Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense?
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48713] Do, 23 Augustus 2001 06:48 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wel natuurlik gaan die bokke dit wen as die span so bly soos wat hy is en
die manne nie weer hanne klap vir die ref nie.

Groete
Spook

Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
(A hunter who knows how to hunt hunts without his dog.

"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b83835b$0$235@hades.is.co.za...
>
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48714 is 'n antwoord op boodskap #48713] Do, 23 Augustus 2001 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tensy die bokke ten minste 4 doele aanteken, en met meer as 7 punte wen, en
die Ausies weer die Kiwi's wen, dan gan ons nie die 3 nasies wen nie -
handeklap of te not;))
Annette

--
news:9m28f6$n3a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel natuurlik gaan die bokke dit wen as die span so bly soos wat hy is en
> die manne nie weer hanne klap vir die ref nie.
>
> Groete
> Spook
>
> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
> (A hunter who knows how to hunt hunts without his dog.
>
>
> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
> news:3b83835b$0$235@hades.is.co.za...
>>
>
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48722 is 'n antwoord op boodskap #48713] Do, 23 Augustus 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Spook wrote:

> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
>

Jy het die kat aan die stert beet.

Tant Hessie Manx
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48753 is 'n antwoord op boodskap #48713] Vr, 24 Augustus 2001 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee G op K,

Hy't nie die kat
aan die stert beet
hy loop net katvoet
sonder hond...
in die bos rond
maar dis nie hierdie Bos
seker maar 'n franse bos

Thys op b in sa
skryf in boodskap news:3B84E223.1A6BB976@home.com...
> Spook wrote:
>
>> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
>>
>
> Jy het die kat aan die stert beet.
>
> Tant Hessie Manx
>
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48795 is 'n antwoord op boodskap #48713] Sa, 25 Augustus 2001 21:33 Na vorige boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
> (A hunter who knows how to hunt hunts without his dog.
>
Dis nog veel beters om te sê:
"Un chasseur sachant chasser sans son chien de chasse"

"'N jagter wat kan jaag sonder se jaghond"

Hahaha- haaaah!!! :-)

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: die grap van die dag
Volgende onderwerp: Re: Berg ..... <------- darem een afrikaanse woord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:45:53 MGT 2024