Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
"Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #47780] Di, 07 Augustus 2001 17:08
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar’s son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: Re: "=?iso-8859-1?Q?Re=EBnerige?= oggend in Pennington" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Re: "Reënerige oggend in Pennington" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:30:14 MGT 2024