Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Biologieklas" deur ANTJIE KROG
"Biologieklas" deur ANTJIE KROG [boodskap #48727] Do, 23 Augustus 2001 16:41 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

BIOLOGIE KLAS
Antjie Krog

gil
stamp
deur die banke na voor
kring om die tafel
lens in die hand
bly angstig stil om die rumoer te hoor

skielik staan sy in die deur: 'n wit duif
weerloos tussen die blare van haar palms

stoot na binne
beur
skree
slag hom, slag hom
ons moet nege deur
spalk die lyfie op 'n plank
verduidelik klas aves
kruisig hom op die bank
vat 'n skêr
knip hom oop
die hartjie in haar vingers
sy lag
haar hande in sy bloed gedoop

meteens sien ek deur my lens
sy nek soos 'n altaar-tossel lyk
en dis toe dat Christus deur sy oë
na my kant toe kyk
Re: "Biologieklas" deur ANTJIE KROG [boodskap #48740 is 'n antwoord op boodskap #48727] Do, 23 Augustus 2001 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie gedig gaan reg deur my tot anderkant uit -
so sterk en vol krag.

Pop

skryf in boodskap news:3B85333B.6A564615@home.com...
BIOLOGIE KLAS
Antjie Krog

gil
stamp
deur die banke na voor
kring om die tafel
lens in die hand
bly angstig stil om die rumoer te hoor

skielik staan sy in die deur: 'n wit duif
weerloos tussen die blare van haar palms

stoot na binne
beur
skree
slag hom, slag hom
ons moet nege deur
spalk die lyfie op 'n plank
verduidelik klas aves
kruisig hom op die bank
vat 'n skêr
knip hom oop
die hartjie in haar vingers
sy lag
haar hande in sy bloed gedoop

meteens sien ek deur my lens
sy nek soos 'n altaar-tossel lyk
en dis toe dat Christus deur sy oë
na my kant toe kyk
Re: "Biologieklas" deur ANTJIE KROG [boodskap #48757 is 'n antwoord op boodskap #48727] Vr, 24 Augustus 2001 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
WENNER!!!
________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B85333B.6A564615@home.com...
BIOLOGIE KLAS
Antjie Krog

gil
stamp
deur die banke na voor
kring om die tafel
lens in die hand
bly angstig stil om die rumoer te hoor

skielik staan sy in die deur: 'n wit duif
weerloos tussen die blare van haar palms

stoot na binne
beur
skree
slag hom, slag hom
ons moet nege deur
spalk die lyfie op 'n plank
verduidelik klas aves
kruisig hom op die bank
vat 'n skêr
knip hom oop
die hartjie in haar vingers
sy lag
haar hande in sy bloed gedoop

meteens sien ek deur my lens
sy nek soos 'n altaar-tossel lyk
en dis toe dat Christus deur sy oë
na my kant toe kyk
Re: "Biologieklas" deur ANTJIE KROG [boodskap #48777 is 'n antwoord op boodskap #48740] Vr, 24 Augustus 2001 21:29 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"pop" skryf in boodskap news:9m412q$af7$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Hierdie gedig gaan reg deur my tot anderkant uit -
> so sterk en vol krag.
>
> Pop

Ja-nee, ek deel jou gevoel - sulke onnodige wreedheid maak my behoorlik
siek op die maag. Goed uitgebeeld, en nodig om oor te skryf. Dit bring
mens van aangesig tot aangesig met die werklikheid. Ek kan nie verstaan hoe
mense, enige mense, onskuldige diere so kan behandel nie.
Vorige onderwerp: "Kreeftebaai" deur PAULA MAUD
Volgende onderwerp: "Groenspreeu" deur P.W. BUYS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:04:30 MGT 2024