Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina
Vir Gloudina [boodskap #48542] Sa, 18 Augustus 2001 14:36
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Gloudina

Moet eers sê dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
bly? Hoe lank al?

Tosca
****************************
skryf in boodskap news:3B7D7042.3A8A3AD6@home.com...
Annette wrote:

> Sy voel dit is haar plig om die wêreld se vrouens weer met geteasde hare,met
> 'n voorskoot en haai polvaais aan, terug in die huis te kry waar hulle
> hoort:(((((
>

Ek twyfel. Sy is 'n biljoenêr besigheidsvrou en
haar stocks trade op die NY Stock Exchange.

Tant Hessie wat sê: fieterjasietjies het ook 'n plek.
Vorige onderwerp: Weereens is n wet nie n wet nie
Volgende onderwerp: Bier is goed vir julle!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:46:22 MGT 2024