Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die grap van die dag
die grap van die dag [boodskap #48775] Vr, 24 Augustus 2001 20:06
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
geniet die een saam met my.
Vrydag en halfdag in vergadering met die res van die dag by die huis.
By die supermark met slegs 'n sak lemoene in die hand by die kasier
en 'n afgeloopte vergadering sewentig kilos daarvandaan én 'n muis
wat baas is wanneer die kat weg is, is dit natuurlik Beatrix wat voor
my in die ry staan met 'n klomp kruideniersware.

EK:
kom Beatrix, met daardie klomp goed van jou. Jy hou my op.

BEATRIX:
jy soek alweer moeilikheid!

MAN REG AGTER MY:
Wat!!! Dis die eerste keer in my lewe wat ek jou sien!

DD
Vorige onderwerp: Volgende Maandag
Volgende onderwerp: Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:13:08 MGT 2024