Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe Krisis
Zimbabwe Krisis [boodskap #48235] Wo, 15 Augustus 2001 05:15 na volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mense,
Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle mense
dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
toekoms vir Suid Afrika...
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48249 is 'n antwoord op boodskap #48235] Wo, 15 Augustus 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wel kort weg gesê Gerhard, dis plain weg stront dat oom Thabo nog nie vir
oom Robert 'n snot klap gaan gee het nie. Die internasionale gemeenskap sal
met strenger sanksies voorendag moet kom. En sanksies teen die lande wat vir
ou Robert wil help.
Groete
"Spook"
Wer zuletzt lacht, lacht am besten.
(He who laughs last laughs best.)

"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
> Hallo mense,
> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle mense
> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
> toekoms vir Suid Afrika...
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48271 is 'n antwoord op boodskap #48235] Wo, 15 Augustus 2001 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Welkom Gerhard,

Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering sal moet
help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons vergeet nou
maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word nie.

Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere in
Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds vermoor
en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die minste
te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde dink.

Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons eerder
van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
Sakkie

"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
> Hallo mense,
> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle mense
> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
> toekoms vir Suid Afrika...
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48287 is 'n antwoord op boodskap #48271] Wo, 15 Augustus 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Net jammer die HIV werk so stadig in ou Robert se gestel.
Groete
Spook

Sweer`s Impossibility Theorem:
Nothing can be both completely general
and internally consistent at the same time.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7a527e$0$235@hades.is.co.za...
> Welkom Gerhard,
>
> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering sal moet
> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons vergeet nou
> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word nie.
>
> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere in
> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds vermoor
> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die minste
> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde dink.
>
> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons eerder
> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
> Sakkie
>
> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>> Hallo mense,
>> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle
> mense
>> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
>> toekoms vir Suid Afrika...
>>
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48291 is 'n antwoord op boodskap #48287] Wo, 15 Augustus 2001 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die teorie is dat Robert net soos Hitler aan 'n geslagsiekte ly wat
sy brein aantas. Niemand by sy volle positiewe kan so blatant idioties wees
nie.

"Spook" skryf in boodskap news:9ldsta$8t9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Net jammer die HIV werk so stadig in ou Robert se gestel.
> Groete
> Spook
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48328 is 'n antwoord op boodskap #48235] Do, 16 Augustus 2001 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 15 Aug 2001 07:15:32 +0200:: "Gerhard
Koekemoer" skryf:

> Hallo mense,
> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle mense
> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
> toekoms vir Suid Afrika...
>
>
Oor honderd jaar as ons nie hier is om dit te sien
nie, gaan daar weer swart slawe wees en
koloniealismes. Afrikane gebruik nie hulle
hulpbronne nie en een of ander tyd gaan iemand dit
sien en dit wil kom vat.

Teoreties kan 'n land met olie, diamant, uraan en
ediliese strande en natuurskoon, se mense soos die
arabiese sjeiks leef - as hulle hulle hulpbronne
reg gebruik en ophou met mekaar baklei.
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48334 is 'n antwoord op boodskap #48271] Do, 16 Augustus 2001 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nutste is dat Zim Bob by 'n koferensie oor grondregte in durban gaan
praat - is ons dof of is ons dof ...

Sakkie wrote:
>
> Welkom Gerhard,
>
> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering sal moet
> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons vergeet nou
> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word nie.
>
> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere in
> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds vermoor
> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die minste
> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde dink.
>
> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons eerder
> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
> Sakkie
>
> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>> Hallo mense,
>> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle
> mense
>> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
>> toekoms vir Suid Afrika...
>>
>>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48337 is 'n antwoord op boodskap #48334] Do, 16 Augustus 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet dit is ons geaardheid om te spot - maar dinge raak 'n bietjie erg
daar in Zimbabwe.
Die buitewêreld kry glad nie die nuusdekking en die ware feite van wat daar
tans aangaan nie.
Dit is al hopeloos te laat vir die OAU om te gaan praat.
Dit is te laat om die Statebond in kennis te stel.
Hier is Kofi Annan se faksnommer by die VN.
Miskien as genoeg mense van oral 'n bietjie vuur onder hom maak kan hy aan
iets dink wat gedoen behoort te word .
(091) 212 963 4879
Annette

--

Lou skryf in boodskap news:3B7B65B1.42933564@lous.zzn.com...
> Nutste is dat Zim Bob by 'n koferensie oor grondregte in durban gaan
> praat - is ons dof of is ons dof ...
>
> Sakkie wrote:
>>
>> Welkom Gerhard,
>>
>> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
>> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering sal moet
>> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons vergeet nou
>> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word nie.
>>
>> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere in
>> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds vermoor
>> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die minste
>> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde dink.
>>
>> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons eerder
>> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
>> Sakkie
>>
>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>>> Hallo mense,
>>> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle
>> mense
>>> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
>>> toekoms vir Suid Afrika...
>>>
>>>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48341 is 'n antwoord op boodskap #48271] Do, 16 Augustus 2001 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sakkie,
Ag wat, ek was lus vir n bitjie kultuur en boere-siening.

Dink jy al die land se ORDENTLIKE mense sal in die kaap kan in-pas? (vang
julle wat ek se?)

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7a527e$0$235@hades.is.co.za...
> Welkom Gerhard,
>
> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering sal moet
> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons vergeet nou
> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word nie.
>
> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere in
> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds vermoor
> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die minste
> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde dink.
>
> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons eerder
> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
> Sakkie
>
> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>> Hallo mense,
>> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat julle
> mense
>> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko in die
>> toekoms vir Suid Afrika...
>>
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48342 is 'n antwoord op boodskap #48337] Do, 16 Augustus 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat van n petiesie? Of werk daai goed nie meer nie?

"Annette" skryf in boodskap news:9lfqa2$94rjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet dit is ons geaardheid om te spot - maar dinge raak 'n bietjie erg
> daar in Zimbabwe.
> Die buitewêreld kry glad nie die nuusdekking en die ware feite van wat daar
> tans aangaan nie.
> Dit is al hopeloos te laat vir die OAU om te gaan praat.
> Dit is te laat om die Statebond in kennis te stel.
> Hier is Kofi Annan se faksnommer by die VN.
> Miskien as genoeg mense van oral 'n bietjie vuur onder hom maak kan hy aan
> iets dink wat gedoen behoort te word .
> (091) 212 963 4879
> Annette
>
>
> --
>
> Lou wrote in message
> news:3B7B65B1.42933564@lous.zzn.com...
>> Nutste is dat Zim Bob by 'n koferensie oor grondregte in durban gaan
>> praat - is ons dof of is ons dof ...
>>
>> Sakkie wrote:
>>>
>>> Welkom Gerhard,
>>>
>>> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die uitvloei
>>> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering
sal
> moet
>>> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons
vergeet
> nou
>>> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk word
> nie.
>>>
>>> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke boere
> in
>>> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds
> vermoor
>>> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die
> minste
>>> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike naamwoorde
> dink.
>>>
>>> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons
> eerder
>>> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
>>> Sakkie
>>>
>>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>>> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>>>> Hallo mense,
>>>> Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat
julle
>>> mense
>>>> dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko
in
> die
>>>> toekoms vir Suid Afrika...
>>>>
>>>>
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48368 is 'n antwoord op boodskap #48342] Do, 16 Augustus 2001 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Demented Bob wil nie eers na Thabo luister nie - so hy sal nie eers 'n
petisie lees nie:))))
Nee, ek dink daar faks na Kofi Annan behoort die ding te doen - al moet hy
net optree om van die fakse, en al die papier wat hulle moet gebruik,
ontslae te raak.
Petisies werk mos nie - die opstellers skryf mos sommer self fiktiewe name
in en teken die goed.
Uiters ongeloofwaardig
Annette

--

Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b7b6e45$0$227@hades.is.co.za...
> Wat van n petiesie? Of werk daai goed nie meer nie?
> "Annette" wrote in message
> news:9lfqa2$94rjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek weet dit is ons geaardheid om te spot - maar dinge raak 'n bietjie erg
>> daar in Zimbabwe.
>> Die buitewêreld kry glad nie die nuusdekking en die ware feite van wat
> daar
>> tans aangaan nie.
>> Dit is al hopeloos te laat vir die OAU om te gaan praat.
>> Dit is te laat om die Statebond in kennis te stel.
>> Hier is Kofi Annan se faksnommer by die VN.
>> Miskien as genoeg mense van oral 'n bietjie vuur onder hom maak kan hy aan
>> iets dink wat gedoen behoort te word .
>> (091) 212 963 4879
>> Annette
>>
>>
>> --
>>
>> Lou wrote in message
>> news:3B7B65B1.42933564@lous.zzn.com...
>>> Nutste is dat Zim Bob by 'n koferensie oor grondregte in durban gaan
>>> praat - is ons dof of is ons dof ...
>>>
>>> Sakkie wrote:
>>>>
>>>> Welkom Gerhard,
>>>>
>>>> Jong die situasie in Zim is om die minste te sê skokkend. Die
> uitvloei
>>>> daarvan gaan wees dat die land sonder kos gaan wees en ons regering
> sal
>> moet
>>>> help. Mense regte jy weet........ almal moet kos hê en kom ons
> vergeet
>> nou
>>>> maar eers van almal wat honger ly in ons land en ook nie na gekyk
word
>> nie.
>>>>
>>>> Thabo se "stille diplomasie" voorspel nie goeie dinge vir blanke
boere
>> in
>>>> Suid-Afrika nie. Op hierdie stadium word blanke boere hier alreeds
>> vermoor
>>>> en die werk wat ingesit word om dit te bekamp is ontoereikend om die
>> minste
>>>> te sê. Ek kan aan veel krasser en beskrywender byvoeglike
naamwoorde
>> dink.
>>>>
>>>> Genoeg gekerm om myself vir 'n week swartgallig te maak. Vertel ons
>> eerder
>>>> van jouself. Hoe het jy op hierdie groep afgekom?
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>>>> news:3b7a0503$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > Hallo mense,
>>>> > Ek is nuut op hierdie Nuus Groep en wil maar net graag weet wat
> julle
>>>> mense
>>>> > dink van die huidige situasie in Zimbabwe, en die moontlike risiko
> in
>> die
>>>> > toekoms vir Suid Afrika...
>>>> >
>>>> >
>>
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48406 is 'n antwoord op boodskap #48291] Do, 16 Augustus 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suid-Afrika is so 20 jaar agter die res van Afrika, en so 10 jaar agter die
VSA. Werk daai ene uit ...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7a8360$0$227@hades.is.co.za...
> Ek dink die teorie is dat Robert net soos Hitler aan 'n geslagsiekte ly wat
> sy brein aantas. Niemand by sy volle positiewe kan so blatant idioties wees
> nie.
>
> "Spook" wrote in message
> news:9ldsta$8t9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Net jammer die HIV werk so stadig in ou Robert se gestel.
>> Groete
>> Spook
>>
>
Re: Zimbabwe Krisis [boodskap #48433 is 'n antwoord op boodskap #48235] Vr, 17 Augustus 2001 04:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ -- ek gaan dit op my ander nuusgroep plaas.
Annette

--

TJ skryf in boodskap news:3b7bc2e0$0$227@hades.is.co.za...
>
> Zimbabwe Crisis
>
> Diary of a Zimbabwean farming community
>
>
>
> 16th August 2001 - Dear Everyone, For those people on this list who don't
> know me, my name is Joy Moolman, a farmer's wife who lives in Karoi, which
> is a farming community in the north west of Zimbabwe.
>
>
>
> Last Monday, a large intimidating group of Africans( probably about 40 or
> so) gathered at the home of the Barcley's, they were armed with sticks and
> knobkerries. The farmer and his wife, who are an elderly couple, were in
> fear of their lives as these people are volatile, heady with the knowledge
> that whatever they do wrong will not be addressed, and they consider
> themselves in charge. The farmer pretended he was going to phone the
> district administrator to come and sort out any problems they thought they
> might have with the farmer, so they let him go inside his house.
>
> Well as you can well imagine, this poor man phoned the police instead. As
> per normal, the police said they did not have a spare vehicle to send, but
> could spare a constable on a bicycle to ride the 35 kilometres to get to
> the farm. Another farmer then phoned the police to say he would uplift a
> detail.
>
> The police responded by saying they would not ride in a civillian vehicle.
> Let me just add here that illegal pegging of farms has been taking place
> this last 2 months and I know for a fact that transport for the team that
> pegged our farm was provided every day for a week using a police land
> rover! Also if a sqatter has any problem with the farmer at all, the
> farmer is reported and picked up for jail immediately.
>
> Right, back to our story. Mr. Barcley got onto his radio network and
> radioed for assistance. With this business having gone on for the last 18
> months, the only support we have is from each other. Two neighbours came
> round straight away to find the place barricaded. They let the rest of
> the neighbourhood know they were breaking through to try to get the
> couple out of immenent danger. they broke through and managed to get to
> the beseiged couple, they were attacked and beaten in their efforts. The
> rest of the neighbourhood responded and arrived on the farm, about another
> 9 or so farmers to help. These sqatters/cowards/criminals who can't face
> a man to man battle, had more than they bargained for with this group of
> farmers going in to the rescue. Please note that this group of farmers
> consisted mainly of 60-70 year old men, joined by a couple of their sons!
> The sqatters are mainly unemployed youths who are in their 20's.
>
> The police asked the farmers to come to the cop shop to make their
> statements about the incident, which being law abiding citizens, they did.
>
> They were arrested the minute they walked through the doors, about 14
> farmers, I think. They were thrown in jail overnight. Hamish Barcley, the
> son, went to the cop shop with a Chinhoyi farmer the next day to enquire
> what was going to happen to the farmers. The two were arrested. The 72
> year old Presbytarian minister went with blankets for the chaps and was
> thrown into jail. The number in jail is now 20. We are still in our winter
> season with temperature at night down to 0 c, the farmers had no warm
> clothing and prisons in this country are a joke. The one man, 72, suffered
> a heart attack and was allowed out. They had endless trouble in Chinhoyi
> with Whites assaulted in the streets with fists and knives. Our local Doc,
> Chris Lewis was kept busy. All traffic that had whites in had rocks thrown
> at them and everyone in the town were ready to evacuate. This road that
> passes through Chinhoyi leads to the Zambezi River, Kariba, Mana Pools,
> Zambia, so has much traffic on it.
>
> The court case was unable to continue the one day as Zanu P.F. supporters
> threatened everyones lives, once again no police intervention. The case
> was remanded three times just to keep these farmers in prison over the
> long weekend we are having, aptly named heroes weekend. Houses of Whites
> in Chinhoyi have been looted, the tension everywhere is tangible.
>
> My husband, Theunis, is a buckshee farmer, successful, practical and a
> very clever man, We have 27 resettlers on our farm put on by this illegal
> resettling program. They are trying to displace our 60 families who work
> for us on the farm. We have no option but to stay here and try to get the
> situation to resolve itself, a very daunting exercise. Yesterday the chaps
> in Karoi were radioed from Doma, a farming community close to Chinhoyi, to
> help evacuate all the women and children off the farms. The area responded
> and many people were able to escape by road. Theunis, who is also a pilot,
> eventually flew in to the main troubled area. There was chaos and mayhem
> on the farms. Large groups of squatters were trashing and looting
> everyones farm in the district. The trouble had started two days
> previously and because police would not respond, it turned into a free for
> all. Theunis, in the plane, was used as an early warning system to tell
> which way the groups were going next, so the men left could evacuate their
> properties in enough time.
>
> In the air they watched the total desecration of a property. All the
> contents of houses were removed and placed in the garden, Blacks helped
> themselves to what they wanted and trashed the rest. Tractors and trailers
> were being used to cart off maize and fertilizer belonging to the owner.
>
> The farm labour were rounded up like sheep and had people hitting them
> with sticks. They chased some cattle around the paddock hoping to catch
> one to slaughter. This plan failed, so they put four bulls into the cattle
> race and cut their throats as they stood. The bodies were loaded onto the
> trailer for their party!!! This was happening all over the district.
>
> One of the Mannings family had their house attacked. Ant had to cut
> through his burglar bars at one end of the house to get his kids out,
> while he could hear them at the other end trying to cut their way in.
> There was an official fly past for Mugabe in Harare to celebrate for the
> holiday so other air traffic was grounded. Eventually when they could fly
> planes pilots arrived from Harare to uplift more people out. Theunis
> arrived home after a full day in Doma having flown for five hours. He and
> his co pilot were the lucky ones, they were able to sleep in their own
> beds last night. On the SABC news we heard that police were responding to
> quiten the area, three days too late.
>
> This morning, Sunday, at 7.30 he got another urgent request to go back
> into the area as all the strife was starting over. So much for the police
> force! We have been through a lot this year as farmers. Our lives have
> been threatened, our farming operations stopped, our homes taken away from
> us. For those who do not know me, I too have been locked in my own
> surround by war vets/squatters two Saturdays ago, but that's another
> story.
>
> Why do we stick it out you may ask as every day gets harder. We remain
> here because we put our faith in God and hope that one day the people can
> see we are all Zimbabweans and hope for the best for our country and all
> the people who live here.
>
> Please let people all over the world know about our plight by sending on
> this e-mail. These incidents I have described will affect the whole
> country soon if some action is not taken soon. Please take pecautions when
> travelling here, do not be hoodwinked into believing all is safe. Please
> pray for the farmers in jail. Thanks for the time you have taken to read
> this.
>
> Best wishes to all
> Joy Moolman
>
> P.S To all the people who watched the programme called Focus on SABC2 the
> other night, we thought the programme was very balanced as it showed both
> sides of the story. Theunis was one of the pilots who flew them to Karoi.
> Mark Hellam who spoke about his 5 year old daughter being traumatised is
> our neighbour.
>
Vorige onderwerp: Drink lesse
Volgende onderwerp: Hoekom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 16:32:49 MGT 2024