - meer vir uitvoer. Die
gewildste bier hier is VB (Victoria Bitter) maar as Queenslander drink ek
net XXXX (dis nou ons eie bier gemaak hier so 6 km van my af!).

En as ek jy is, sal ek ook nou ophou sukkel met my boobies - het julle dalk
raad vir boobie bounce? Niks werk op die oomblik nie...

Miskien kan ons maar nog 'n plan maak met die vakansie - jy het darem lank
uitgehou. Gister so lekker gelag - die magpies hier moet 'n sin vir humor
he. Hulle het my kat so geterg hier van die swembadheining af - laat haar
net dink sy het hulle, en dan draai hulle op die laaste oomblik om, kyk haar
in die oe en spring weg! Vreeslik snaaks.

Haai, ek moet nou skool toe!

> Hier is so advertensie vir Foster bier..."what's australian for beer?"
> vra die Ozzie...en dan is die antwoord natuurlik: "Foster's"
> Nou wonner ek.......
> :-))))
>
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49619 is 'n antwoord op boodskap #49604] Do, 06 September 2001 12:10 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Sep 2001 07:13:33 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> Toe ek vanoggend hier ingeloer het, was dit 8.10 vm.
>

Die rede waarom ek gevra het is omdat ek jou op my webcam dopgehou het
toe jy die brief gepos het. Dit was 0010. Ek kon nie jou horlosie sien
op die webcam nie maar ek was nog nie in die bed nie en jy was alweer
oppad werk toe.

DD
Vorige onderwerp: Bobotieresep vir Rico
Volgende onderwerp: dis baie snaaks hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 05:28:52 MGT 2024