Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alt.languages.afrikaans
alt.languages.afrikaans [boodskap #47375] Vr, 27 Julie 2001 15:36 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek nooi al die mense hier, die as hulle self hier is, om maar verder te gaan
gesels op alt.languages.afrikaans.

Dan kan hier Gloudina en DD met hulle spelletjies verder gaan.
Of wie hulle ook is en speel.

Frikkie en die ander siek mense, kan maar beter ook wegbly daar.

Gr.Rico
Re: alt.languages.afrikaans [boodskap #47380 is 'n antwoord op boodskap #47375] Vr, 27 Julie 2001 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man Rico!! As mens siek is, moet jy hom troos!! Nie wegjaag nie;)))
Annette

--

Rico skryf in boodskap news:9js1eq$m8o$1@news1.xs4all.nl...
> Ek nooi al die mense hier, die as hulle self hier is, om maar verder te gaan
> gesels op alt.languages.afrikaans.
>
> Dan kan hier Gloudina en DD met hulle spelletjies verder gaan.
> Of wie hulle ook is en speel.
>
> Frikkie en die ander siek mense, kan maar beter ook wegbly daar.
>
> Gr.Rico
>
Re: alt.languages.afrikaans [boodskap #47419 is 'n antwoord op boodskap #47380] Sa, 28 Julie 2001 23:38 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dalk is dit besmettelik, brrrrrr.
Ek is weg.

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9js68a$19im2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man Rico!! As mens siek is, moet jy hom troos!! Nie wegjaag nie;)))
> Annette
>
>
> --
> Rico wrote in message
> news:9js1eq$m8o$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek nooi al die mense hier, die as hulle self hier is, om maar verder te gaan
>> gesels op alt.languages.afrikaans.
>>
>> Dan kan hier Gloudina en DD met hulle spelletjies verder gaan.
>> Of wie hulle ook is en speel.
>>
>> Frikkie en die ander siek mense, kan maar beter ook wegbly daar.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Vorige onderwerp: Kommies word 80
Volgende onderwerp: Vark!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 11:16:47 MGT 2024