Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons is siek jong!!
Ons is siek jong!! [boodskap #49501] Wo, 05 September 2001 11:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het toe vanoggend gehoor hoekom ek juis so vreeslik siek voel:
Blykbaar is daar 20 verskillende griepvirusse hier rond wat in 'n tou staan
om mens beet te kry.
Ek dink hulle wou tyd op my spaar, en het my sommer almal tegelyk
aangeval:))
Annette
Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49525 is 'n antwoord op boodskap #49501] Wo, 05 September 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, dit sal kom, jy is so oopminded, die virusse het alle kanse :-))

Beterskap
Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9n52n8$5ch0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het toe vanoggend gehoor hoekom ek juis so vreeslik siek voel:
> Blykbaar is daar 20 verskillende griepvirusse hier rond wat in 'n tou staan
> om mens beet te kry.
> Ek dink hulle wou tyd op my spaar, en het my sommer almal tegelyk
> aangeval:))
> Annette
>
Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49534 is 'n antwoord op boodskap #49501] Wo, 05 September 2001 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Sep 2001 13:34:28 +0200, "Annette"
skryf:
> ons is 'n verdomp siek spul

> en Davie Davis beaam dit deur te sê:
jy's verdomp reg - lees ons nuusgroep en
kry bevestiging!

DD
Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49543 is 'n antwoord op boodskap #49534] Wo, 05 September 2001 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hey!! Hey!!! Moenie woorde in my mond lê wat ek nie geskryf het nie!!
Annette

> skryf:
>> ons is 'n verdomp siek spul
>
>> en Davie Davis beaam dit deur te sê:
> jy's verdomp reg - lees ons nuusgroep en
> kry bevestiging!
>
> DD
Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49612 is 'n antwoord op boodskap #49543] Do, 06 September 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Sep 2001 20:44:09 +0200, "Annette" wrote:

> Hey!! Hey!!! Moenie woorde in my mond lê wat ek nie geskryf het nie!!
> Annette
>
Ek meen jy't so gemeen...!

DD
Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49626 is 'n antwoord op boodskap #49612] Do, 06 September 2001 12:29 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy dog heeeeeltemal verkeerd.:((((
Ek is sommer lus en klim op 'n vliegtuig en kom steek jou aan!!:))

Dis mos nie mooi maniere om te maak asof jy iemand aanhaal as dit nie so is
nie.
Is dit omgekeerde plagiaat of wat?
Of praat ons hier van 'n ander onwelkome siekte wat kop uitsteek?
Annette

--
@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 20:44:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hey!! Hey!!! Moenie woorde in my mond lê wat ek nie geskryf het nie!!
>> Annette
>>
> Ek meen jy't so gemeen...!
>
> DD
>
Vorige onderwerp: dis baie snaaks hier
Volgende onderwerp: hoipolloi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 02:30:49 MGT 2024