Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "In die katkisasie-klas" deur A.G. VISSER  () 1 stem
"In die katkisasie-klas" deur A.G. VISSER [boodskap #49222] Sa, 01 September 2001 13:59 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

In die Katkisasie-klas
A. G. Visser

"Ja, veertig dae agtereen
En veertig nagte lank gereën -
Dis 'n rekord tot op hede."
"Meneer, mag ek Meneer iets vra?"
" Maar alte seker, Japie. Ja?"
" Was die boere toe tevrede?"
Re: "In die katkisasie-klas" deur A.G. VISSER [boodskap #49263 is 'n antwoord op boodskap #49222] So, 02 September 2001 06:47 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
!!!
________________________________________________________

In die Katkisasie-klas
A. G. Visser

"Ja, veertig dae agtereen
En veertig nagte lank gereën -
Dis 'n rekord tot op hede."
"Meneer, mag ek Meneer iets vra?"
" Maar alte seker, Japie. Ja?"
" Was die boere toe tevrede?"
Vorige onderwerp: "Groenspreeu" deur P.W. BUYS
Volgende onderwerp: "Inisiasie" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:26:26 MGT 2024