Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bier is goed vir julle!
Bier is goed vir julle! [boodskap #48408] Do, 16 Augustus 2001 16:59 na volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, Afrikaners,

Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
en dan is al die bakteries dood!).
So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
bierdrinkers!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48411 is 'n antwoord op boodskap #48408] Do, 16 Augustus 2001 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
> bier per dag, dis dus nie veel nie.

Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)

> Hulle het
> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
> en dan is al die bakteries dood!).

Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!

Groete,
Arthur
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48413 is 'n antwoord op boodskap #48408] Do, 16 Augustus 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" Hulle het[/color]
> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
> en dan is al die bakteries dood!).

Dat klopt wat je zegt....bier was beter als water drinken ( men wist wel nog
niet waarom ;-))

> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
> bierdrinkers!

Vandaar dat bij de Belgen en Zuid-Afrikaners zoveel hersencellen vernietigd
hebben
Dat werkt genetisch door ;-))
Dat verklaard alles ;-))

grt emmy
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48415 is 'n antwoord op boodskap #48411] Do, 16 Augustus 2001 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef op Thu, 16 Aug 2001 19:21:45
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>> bier per dag, dis dus nie veel nie.
>
> Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)
>
>> Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>
> Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
> verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!
>
> Groete,
> Arthur
>
>
Ja maar, Arthur, wat de middeleeuwers 'bier' noemden zou voor ons niet
te zuipen zijn hoor. Ik heb gelezen dat het voor hen zelf nauwelijks
te pruimen viel. Maar het is wel mogelijk dat 'bier' werd gekookt,
althans het water waar de drank mee werd gemaakt. De smaak van die
drank werd bepaald door bepaalde kruiden, gruut genoemd. In Duitsland
stonden ze al een stapje verder, want daar gebruikten ze hop. Dat was
dan ook de reden dat het Duitse bier lekkerder was, wat heden ten dage
over het algemeen gezien, nog steeds zo is, althans wat het
pilsnerbier betreft. De Franse middeleeuwers dronken in dezelfde mate
wijn als de Noorderlingen bier. Ook de Spanjaarden trouwens. Ik heb
ooit eens een boek gelezen waarin brieven en dagboeken van Spaanse
militairen werden besproken, waarin deze hun indrukken over de
Nederlanden in de zesrtende eeuw hadden neergeschreven. En één van de
dingen die die Spanjaarden verafschuwden aan die Lage-Landers, was hun
drankzucht. Hun BIERdrankzucht wel te verstaan. Dus Norbert heeft
het wel bij het rechte eind denk ik.

Michel, die vandaag ook al zijn twee pilsjes heeft binnengegoten.
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48418 is 'n antwoord op boodskap #48415] Do, 16 Augustus 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" schreef...
> Ja maar, Arthur, wat de middeleeuwers 'bier' noemden zou voor ons niet
> te zuipen zijn hoor. Ik heb gelezen dat het voor hen zelf nauwelijks
> te pruimen viel. Maar het is wel mogelijk dat 'bier' werd gekookt,
> althans het water waar de drank mee werd gemaakt.

Ik weet van het bier van vroeger als substituut voor het drinken van water.
De stad Delft (ik woon in die contreien) heeft er als één van de eersten een
milieuwetgeving aan te danken ... het water in de gracht werd anders te
slecht om er zelfs nog bier van te brouwen.

Maar of water tevoren werd gekookt is mij onbekend. Om de bacteriën te doden
zullen ze het niet gedaan hebben. Het bestaan daarvan konden ze pas
vermoeden nadat Van Leeuwenhoek, een Delvenaar overigens, de microscoop had
bedacht. En ook aan het gistingsproces zullen de stoffen en beestjes in het
water niet veel afbreuk hebben gedaan. Bovendien kost koken veel energie en
dat zou de prijs van bier alleen maar opdrijven (turf was niet gratis en
bossen hadden we al eeuwen niet meer). Het lijkt me wel leuk eens ergens een
authentiek 16e eeuws recept voor bierbrouwen op te duikelen.

Arthur,
die het liever bij cola houdt ....
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48445 is 'n antwoord op boodskap #48408] Vr, 17 Augustus 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bier is nie goed vir my nie Norbert - dit maak my dik voor ek dronk is:))
Annette

@glo.be> skryf in boodskap news:3b7b5a6c.2115647@news.online.be...
> Hallo, Afrikaners,
>
> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
> en dan is al die bakteries dood!).
> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
> bierdrinkers!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Bierpense lyk SLEG!! [boodskap #48458 is 'n antwoord op boodskap #48411] Vr, 17 Augustus 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bier word ge"kook". Darem nie regtig gekook nie maar vir 30 minute teen 70
grade Celsius gehou om die gisproses te stop. Die alkohol kan nie verdamp
nie want die bier is klaar in die verseëlde blikkie of bottel.
Pasteurisering sal SAB dit noem.

Bier word gevul teen 4 grade Celsius en as jy wil baie lekker bier proe dan
vang jy hom net voor hy ge"kook" word.

"Arthur" skryf in boodskap news:9lgvh1$4ce$1@news.kabelfoon.nl...
> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>> bier per dag, dis dus nie veel nie.
>
> Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)
>
>> Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>
> Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
> verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48459 is 'n antwoord op boodskap #48411] Vr, 17 Augustus 2001 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bier word ge"kook". Darem nie regtig gekook nie maar vir 30 minute teen 70
grade Celsius gehou om die gisproses te stop. Die alkohol kan nie verdamp
nie want die bier is klaar in die verseëlde blikkie of bottel.
Pasteurisering sal SAB dit noem.

Bier word gevul teen 4 grade Celsius en as jy wil baie lekker bier proe dan
vang jy hom net voor hy ge"kook" word.

"Arthur" skryf in boodskap news:9lgvh1$4ce$1@news.kabelfoon.nl...
> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>> bier per dag, dis dus nie veel nie.
>
> Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)
>
>> Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>
> Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
> verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48468 is 'n antwoord op boodskap #48459] Vr, 17 Augustus 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
'Skuus vir hierdie een. Ek het 'n "error message" gekry met die eerste een
en toe is hy in elk geval deur.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7d12fe$0$226@hades.is.co.za...
> Bier word ge"kook". Darem nie regtig gekook nie maar vir 30 minute teen 70
> grade Celsius gehou om die gisproses te stop. Die alkohol kan nie verdamp
> nie want die bier is klaar in die verseëlde blikkie of bottel.
> Pasteurisering sal SAB dit noem.
>
> Bier word gevul teen 4 grade Celsius en as jy wil baie lekker bier proe dan
> vang jy hom net voor hy ge"kook" word.
>
> "Arthur" wrote in message
> news:9lgvh1$4ce$1@news.kabelfoon.nl...
>> "*Sterrenkijker*" schreef...
>>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>>> bier per dag, dis dus nie veel nie.
>>
>> Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)
>>
>>> Hulle het
>>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>>> en dan is al die bakteries dood!).
>>
>> Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
>> verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48477 is 'n antwoord op boodskap #48408] Vr, 17 Augustus 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
bierdrinkers!"

Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen) hollandse bloed het nie. En,
hulle is baie trots daarop.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3b7b5a6c.2115647@news.online.be...
> Hallo, Afrikaners,
>
> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
> en dan is al die bakteries dood!).
> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
> bierdrinkers!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48491 is 'n antwoord op boodskap #48408] Vr, 17 Augustus 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Aan Arthur en Michel,

Aangaande het proces om bier te brouwen wil ik hetvolgende kwijt:
bier wordt, nadat de gerstemout in het gebruikte water is versuikerd
tot maltose (of kortweg moutsuiker genoemd) en nadat het restant van
de mout (draf genoemd) daarvan is afgescheiden gedurende ongeveer
één uur gekookt met een bepaalde hoeveelheid hop daarin. Dit heeft
tot gevolg dat de graaneiwitten, die nog in het bier opgelost zijn,
kunnen neerslaan. Tevens wordt het bier zodoende ontsmet en ver-
leent de hop aan het bier zijn smaak. Het bier is dan nog niet
vergist. Dat gebeurt nadien als het bier van de eiwitten is
gedecanteerd en afgekoeld. Dan wordt gist toegevoegd en ont-
staat het eigenlijke bier. Bier wordt nadien niet meer gekookt.
Door het voorafgaandelijke koken wordt het bier ontsmet maar
de hop werkt ook bacteriëndodend. Het bij de gisting ontstane
koolzuur draagt ook zijn steentje bij om het bier kiemvrij te houden.
Bij niet-gepasteurizeerd bier moet het bier echter wel koel gehouden
worden anders zijn er alsnog organismen die bij warm weer bijvoor-
beeld in het bier een voedingsbodem vinden en het bier bederven.
Het bier extra zwaar maken helpt ook.

De groeten van

Norbert (uit bierminnend Vlaanderen)

P.S.: Indien jullie eens wat snuggerder waren geweest dan
zouden julle EERST gevraagd hebben hoe bier eigenlijk
gemaakt wordt.. Ik ben een bierbrouwer, dus ik zou het
misschien eventueel wel kunnen geweten hebben!

gd3...@glo.be (*Sterrenkijker*) schreef:

> Hallo, Afrikaners,
>
> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
> en dan is al die bakteries dood!).
> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
> bierdrinkers!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48492 is 'n antwoord op boodskap #48411] Vr, 17 Augustus 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Arthur" schreef:

> Wat is die alkoholpersentasie in jou bier? 14%? ;)

Neen, die siroop lust ik niet. Ik maak bier van 6 - 7 %.

>> Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>
> Jy kan dit nie ernstig meen nie, wie gaan in hemelsnaam bier kook?!?!? Dan
> verdamp al die alkohol en bly slegs suikerwater oor!!!

Bier wordt, als het eenmaal gemaakt is, niet meer gekookt. Moest het
gekookt worden dan blijft daar zelfs geen suikerwater meer van over.
Die is al lang weg bij het vergisten van het bier.
>
Groete,

Norbert

P.S.: vraag het eens aan een bierbrouwer!
Groete,
> Arthur
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48496 is 'n antwoord op boodskap #48491] Vr, 17 Augustus 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Aan Arthur en Michel,


Bedankt voor de handleiding "bier maken". Het klinkt nogal arbeidsintensief.

> P.S.: Indien jullie eens wat snuggerder waren geweest dan
> zouden julle EERST gevraagd hebben hoe bier eigenlijk
> gemaakt wordt.. Ik ben een bierbrouwer, dus ik zou het
> misschien eventueel wel kunnen geweten hebben!

Vergeef mij mijn hemeltergende domheid, maar ik vroeg niet naar hoe bier NU
gemaakt wordt. Het wil er bij mij gewoon niet in dat ze in de 16e eeuw bij
het bereiden de wort kookten om de bacteriën te doden. Dat die bestonden
wist men nog niet. Ik kan me wel voorstellen dat het om andere redenen werd
gekookt, maar omdat bier toen in enorme hoeveelheden werd gedronken en koken
prijsverhogend werkt, vraag ik me af of men dat daadwerkelijk deed.

Maak mij wijzer,
Arthur
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48497 is 'n antwoord op boodskap #48445] Vr, 17 Augustus 2001 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Annette,

Jy moet slegs 'n bietjie minder suiker eet!

Norbert

"Annette" schreef:

> Bier is nie goed vir my nie Norbert - dit maak my dik voor ek dronk is:))
> Annette
>
>
> @glo.be> skryf in boodskap news:3b7b5a6c.2115647@news.online.be...
>> Hallo, Afrikaners,

>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
>> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
>> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
>> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
>> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
>> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
>> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
>> bierdrinkers!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48498 is 'n antwoord op boodskap #48477] Vr, 17 Augustus 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3b7c87d0$0$234@hades.is.co.za...
> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
> bierdrinkers!"
>
> Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen) hollandse bloed het nie. En,
> hulle is baie trots daarop.

Norbert is geen Hollander .....

grt emmy

>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3b7b5a6c.2115647@news.online.be...
>> Hallo, Afrikaners,
>>
>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
>> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
>> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
>> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
>> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
>> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
>> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
>> bierdrinkers!
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48500 is 'n antwoord op boodskap #48496] Vr, 17 Augustus 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, Arthur,

Ik beschik helaas niet over teksten die het historische biermaken
omvangrijk en in alle details omschrijven..
Maar uit de litteratuur die mij ter beschikking staat kan ik opmaken
dan inderdaad al heel vroeg in onze geschiedenis het bier bij de
produktie ervan "verhit" werd. Dit kan niet anders zijn dan nà
het versuikeren van de mout, want dit laatste lukt niet bij kook-
temperatuur. Ook wist men al héél vroeg dat deze verhitting
tenslotte bier opleverde dat veel beter te bewaren was en minder
schadelijk was voor de gezondheid.
Ook vermoed ik dat het koken van het bier, ná het versuikeren
van de mout, al vroeg ingang heeft gevonden. Deze bewerking
is namelijk nodig om de eiwitten af te scheiden teneinde het bier
helder te maken. Geen haar op mijn hoofd dat er aan twijfelt dat
deze stap in het brouwproces al vroeg bekend was. Op het maken
van bier is in de Middeleeuwen zeker al vroeg en veel geëxperimenteerd
geweest dus zal deze bewerking er al vroeg hebben tussen gezeten.
Langdurig koken met mout maakt het bier bitterder. Dit wil zeggen:
bij koken ook minder hop nodig! Neen, ik twijfel er niet aan dat
ook in de Middeleeuwen de wort al werd gekookt alvorens er
gist aan werd toegevoegd.
Als ik historische brouwprocessen vind zal ik het U laten weten!

Groeten,

Norbert

"Arthur" schreef:

> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Aan Arthur en Michel,
>
>
> Bedankt voor de handleiding "bier maken". Het klinkt nogal arbeidsintensief.
>
>> P.S.: Indien jullie eens wat snuggerder waren geweest dan
>> zouden julle EERST gevraagd hebben hoe bier eigenlijk
>> gemaakt wordt.. Ik ben een bierbrouwer, dus ik zou het
>> misschien eventueel wel kunnen geweten hebben!
>
> Vergeef mij mijn hemeltergende domheid, maar ik vroeg niet naar hoe bier NU
> gemaakt wordt. Het wil er bij mij gewoon niet in dat ze in de 16e eeuw bij
> het bereiden de wort kookten om de bacteriën te doden. Dat die bestonden
> wist men nog niet. Ik kan me wel voorstellen dat het om andere redenen werd
> gekookt, maar omdat bier toen in enorme hoeveelheden werd gedronken en koken
> prijsverhogend werkt, vraag ik me af of men dat daadwerkelijk deed.
>
> Maak mij wijzer,
> Arthur
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48501 is 'n antwoord op boodskap #48418] Vr, 17 Augustus 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Al vóór Van Leeuwenhoeck wist men dat water, dus ook wort, dat gekookt
was, minder schadelijk was voor de gezondheid dan ongekookt water!
De middeleeuwers leefden óók graag lang!

Groetjes,

Norbert

"Arthur" schreef:

> "Michel Martens" schreef...
>> Ja maar, Arthur, wat de middeleeuwers 'bier' noemden zou voor ons niet
>> te zuipen zijn hoor. Ik heb gelezen dat het voor hen zelf nauwelijks
>> te pruimen viel. Maar het is wel mogelijk dat 'bier' werd gekookt,
>> althans het water waar de drank mee werd gemaakt.
>
> Ik weet van het bier van vroeger als substituut voor het drinken van water.
> De stad Delft (ik woon in die contreien) heeft er als één van de eersten een
> milieuwetgeving aan te danken ... het water in de gracht werd anders te
> slecht om er zelfs nog bier van te brouwen.
>
> Maar of water tevoren werd gekookt is mij onbekend. Om de bacteriën te doden
> zullen ze het niet gedaan hebben. Het bestaan daarvan konden ze pas
> vermoeden nadat Van Leeuwenhoek, een Delvenaar overigens, de microscoop had
> bedacht. En ook aan het gistingsproces zullen de stoffen en beestjes in het
> water niet veel afbreuk hebben gedaan. Bovendien kost koken veel energie en
> dat zou de prijs van bier alleen maar opdrijven (turf was niet gratis en
> bossen hadden we al eeuwen niet meer). Het lijkt me wel leuk eens ergens een
> authentiek 16e eeuws recept voor bierbrouwen op te duikelen.
>
> Arthur,
> die het liever bij cola houdt ....
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48502 is 'n antwoord op boodskap #48413] Vr, 17 Augustus 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hersencellen schijnen zich tegenwoordig te kunnen herstellen na
afbraak!

Groetjes van

Norbert

"emmy" schreef:

>
> "*Sterrenkijker*"
>> Hulle het
>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>> en dan is al die bakteries dood!).
>
> Dat klopt wat je zegt....bier was beter als water drinken ( men wist wel nog
> niet waarom ;-))
>
>> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
>> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
>> bierdrinkers!
>
> Vandaar dat bij de Belgen en Zuid-Afrikaners zoveel hersencellen vernietigd
> hebben
> Dat werkt genetisch door ;-))
> Dat verklaard alles ;-))
>
> grt emmy
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48504 is 'n antwoord op boodskap #48491] Vr, 17 Augustus 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
gd3...@glo.be (*Sterrenkijker*) schreef op Fri, 17 Aug 2001 16:19:41
GMT in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Aan Arthur en Michel,
>

KNIP oninteressant bierbereidingsprocédé

> P.S.: Indien jullie eens wat snuggerder waren geweest dan
> zouden julle EERST gevraagd hebben hoe bier eigenlijk
> gemaakt wordt.. Ik ben een bierbrouwer, dus ik zou het
> misschien eventueel wel kunnen geweten hebben!
>

Hoe jij bier brouwt interesseert mij niet hoor. Ik ben daarbij toch
te dom om dat allemaal te begrijpen. Maar Arthur en ik hadden het
over het bier uit de Middeleeuwen en wat Arthur in een van zijn
inhaken zegt, snijdt wel hout: al die hectoliters bier koken was bijna
niet doenbaar en werd, bij nader inzien, ook niet gedaan. Wat Arthur
zegt over dat water in Delft, is ook waar voor Antwerpen. De
brouwerijen waren geconcentreerd rond wat nu nog steeds de
Brouwersvliet heet (een 'vliet' is een oud woord voor een stadskanaal)
en dat water moest schoon gehouden worden. Water uit die tijd zal
wellicht heel wat zuiverder zijn geweest dan heden ten dage. Ik heb
in mijn jonge tijd ook nog putwater gedronken. Zuiverder dan
kraantjeswater in die tijd.
En in zei het al, het 'bier' uit de Middeleeuwen zouden WIJ zeker geen
bier noemen. Het smaakte misschien even slecht als dat van jou.

Michel.
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48505 is 'n antwoord op boodskap #48408] Vr, 17 Augustus 2001 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
> En nou moet julle ook weet dat in
> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
> die kinders!).


Daar was onlangs - die afgelope jaar of so - 'n artikel in die "Scientific
American" wat bogenoemde beaam. Die rede hoekom die mense in die middeleeue
so baie bier gedrink het is omdat die water in middeleeuse dorpe en stede
klaarblyklik ondrinkbaar was weens die probleme met menslike riool wat in
die water beland het. Daar was geen sanitasie van riool ens. destyds nie.
'n Persoon kon egter vrugte of watookal stook, die proses beheer en so iets
meer betroubaar te drinke kry as die vergiftigde water. Dié bier was ook
blykbaar baie "dikker" as vandag s'n, en het ook gedien as voedsel.
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48508 is 'n antwoord op boodskap #48505] Vr, 17 Augustus 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jan"

> Dié bier was ook
> blykbaar baie "dikker" as vandag s'n, en het ook gedien as voedsel.

Een glas bier is evenveel voedsel als een snee brood .....bierbuikje ;-))
Zonder gekheid nu. Ik heb iemand gekend die ziek was en het enge wat hij
lusten was bier kleine slokjes de hele dag ( alles bijelkaar misschien twee
flesjes)
De arts zei toen dat hij daar op kon teren. Bier is voedzaam.
Vraag aan de bierbrouwers en mensen die hier verstand van hebben .
IS dat zo??

grt emmy
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48511 is 'n antwoord op boodskap #48496] Vr, 17 Augustus 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

. Het wil er bij mij gewoon niet in dat ze in de 16e eeuw bij

> het bereiden de wort kookten om de bacteriën te doden. Dat die bestonden
> wist men nog niet. Ik kan me wel voorstellen dat het om andere redenen werd
> gekookt, maar omdat bier toen in enorme hoeveelheden werd gedronken en koken
> prijsverhogend werkt, vraag ik me af of men dat daadwerkelijk deed.
>

Arthur, hul mag tegnies-wetenskaplik nog nie in die
sestiende eeu geweet het van bakterieë nie. Maar uit
ondervinding het die man in die straat geweet dat as hy
water drink, wat ongekook is, hy siek sal word. En as
hy bier drink, word hy nie siek nie, net wanneer die bier
met gekookte water gemaak is. Hulle kon twee en twee
bymekaar sit in die sestiende eeu, al het hulle miskien
nie met dieselfde konsepte as ons gewerk nie.

Gloudina
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48520 is 'n antwoord op boodskap #48408] Vr, 17 Augustus 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur, hul mag tegnies-wetenskaplik nog nie in die
> sestiende eeu geweet het van bakterieë nie. Maar uit
> ondervinding het die man in die straat geweet dat as hy
> water drink, wat ongekook is, hy siek sal word. En as
> hy bier drink, word hy nie siek nie, net wanneer die bier
> met gekookte water gemaak is. Hulle kon twee en twee
> bymekaar sit in die sestiende eeu, al het hulle miskien
> nie met dieselfde konsepte as ons gewerk nie.

Jy is reg, om die wort te kook kan hulle gedoen het om bakterieë te dood,
sonder om te weet dat dit bakterieë is wat gedood word.

Maar dat beteken nie dat hulle die wort werklik gekook het nie.

Ek ken nie die alkoholpersentasie van bier in die sestiende eeu nie. Daar
was waarskynlik nie baie alkohol in dié bier nie, maar ek wonner of
skadelike bakterieë uit die gragte (in die gragte was glad geen alkohol nie)
kan oorleef in bier en nie net oorleef nie, maar tydens die gistingsproses
oorleef in die stryd met 'n oormagt van gistbakterieë (in die sestiende eeu
was die gist oorigens nie suiver nie en die konkurensiestryd was waarskynlik
hewiger as nou dat ons reinkulture gebruik).

Maar alles wat ek hierbowe sê is net spekulasie, daarom hoop ek dat Norbert
'n ou beskrywing van bierbrou kan vind.

Groete,
Arthur
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48528 is 'n antwoord op boodskap #48497] Sa, 18 Augustus 2001 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Norbert - jy verstaan bietjie verkeerd:)))
Daardie dik wat ek gebruik het beteken versadig, of vol.
Niks met suiker te make nie:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3b7d504c.3693012@news.online.be...
> Annette,
>
> Jy moet slegs 'n bietjie minder suiker eet!
>
> Norbert
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Bier is nie goed vir my nie Norbert - dit maak my dik voor ek dronk is:))
>> Annette
>>
>>
>> @glo.be> skryf in boodskap news:3b7b5a6c.2115647@news.online.be...
>>> Hallo, Afrikaners,
>
>>> Ek is 'n Vlaamse amateur-bierbrouer, soos ek op hierdie nuusgroep al
>>> meermale gesê het en dit staan ook in my homepage. Dus julle weet dit.
>>> Julle het my al dikwels verwyt dat ek te diep in die glas sou kyk...
>>> Nou moet julle eens luister! Ek drink slegs 2 glaasjies van me eie
>>> bier per dag, dis dus nie veel nie. En nou moet julle ook weet dat in
>>> die Middeleeue, dit was dus in die tyd toe julle voorouers nog hier by
>>> ons in Nederland, Vlaanderen en Duitsland gewoon het, elke
>>> inwoner van onse kontreie per dag 2 liters bier gedrink het. (Ja, ook
>>> die kinders!). Ek weet dit van 'n historikus wat nie ver van my deur
>>> af woon nie en wat dit uitgesoek het in die oue argiewe. Hulle het
>>> toe soveel bier gedrink omdat bier die enigste drank was in die dae
>>> wat vry was van skadelike bakteries (bier moet minstens een uur kook
>>> en dan is al die bakteries dood!).
>>> So, dus moenie gedurig afkom van: "Norbert, jy het teveel gedrink!.."
>>> Moet weet dat julle self afstam van dieselfde gepatenteerde
>>> bierdrinkers!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48532 is 'n antwoord op boodskap #48508] Sa, 18 Augustus 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jazeker, dat is zo, Emmy. IK heb het ondervonden! Toen ik na mijn
maagbandoperatie een pintje teveel dronk dan was het prompt gedaan
met vermageren voor een paar dagen!

Groetjes,

Norbert (uit Vlaanderen)

"emmy" schreef:

>
> "Jan"
>
>> Dié bier was ook
>> blykbaar baie "dikker" as vandag s'n, en het ook gedien as voedsel.
>
> Een glas bier is evenveel voedsel als een snee brood .....bierbuikje ;-))
> Zonder gekheid nu. Ik heb iemand gekend die ziek was en het enge wat hij
> lusten was bier kleine slokjes de hele dag ( alles bijelkaar misschien twee
> flesjes)
> De arts zei toen dat hij daar op kon teren. Bier is voedzaam.
> Vraag aan de bierbrouwers en mensen die hier verstand van hebben .
> IS dat zo??
>
> grt emmy
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48533 is 'n antwoord op boodskap #48504] Sa, 18 Augustus 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Zeg eens, mannetje! Heb jij al moeilijkheden gehad? :-(

Norbert

Michel Martens schreef:

> Het smaakte misschien even slecht als dat van jou.
>
> Michel.
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48543 is 'n antwoord op boodskap #48532] Sa, 18 Augustus 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3b7e2d57.3953496@news.online.be...
> Jazeker, dat is zo, Emmy. IK heb het ondervonden! Toen ik na mijn
> maagbandoperatie een pintje teveel dronk dan was het prompt gedaan
> met vermageren voor een paar dagen!

Ik denk bij nader inzien dat er misschien voor de kinderen een soort bierpap
werd gemaakt en als je bier dan kookt is de alcohol verdwenen.
Bij wijn is dat ook zo... men merkte dus dat je daar niet dronken van werd..
intussen was het natuurlijk ook steriel maar dat wist men toen nog niet.
grt emmy

>
> Groetjes,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

> "emmy" schreef:
>> "Jan"
>>
>>> Dié bier was ook
>>> blykbaar baie "dikker" as vandag s'n, en het ook gedien as voedsel.
>>
>> Een glas bier is evenveel voedsel als een snee brood .....bierbuikje ;-))
>> Zonder gekheid nu. Ik heb iemand gekend die ziek was en het enge wat hij
>> lusten was bier kleine slokjes de hele dag ( alles bijelkaar misschien twee
>> flesjes)
>> De arts zei toen dat hij daar op kon teren. Bier is voedzaam.
>> Vraag aan de bierbrouwers en mensen die hier verstand van hebben .
>> IS dat zo??
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Bier is goed vir julle! [boodskap #48552 is 'n antwoord op boodskap #48508] Sa, 18 Augustus 2001 18:34 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef op Fri, 17 Aug 2001 21:16:42 +0200
in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

>
> "Jan"
>
>> Dié bier was ook
>> blykbaar baie "dikker" as vandag s'n, en het ook gedien as voedsel.
>
> Een glas bier is evenveel voedsel als een snee brood .....bierbuikje ;-))
> Zonder gekheid nu. Ik heb iemand gekend die ziek was en het enge wat hij
> lusten was bier kleine slokjes de hele dag ( alles bijelkaar misschien twee
> flesjes)
> De arts zei toen dat hij daar op kon teren. Bier is voedzaam.
> Vraag aan de bierbrouwers en mensen die hier verstand van hebben .
> IS dat zo??
>
> grt emmy
>

In de volksmond wordt een glas bier ook wel eens 'een glazen boterham'
genoemd.

Michel.
Vorige onderwerp: Vir Gloudina
Volgende onderwerp: Die Mans-kinders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:13:26 MGT 2024