Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dis baie snaaks hier
dis baie snaaks hier [boodskap #49460] Di, 04 September 2001 21:15 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis werklik snaaks, ek pos in die
virbye maand seker 20 beriggies
na hier die NG.
Wat nou ? My beriggies verdwyn,
hulle verskyn nie op die NG nie !
Wat gaan aan ?

Patrick
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49568 is 'n antwoord op boodskap #49460] Do, 06 September 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)

(Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)

Norbert (uit Vlaanderen)

L&P schreef:

>
> Dis werklik snaaks, ek pos in die
> virbye maand seker 20 beriggies
> na hier die NG.
> Wat nou ? My beriggies verdwyn,
> hulle verskyn nie op die NG nie !
> Wat gaan aan ?
>
> Patrick
>
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49610 is 'n antwoord op boodskap #49568] Do, 06 September 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
uuuuuuuMMM - SMACK - kusje voor Norbert,
jy is lief !
Nou, waar bly my beriggies ?

St. Patrick

In article , *Sterrenkijker*
wrote:
> Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)
>
> (Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> L&P schreef:
>
>>
>> Dis werklik snaaks, ek pos in die
>> virbye maand seker 20 beriggies
>> na hier die NG.
>> Wat nou ? My beriggies verdwyn,
>> hulle verskyn nie op die NG nie !
>> Wat gaan aan ?
>>
>> Patrick
>>
>
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49622 is 'n antwoord op boodskap #49568] Do, 06 September 2001 12:17 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker
: Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)
:
: (Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)
:
: Norbert (uit Vlaanderen)
~~~~~~~~~~~~
skerp ......... baie skerp Norbert:-) , stadig maar seker dring
dit deur tot die wêreld dat hierdie land nie net 'n vigspandemie
het nie, maar ook vasgevang is in 'n kriminelepandemie
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
Vorige onderwerp: Van Biere en Boobies
Volgende onderwerp: Ons is siek jong!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:11:00 MGT 2024